{"id":15570,"date":"2014-07-30T00:00:00","date_gmt":"2014-07-29T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15570\/kfc-in-rykmansbuurt\/"},"modified":"2014-07-30T08:45:46","modified_gmt":"2014-07-30T06:45:46","slug":"kfc-in-rykmansbuurt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/30\/kfc-in-rykmansbuurt\/","title":{"rendered":"KFC in rykmansbuurt"},"content":{"rendered":"<p>Maar aan die ander kant s\u00ea Selwyn Seyffart dat hy die KFC in die buurt opsit omdat die inwoners van Aerorand daarvoor gevra het.<\/p>\n<p>Die goedkeuringshandtekening se ink was nog nie eers droog op die papier nie, of alle hel het losgebars.<\/p>\n<p>DA-Raadslid San-Mari Wait was eerste wat haar misnoe\u00eb oor die beplande KFC naby die hek van die Midwater Estate te kenne gegee het.<\/p>\n<p>Sy het gemeld dat sy optree op aandrang van veral die inwoners van die Waterfront- en Midwater ontwikkelings.<\/p>\n<p>Volgens rdl. Wait is die finale goedgekeuring verlede Donderdag deur die stadsraad geteken.<\/p>\n<p>&#8220;Die inwoners is in beginsel nie gekant teen ontwikkeling nie. Keiskammastraat is klaar &#8216;n besige straat en die KFC is &#8216;n 24uur besigheid!&#8221;<\/p>\n<p>Sy het uitgebrei deur te s\u00ea dat daar huise is regoor die area waar KFC opgesit gaan word. Sy s\u00ea die mense kla dat die waarde van hul eiendom gaan daal.<\/p>\n<p>&#8220;Hoekom wil hulle &#8216;n KFC daar opsit, terwyl daar net 1.2km verder nog &#8216;n KFC is?&#8221;<\/p>\n<p>Daar is verder uitgevaar ten opsigte van die destydse opsit van die ander KFC&#8217;s op die dorp en beloftes wat nie nagekom is nie. &#8220;Die belofte is gemaak dat bedelaars en dwelmafhanklikes weggehou sal word, maar dit het nie realiseer nie.<\/p>\n<p>&#8220;Toe is daar belowe dat hulle nie die reuse ou boom sal afsaag as hulle die KFC op die hoek van John Magagula en Cowen Ntulistraat bou nie. Die boom is afgesaag en &#8216;n boete is net betaal. En wat van die ou gebou wat net platgeslaan is vir die KFC in Walter Sisulustraat?&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Eugene Ehlers (wat op die direksie dien van die Waterfront Huiseienaarsvereniging) het alles beaam wat rdl. Wait ges\u00ea het.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat &#8220;daar beslis &#8216;n slang in die gras is.&#8221;<\/p>\n<p>Jare gelede, voor die Waterfront- en Midwater ontwikkelings, is daar &#8216;n gedeelte toegeken vir restaurant ontwikkelings. Maar toe was daar nog planne om in daardie area &#8216;n streeksentrum, soortgelyk aan die Middelburg Mall op te sit.<\/p>\n<p>Dit het nie realiseer nie en is die gedeeltes opgebreek en verkoop en begin met residensi\u00eble ontwikkeling.<\/p>\n<p>In 2009 was daar ook sprake van &#8216;n KFC naby die Waterfront Ontwikkeling, maar toe is ges\u00ea dat meenthuise opgesit gaan word wat as &#8220;buffer tussen die KFC en Waterfront sou dien.&#8221; Van die meenthuise het niks gekom nie en het mnr. Wicus van der Linde begin met die spogontwikkeling, Midwater Estate.<\/p>\n<p>Mnr. Ehlers s\u00ea die Waterfront Huiseienaarsvereniging het al in Maart begin navraag doen oor oor die soneringsertifikate. &#8220;Ons het dit eers gekry toe die planne goedgekeur is verlede week!&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Ehlers s\u00ea hulle gaan regsopinie inwin en &#8220;as dit enigsins lyk of dinge nie reg is nie, gaan ons dit stop.&#8221;<\/p>\n<p>As spreekbuis vir die inwoners van die Waterfront ontwikkeling, het mnr. Ehlers en rdl. Wait reguit gevra waarom die KFC nie eerder in die Middelburg Mall nog &#8216;n tak aanbring nie.<\/p>\n<p>&#8220;Is dit dalk te duur? Was dit omdat hy die grond goedkoop gekry het? Hy parasiteer op goedkoop grond! As hulle hier toegelaat word, hoe keer ons dat ander onwelkome besighede net langs hulle opgesit word?&#8221;<\/p>\n<p>Daar is verder gese &#8220;dat KFC nie daar hoort nie! Dit is &#8216;n ho\u00ebklas buurt. Almal het karre en kan mos net die 1.2km ry om KFC toe te gaan.&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Ehlers het ges\u00ea dat hulle alles in hul vermo\u00eb gaan doen om die opsit van die KFC te stop.<\/p>\n<p>&#8220;Iemand het tereg nou die dag op Facebook die volgende kommentaar gelewer toe hule hoor dat die KFC daar opgesit gaan word: &#8216;Daar gaan die rykgatte se eiendomswaarde!&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van twee rykmansont-wikkelings is woedend oor die beplande KFC op hul voorstoep in Aerorand.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15571,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"XXXXX","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1425,2145,1717,2144,2143,920,2146],"class_list":["post-15570","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-aerorand-middelburg","tag-angry","tag-community-standing-together","tag-complaints","tag-kfc-middelburg","tag-steve-tshwete-municipality","tag-suburbs"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Aerorand Middelburg","Angry","Community standing together","complaints","KFC Middelburg","Steve Tshwete Municipality","Suburbs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15570\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15571"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}