{"id":15724,"date":"2014-07-31T17:00:00","date_gmt":"2014-07-31T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15724\/duisende-rande-se-petrol-gesteel\/"},"modified":"2014-08-04T08:53:13","modified_gmt":"2014-08-04T06:53:13","slug":"duisende-rande-se-petrol-gesteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/31\/duisende-rande-se-petrol-gesteel\/","title":{"rendered":"VIDEO: Duisende rande se petrol gesteel"},"content":{"rendered":"<p>Woensdagaand 23 Julie kort na 21:00 is die eerste geval aangemeld op eMalahleni toe R798 se petrol ingegooi is.<\/p>\n<p>Die volgende oggend het hy weggekom by &#8216;n ander vulstasie met nog R820 se petrol.<\/p>\n<p>Dieselfde dag het die bestuurder by nog drie ander vulstasies in di\u00e9 stad toegeslaan.<\/p>\n<p>Dit was egter nie die einde nie. Dieselfde aand het &#8216;n rooi voertuig, &#8216;n Hyundai (moontlik &#8216;n Coup\u00e9 of Elantra) wat presies dieselfde beskrywing as die van eMalahleni het, ook in Middelburg verniet kom volmaak.<\/p>\n<p>Net na 21:00 het die rooi Hyundai ingetrek by Janmy Dienste in Samora Machelstraat.<\/p>\n<p>Op videomateriaal kan &#8216;n mens sien hoe die passasier (wat &#8216;n driekwartbroek gedra het) uitklim en vir die joggie wys dat hy eers die kanne in die kattebak moet volmaak.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/yVBW3MFdN88' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>Daarna word daar petrol in die kar gegooi. Die bedrag was presies R1 000.<\/p>\n<p>Die oomblik toe die joggie omdraai om die handstuk terug te plaas by die pomp, jaag die voertuig weg.<\/p>\n<p>Me. Annemari Duvenage (bestuurder, Janmy Dienste) s\u00ea dit is &#8216;n algemene probleem dat mense so kort voor die einde van die maand kanse waag.<\/p>\n<p>Sowat &#8216;n maand gelede het hulle &#8216;n soortgelyke voorval gehad waar &#8216;n wit BMW brandstof ingegooi en weggery het. Die persoon het kort nadat die berig in die koerant verskyn het, sy rekening gaan vereffen.<\/p>\n<p>\u2022 Vroe\u00ebr die middag, omstreeks 17:00, het &#8216;n soortgelyke voorval by die Sasol motorhawe (hoek van Lilian Ngoyi- en Beyers Naudestraat) plaasgevind.<\/p>\n<p>In hierdie geval was dit, volgens die joggie, &#8216;n rooi Mazda MX, wat gestop het om brandstof in te gooi. Toe die joggie omdraai om die handstuk terug te plaas teen die pomp, het di\u00e9 voertuig ook weggejaag. Die verlies wat gely is, is R800.<\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/14081\/petrol-raak-duur\/\">Sasol Meyerstraat was op 8 Julie die slagoffer van brandstofdiewe. In di\u00e9 geval het die skelm ook sy Renault Megane se tenk en kanne in die kattebak volgemaak.<\/a><\/p>\n<p>Die totale bedrag was R1 804 en die man het die joggie gevra om die mobiele kaartmasjien te bring dat hy met sy kaart betaal. Toe die joggie wegstap om die masjien te gaan haal, het die voertuig weggejaag.<\/p>\n<p>\u2022 In Juniemaand het &#8216;n Toyota Sprinter bus by Sasol Meyerstraat brandstof ingegooi en weggery. Hy het egter nommerplate (CPZ574) opgehad en daar is vasgestel dat die voertuig behoort aan &#8216;n ene mnr. Lesese van Longhillstraat 321, Steelpoort.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Rooi Hyundai, sonder nommerplate, is besig om duisende rande se brandstof by vulstasies te steel deur net vol te maak en weg te jaag.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15725,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[9,2176,2177,2178,2064],"class_list":["post-15724","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines","tag-local-crime-news","tag-petrol-thieves","tag-red-car","tag-rooi-hyundai","tag-thief"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["Crime","Petrol Thieves","red car","Rooi Hyundai","thief"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15724","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15724"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15724\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15725"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15724"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15724"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15724"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}