{"id":15750,"date":"2014-08-02T00:00:00","date_gmt":"2014-08-01T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15750\/flops213\/"},"modified":"2014-08-01T08:52:01","modified_gmt":"2014-08-01T06:52:01","slug":"flops213","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/08\/02\/flops213\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Die vroue binnenshuise krieketspan het in hulle nasionale toernooi bekendgestaan as die Rebel en Rats spannetjie. Wat van die mans: Loslappies? Kom bietjie hier? Lekker Lekker? En laastens dalk: Kom huistoe!<\/p>\n<p>\u2022Ohaygozaimasu, Ditashimashite, nou goed, dit is nou nie heeltemal \u201cSpiessss\u201d nie, maar dit is Japanees. Met Pierre Spies wat beplan om ook sy rugby in Japan te gaan speel, sal die Japanese vinnig iets moet uitdink vir Spiesss.<\/p>\n<p>\u2022S\u00ea iemand verlede week, \u201chouvas jou matras, Le Clos is weer los\u201d, natuurlik met komplimente aan Robbie Wessels se \u201chouvas jou matras De Vos is weer los\u201d.<\/p>\n<p>\u2022Barend Vergaan het toe uiteindelik geluister, die Bulle speel weer in hemelblou blou en met \u2019n groot madeliefie op die bors.<\/p>\n<p>\u2022Kwagga! Die man met die skewe neus wat sy rugby by ons eie Rooies geleer het, wen goud by die Statebondspele en dit teen die All Blacks. Met lekkerkry gaan ons die week klaarkry, want die Proteas het dit Maandag opgevolg met \u2019n antifreeze-vertoning. (Hulle het nie gechoke nie).<\/p>\n<p>\u2022Vat \u2019n Cravenweekbreek om sport te kyk, was lus om na die sesde heruitsending maar weer terug te gaan werk toe.<\/p>\n<p>\u2022Daag daar die week \u2019n besending pap op by die man van die Bazaar, die Visvoet, Blou Bulpap. Moet \u2019n bitter pil wees om elke dag teen daai blou pap vas te kyk.<\/p>\n<p>\u2022Shakes, Shakes, Shakes jou Watsenaam. Sal Omie Shakes Mashaba die Bafana na die Beloofde land kan lei. Nooit! Nie as sy o\/20 spannetjie teen een of ander onbenullige landjie verloor nie. Praat van agteruit boer.<\/p>\n<p>\u2022Groot trane die week in Tjietaland gewees. Hulle goue seun gaan vir die Bulle speel en hulle briekdanser (as hy \u2019n drie druk) gaan saam. Welkom by die Bloues!<\/p>\n<p>\u2022Lood de Jager gaan vir die Bulle se sewesspan speel. Toemaar, moenie vrees nie, dit is nie die Tjietas se Lood nie maar die Bulle se eie jong loot.<\/p>\n<p>\u2022Weer \u2019n vleeslike gehol gewees die week. Dis weer landloop en dit is mammas en pappas wat hulle se kele rou gil vir Jannie en Sannie wat bulte moet op en af deur die dorp se velde.<\/p>\n<p>\u2022As Bobo dit s\u00ea dan kan jy maar luister. Die gewese senter en deesdae kommentator het in die Sunday Times Sondag ges\u00ea vanjaar se Cravenweek op Middelburg was een van die bestes.<\/p>\n<p>\u2022Is Nelspruit nou die provinsie se beste rugbyskool? Met drie van sy vier spanne wat kampioene is, kan hulle seker daarop aanspraak maak. (Nou wat nou Rooies?).<\/p>\n<p>\u2022Dis Tuks en Alles. So pas ook gekroon as krieket studente w\u00eareldkampioene.<\/p>\n<p>\u2022Sien die Proteas gaan teen Zimbabwe in \u2019n toets speel. Verneem betroubaar die Zimbabwe keurders oorweeg om Robert Mugabe as aanvangskolwer te kies. Hy is immers sedert 1924 nie uit nie!<\/p>\n<p>\u2022Manne met rokkies en mense met \u2019n Skotse brak aan \u2019n leiband voor in die optog. Die Skotte doen dit anders by die Statebondspele. En met Durban wat die Spele in die Zoeloe koninkryk wil aanbied, kan ons dalk tiervel karossies sien en wat se hond voor? (As dit in Nigeri\u00eb is sien ons ouens met \u2019n hi\u00ebna voor stap).<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2022Was die Sharks toe in Nieu Seeland? Geen wonder daai ou in Dennesig se Sharksvlag hang halfmas nie. (Probeer maar weer volgende jaar om die Bulls na te doen).<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15916,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"xxxx","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[1712,6],"class_list":["post-15750","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition","tag-flopsport","tag-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"tag_labels":["Flopsport","Opinion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15750","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15750"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15750\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15916"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15750"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15750"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15750"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}