{"id":16114,"date":"2014-08-08T00:00:00","date_gmt":"2014-08-07T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/16114\/karbinna-eienaar-skitter-op-kassie\/"},"modified":"2014-08-08T08:45:49","modified_gmt":"2014-08-08T06:45:49","slug":"karbinna-eienaar-skitter-op-kassie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/08\/08\/karbinna-eienaar-skitter-op-kassie\/","title":{"rendered":"Melanie in Binnelanders&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>N\u00f3\u00fa gaan Middelburg se eie Melanie du Toit binnekort haar naam by televisieverple\u00ebrs voeg, wanneer sy &#8216;n rol in kykNET se Binnelanders vertolk.<\/p>\n<p>Sy gaan van episode 906 tot 910 te sien wees en &#8220;dit was al episode 871&#8221;!<\/p>\n<p>Opgeruimd, trots en op haar gemaak (soos altyd) trek met die blitsonderhoud by haar Karbinna-kostuumverhuringswinkel in Dr. Beyers Naud\u00e9straat weg.<\/p>\n<p>Sy vertel dat sy glad nie op haar senuwees was gedurende die oudisie nie. &#8220;In die afgelope twee jaar was ek al na so baie oudisies. Van 7de Laan en Plek van die Vleisvreters, tot advertensies.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ek is deur my agent, Br\u00fcmilda van Rensburg, genooi vir die oudisie. Dieselfde middag het sy my nog per e-pos laat weet dat ek die rol het.&#8221;<\/p>\n<p>Enige nuwe werksmileu kan lekker intimiderend vir die groentjie wees, maar sy het net lof vir die Binnelanders-akteurs.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/12401\/pascal-pienaar\/\">&#8220;Hulle het hulself eerste aan my voorgestel en ek het lekker met akteurs soos Pascal Pienaar (\u00f3\u00f3k &#8216;n plaaslike ster) en al die &#8216;dokters&#8217; in die green room gechat. Ek is baie welkom en tuis laat voel&#8221;<\/a><\/p>\n<p>O ja, sy het selfs vinnig vir Riaan Cruywagen in die gang van Stark Studios in Randburg gegroet!<\/p>\n<p>Hoewel sy nie veel van haar karakter mag s\u00ea nie, is sy en Pienaar, oftewel Karli, saam in &#8216;n paar tonele.<\/p>\n<p>Du Toit was Ho\u00ebrskool Middelburg se onderhoofdogter en het naskool haar BDrama-graad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Deesdae is sy die trotse eienaar van Karbinna Dramaklub en was al aan die stuur van sake by verskeie suksesvolle produksies.<\/p>\n<p>Hoe lyk haar toekomsplanne?<\/p>\n<p>&#8220;Beslis Karbinna,&#8221; s\u00ea sy sonder om twee keer te dink.<\/p>\n<p>&#8220;Ek droom om alle afdelings van Karbinna (drama, vermaak, kostuumverhuring en gesigkuns) uit te brei.&#8221;<\/p>\n<p>En wat van haar Binnelandersrol?<\/p>\n<p>&#8220;Wel, my karakter het nie doodgegaan nie!&#8221; s\u00ea sy laggend. &#8220;Toe ek die laaste aand van die stel moes terugry, het dit gevoel asof ek van die huis wegry. Dit was &#8216;n ongelooflike ervaring.&#8221;<\/p>\n<p>In die begin van 2013 het Du Toit ges\u00ea dat &#8216;n Karbinna iemand is wat nie skaam is om homself te wees en uit te leef nie. N\u00f3\u00fa &#8211; om &#8216;n geykte sportmetafoor te gebruik &#8211; het die Hoofkarbinna beslis deur haar voorbeeld gelei!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur die jare was daar verskeie bekende verpleegsters; dink maar aan Florence Nightingale en Walt Whitman. Dan het televisiereekse soos ER, Scrubs en Grey&#8217;s Anatomy ook vir &#8216;n hele paar beroemde susters op die kassie gesorg.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":16115,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[2222,2223,2224,1889,1193,2225],"class_list":["post-16114","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","tag-pascal-pienaar","tag-binnelanders","tag-channel-144","tag-concrete-landscapes","tag-kyknet","tag-middelburg-akteurs"],"category_labels":null,"tag_labels":["#Pascal Pienaar","binnelanders","Channel 144","concrete landscapes","KykNet","Middelburg Akteurs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=16114"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16114\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/16115"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=16114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=16114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=16114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}