{"id":15625,"date":"2014-07-29T00:00:00","date_gmt":"2014-07-28T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15625\/handelaars-die-josie-in-vir-verkeersdepartement\/"},"modified":"2014-07-29T11:04:17","modified_gmt":"2014-07-29T09:04:17","slug":"handelaars-die-josie-in-vir-verkeersdepartement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/29\/handelaars-die-josie-in-vir-verkeersdepartement\/","title":{"rendered":"Geen papier, geen lesensieskyf"},"content":{"rendered":"<p>Die gevolg is dat nuwe voertuie se verkope nie geregistreer kan word nie, en lisensieskywe ook nie hernieu kan word nie.<\/p>\n<p>Die openbare veiligheidshoof, mnr. Ahmed Seedat, s\u00ea dat handelaars net twee dae gevra is om vas te byt &#8220;want as ons hulle gehelp het, sou ons lede van die publiek wat hul skyfies wil hernieu, moes wegwys&#8221;.<\/p>\n<p>Mnr. Seedat s\u00ea die probleem is nie plaaslik by die verkeerskantore nie, dit was &#8216;n provinsiale probleem nadat die papier by die staatsdrukkers &#8220;opgeraak het&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Die papier word uitgereik met watermerke en reeksnommers sodat dit nie gekopieer kan word nie,&#8221; verduidelik mnr. Seedet.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea net &#8220;gesigwaarde dokumente, soos voertuigregistrasies,&#8221; kon nie uitgereik word nie.<\/p>\n<p>Mnr. Louis Kruger het dit beaam, nadat hy verlede week weggewys is met registrasiepapiere.<\/p>\n<p>&#8220;Padvaardigheidsertifikate is net vir 21-dae geldig, en daar is aan my ges\u00ea die probleem kan twee tot drie weke duur,&#8221; het hy aan die koerant genoem en gevra wie die kostes van nuwe padvaardigheidstoetse gaan dra, sou syne verval?<\/p>\n<p>Van&#8217;s Auto eienaar, mnr. Leon van der Westhuizen, s\u00ea hulle verkope van voertuie en motorfietse wat verlede week nie geregistreer kon word nie, staan al op 10.<\/p>\n<p>&#8220;Dit help ook nie jy skakel die kantore nie, die telephone lui net,&#8221; kla hy oor verlore besigheid.<\/p>\n<p>Mnr. Van der Westhuizen s\u00ea dit was beslis nie net twee dae se oponothoude soos mnr. Seedet dit afmaak nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons vra verskoning vir die ongerief, die probleem geniet prioriteitsaandag,&#8221; het mnr. Seedat voor druktyd verseker.<\/p>\n<p>DA raadslid, San-Marie Wait, was kort voor druktyd egter van mening dat die probleem dalk eers teen Woensdag opgelos sal wees, na gesprekke met die supervisor van die departement.<\/p>\n<p>&#8220;Iewers verdraai iemand die werklikheid,&#8221; s\u00ea die gesoute raadslid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mpumalanga se verkeersdepartemente sit al twee weke sonder papier.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15626,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[8,2],"tags":[21966,2130,920],"class_list":["post-15625","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-municipal-news","category-news-headlines","tag-middelburg","tag-paper","tag-steve-tshwete-municipality"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Municipal"},"tag_labels":["middelburg","paper","Steve Tshwete Municipality"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15625","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15625"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15625\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15626"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15625"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15625"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15625"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}