{"id":16116,"date":"2014-08-09T00:00:00","date_gmt":"2014-08-08T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/16116\/flops303\/"},"modified":"2014-08-08T08:59:40","modified_gmt":"2014-08-08T06:59:40","slug":"flops303","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/08\/09\/flops303\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>As &#8216;n stoere ou Tjieta soos Oom Loggies so murmureer, dan moet jy weet.<\/p>\n<p>\u2022Groot genoegdoening om te sien hoe Richie Makou die Super trofee vir die Crusaders teen die Waratahs verloor.<\/p>\n<p>Vele wedstryde so gesteel vir die All Blacks, sonder om gestraf te word.<\/p>\n<p>Met al die diefstalle in Suid-Afrika was Craig Joubert op sy pos en opgelei om Makou met sy hand in die koekieblik te betrap.<\/p>\n<p>\u2022Hulle truie was blou, ligblou, daar was &#8216;n Potgieter, maar nou goed, dit was nie die Bulls nie, maar darem, blou bly mooi.<\/p>\n<p>\u2022Vra vir ons joernalis by die Bulle en Puma wedstryd om die telling te laat weet Vrydagaand. So gaan hy aan van 30 iets tot by 38-36, &#8220;vir ons&#8221;, dis nou die Pumas, en toe is dit stil.<\/p>\n<p>Glo toe vas dit moet die eindtelling wees en vertel tot Sondagoggend by die kerk vir almal wat wil hoor, die Bulle het verloor. Eish, slaan later die koerante oop om te sien die Bulle het gewen. (En slaan my naam met &#8216;n plank).<\/p>\n<p>\u2022Frans Ludeke het &#8216;n paar jaar weggekruip. Eers moes arme ou Pote Human in die Curriebeker swoeg met Bul kallertjies en toe Pine Pienaar.<\/p>\n<p>Albei het dit nie gemaak nie. Nou is Ludeke in beheer in die Curriebeker en daar is geen wegkruipplek nie. Na die stories dat hy met Heyneke Meyer se kallers geploeg het in die Superreeks is dit sy beurt om te wys hy kan afrig. (Hou by die Blou).<\/p>\n<p>\u2022Gawe seun die Tokkie. &#8220;Middag Oem!&#8221; hoor jy daar van die pawiljoen en jy herken dadelik die knaap wat so briljant was in rugby en krieket by Laerskool Kanonkop.<\/p>\n<p>Tokkie het daarna &#8216;n Bul geword op skrumskakel maar is die jaar aangestel as die o.21 span se spanbestuurder.<\/p>\n<p>\u2022Beweer iemand die week ons moet op die Proteas se hemde gaan kyk waarom het hulle Sri Lanka geklop.<\/p>\n<p>Na noukeurige bestudering gesien op die Proteas hemde staan daar &#8220;Castle&#8221; en op die Sri Lanka hemp &#8220;Ceylon Tee&#8221;. (Hoe het Tolla vertel? Moenie met my Pa sukkel as hy brandewyn gedrink het nie).<\/p>\n<p>\u2022Die aardbewing Dinsdag is veroorsaak deur die Bulle wat oppad is na Johannesburg. Vlug julle Leeutjies, vlug!<\/p>\n<p>\u2022Koets! Dit is weer soek-en-slaat pajamakrieket volgende week by Laerskool Middelburg.<\/p>\n<p>\u2022Groot storie gewees om saam met kleinboet oor die grens te ry, die grens daar by Spookspruit tussen Witbank en Middelburg. Klein fietsie, groot fietsie, tot Ma se ontsteltenis dat ons so ver ry.<\/p>\n<p>Nou klim Xander Basson op die vliegtuig volgende week, om sy Amerikaanse droom te gaan najaag op die w\u00eareld se gholfbane. Ja, vandag gaan die kinders groot, Amerikaans groot.<\/p>\n<p>\u2022Sit Vrydag by onse dorpie se Buiteklub, Country Club, Middelburg Buiteklub, terwyl daar gholf gespeel word dat die witballe suis. Sit so by myselwers en dink, selwers, darem lekker dorp, lekker klub, lekker mense&#8230;<\/p>\n<p>\u2022Die Bok vrouespan se kaptein, Mandisa Williams, is vir sestien weke geskors omdat sy kontak gemaak het met &#8216;n Australiese speler se oog.<\/p>\n<p>Sou dink die vroue sal met maskara en ander goedjies se aansit, weet hoe. Of sit die vroue nie sulke goedjies aan nie, of spuit hulle ook nie lekker goedjies nie?<\/p>\n<p>(Vroue wat boks en vroue wat rugby speel, eish, pas nie).<\/p>\n<p>\u2022Die land se wiskunde is pateties en dit syfer selfs deur na SA Rugby.<\/p>\n<p>Rapport kondig aan daar is vyftig persent kwota vir die SA Skolespan. SA Rugby se Jurie Roux ontken dit. Rapport s\u00ea daar is vyf spelers meer gekies as 50 om die kwota reg te kry.<\/p>\n<p>Die span word aangekondig en die wiskunde wys daar is kwota. Jurie Roux ontken dit. Iemand se wiskunde is soos die res van die land s&#8217;n. (Vir &#8216;n man wat vanaf &#8216;n openbare verhoog aankondig &#8220;net solank die WP wen&#8221;, kan ons Roux glo?).<\/p>\n<p>\u2022Kry agt uur die oggend &#8216;n oulike waterbotteltjie met die booskap: &#8220;Koos Kruger het dit begin. Die skeutjie om die das te win. Dis &#8216;n voorreg om &#8216;n das te verdien, want in sy woorde bly dit staan: &#8221;n Puma val nie&#8217;.&#8221; Saam met dit &#8216;n Cravenweekdas en kaartjie.<\/p>\n<p>O gagga mense, waarom is daar nie &#8216;n waarskuwing op: &#8220;Nie vir oor 21&#8217;s nie?&#8221; Slaat nog so lekker groot sluk weg van die water toe die asem weg is en die hare regop staan. Moet Oom Piet Mampoer se brousel wees?<\/p>\n<p>\u2022Ouens en vrouens met knoppe op die kop gesien die week? Nee man, hulle het nie by Tracers gekuier nie. Dit is Middelburg Marathonklub se lede wat hulle tydtoets op die gholfbaan gehou het!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>William Web Ellis het die bal gegryp en begin hardloop, want hy was moeg om te skop. In Suid-Afrika is hulle moeg om te hardloop, nou skop hulle. <\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":16299,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"xxxx","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[1712,6],"class_list":["post-16116","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition","tag-flopsport","tag-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"tag_labels":["Flopsport","Opinion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=16116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16116\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/16299"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=16116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=16116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=16116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}