{"id":15951,"date":"2014-08-05T00:00:00","date_gmt":"2014-08-04T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15951\/my-beurt-johann-gresse-3\/"},"modified":"2014-08-05T10:15:32","modified_gmt":"2014-08-05T08:15:32","slug":"my-beurt-johann-gresse-3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/08\/05\/my-beurt-johann-gresse-3\/","title":{"rendered":"My Beurt: Johann Gresse"},"content":{"rendered":"<p>\u2022 Wat die maagspiere betref, gaan dit maar swaar.<\/p>\n<p>Het egter die beste raad ooit nou die dag in Virgin Active ontvang: &#8220;Minder eet en meer oefen, tjom. Net dan sal jy progress begin ruik&#8221;.<\/p>\n<p>Toegegee, ek het nie geweet wat die ou vir my s\u00ea nie (ek will immers vooruitgang sien en nie dit ruik nie), maar hy was baie groter as ek, ry &#8216;n tien-teen-een &#8216;n Toyota Hilux en besit waarskynlik sewe pit bulls.<\/p>\n<p>Het maar my kop instemmend geknik. Dit het my egter ook vasbeslote gemaak om harder te oefen&#8230; sodra ek hierdie pak Sprinkle Pops klaar ge\u00ebet het.<\/p>\n<p>Maar duidelik stel die publiek belang in my soektog na die utopiese meisie-verlei-sommer-sonder-enige-persoonlikheid-maagspiere.<\/p>\n<p>Nou die dag het &#8216;n meisie my gevra of ek die &#8220;Johann Gresse van die koerant is wie so sukkel in die gym&#8221;, terwyl daar selfs op &#8216;n hardenuustoneel oor die welstand van my versteekte maagspiere uitgevra is.<\/p>\n<p>Het onlangs vir die eerste keer in my lewe die plank-ding gedoen. Altyd gedink dit is vir jou meer verfynde gym-mens.<\/p>\n<p>Hoe verkeerd kon ek nie wees nie.<\/p>\n<p>Basies l\u00ea jy daar op &#8216;n mat met slegs jou tone en jou elmbo\u00eb wat die grond raak; die res van jou hang in die lugruimte rond.<\/p>\n<p>Vasberade en ja, selfs met &#8216;n tikkie arrogansie, het ek dit aangepak. Na 15 sekondes het my hele lyf egter so onbedaarlik begin ruk, dat ek die aftog geblaas het.<\/p>\n<p>Ruik dus egter nog nie progress nie, maar ek ruk dit wel.<\/p>\n<p>\u2022 Dans is ook &#8216;n moeilike storie. Baie moeiliker as die maagspiere-veldtog.<\/p>\n<p>Weens my afwesigheid van twee weke, het ek omtrent al die bewegings vergeet, terwyl my voete snaaks genoeg meer lomp as normaal is.<\/p>\n<p>Vianca &#8211; die Mercedez-Benz van dans &#8211; het egter emmersvol geduld en moedig jou gereeld aan.<\/p>\n<p>Sy het selfs die week met haar eie dansklasse daar by InspireFit begin. Die feit dat ek van die bewegings al soortvan begin onthou \u00e9n regkry, wys net hoe goed sy is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na twee weke se siekbed, waar ek myself onsettend jammer gekry het en nie veel simpatie ontvang het nie, is ek weer terug op my pos. Nie net in die gimnasium nie, maar ook in die dansomgewing.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":16012,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,509,2888],"tags":[2202,1214,1342,6],"class_list":["post-15951","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-note","category-opinion-edition","tag-johann-gresse","tag-middelburg-observer-blogs","tag-my-turn","tag-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"tag_labels":["Johann Gresse","Middelburg Observer Blogs","My Turn","Opinion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15951"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15951\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/16012"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}