{"id":15572,"date":"2014-07-30T00:00:00","date_gmt":"2014-07-29T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15572\/hok-hoes-maak-mense-bekommerd\/"},"modified":"2014-07-30T09:57:04","modified_gmt":"2014-07-30T07:57:04","slug":"hok-hoes-maak-mense-bekommerd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/30\/hok-hoes-maak-mense-bekommerd\/","title":{"rendered":"Het my hond dalk griep?"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Leon Connoway (van Oribi Dierekliniek) het bevestig dat hulle sedert die begin van Juniemaand geweldig baie honde vir &#8220;hok-hoes&#8221;, beter bekend as &#8220;Kennel Cough&#8221;, behandel.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie jaar is dit besonder erg, byna elke tweede hond wat inkom, het die virus.&#8221; Die virus is geweldig aansteeklik onder honde en waar daar meer as een hond op &#8216;n erf is, sal hulle mekaar beslis aansteek as een van die honde die virus onder lede het.<\/p>\n<p>Tipiese tekens van die virus is wanneer die hond begin met &#8216;n skor, aanhoudende hoes. Die dier kan selfs skuim braak.<\/p>\n<p>As jou hond gesond eet en nog rondhardloop, behoort die virus binne &#8216;n paar dae self weg te gaan.<\/p>\n<p>Is jou hond se gehoes &#8216;n groter irritasie as sy blaf is vir jouself en jou bure, kan jy gerus gaan inloer by die veearts. Dr. Connoway s\u00ea hulle behandel die honde gewoonlik met antibiotika of kortisoon vir sekond\u00eare infeksies en gee selfs &#8216;n hoesstropie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is maar &#8216;n ontsteking van die lugpyp, mense sal dit ken as lugweginfeksie. Dit is baie selde dat dit erger raak.&#8221; As mense &#8216;n goeie slymdrywende hoesgoed het, kan hulle dit vir die hond gee. Vir klein hondjies moet &#8216;n kinderdosis gegee word.<\/p>\n<p>By ouer honde kan &#8216;n gehoes &#8216;n teken wees van hartversaking en vog op die longe en sal hulle dienooreenkomstig behandel word.<\/p>\n<p>Dr. Connoway het dit duidelik gestel dat di\u00e9 &#8220;hondegriep&#8221;-virus beslis nie aansteeklik is van honde na mense nie.<\/p>\n<p>\u2022 Honde kan slegs longontsteking kry as hulle die gevreesde hondesiekte-virus kry.<\/p>\n<p>Met hierdie siekte dra die hond se neus en o\u00eb (&#8216;n tipiese &#8216;snot&#8217;-neus), die senuweestelsel kan aangetas word en die hond kry selfs spier-rukkings.<\/p>\n<p>In hierdie geval hoes die hond ook geweldig, maar is ernstig siek. Dr. Connoway s\u00ea hulle het hierdie jaar nog geen honde-siekte-gevalle by hul diere-kliniek gehad nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Hoes-epidemie het onder honde uitgebreek, maar buiten die irritasie dat dit jou buurman kan wakker hou, sal Wagter darem nie t\u00e9 siek word nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15573,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"XXXXX","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[2142,2139,2141,1638,931,2140],"class_list":["post-15572","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bekommerd","tag-griep","tag-hoes","tag-honde","tag-veearts","tag-wagter"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Bekommerd","Griep","hoes","honde","Veearts","Wagter"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15572","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15572"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15572\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15573"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15572"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15572"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15572"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}