{"id":15549,"date":"2014-07-28T15:10:40","date_gmt":"2014-07-28T13:10:40","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=15549"},"modified":"2014-07-28T15:12:30","modified_gmt":"2014-07-28T13:12:30","slug":"video-besigheidslui-genoeg-genoeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/07\/28\/video-besigheidslui-genoeg-genoeg\/","title":{"rendered":"VIDEO: Besigheidslui: &#8216;Genoeg is genoeg!&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Parkerings is slegs aan die linkerkant van die straat beskikbaar en voetgangers kan ook nie vryelik om die versperrings beweeg nie en moet feitlik &#8216;n hele straatblok ver stap, om by die winkels uit te kom.<\/p>\n<p>Die Observer het gaan besoek afl\u00ea by talle besighede in di\u00e9 besige lewensaar van die middedorp en almal is dit eeens, terwyl die munisipaliteit geld spandeer om die straat meer voetgangervriendelik te maak, bly die voetgangers weg en hul beursies ook.<br \/>\nCNA se bestuurder, me. Thembi Malope, s\u00ea besigheid ly geweldig onder die konstruksie.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea daar is geen parkering vir kli\u00ebnte nie en derhalwe wyk die koopkrag uit na die Mall en ander meer toeganklike besighede.<\/p>\n<p>Me. Mari-Lize Basson, bestuurder van Miladys, s\u00ea die klerewinkel is die maand reeds op &#8216;n verlies van inkomste weens die bouery.<\/p>\n<p>&#8220;Ons doen ons somme tans in die minusse,&#8221; het sy Maandag vies ges\u00ea en bygelas dat &#8220;gereelde kli\u00ebnte van Miladys weier om hulle te ondersteun omdat hulle ver moet parkeer en om lang versperrings moet loop.<\/p>\n<p>Mom&#8217;s Dagbreek apteker, mnr. Johan Botha, s\u00ea die stof is so ondraaglik, &#8220;ons wou al mielies plant&#8221;.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea kli\u00ebnte het geen parkering nie en dat hulle nou gedwing word om elders, waar APS wagte nie na hulle voertuie kyk nie soos in die Pickadilly sentrum se parkeerarea, moet parkeer.<\/p>\n<p>&#8220;Dis &#8216;n geweldige frustrasie wat ons nou aan rand en sent begin meet,&#8221; beaam hy ander besigheidseienaars soos me. Phillipa Soutar, eienaar van Krabo Sleutelmakers, se woorde.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan selfs nie eens naby my besigheid parkeer nie, en moet vrou alleen na die besigheid gesluit is, Pickadilly sentrum toe loop waar sekuriteit maar power is,&#8221; kla me. Soutar.<\/p>\n<p>Haar besigheid is in die parkeerarea oorkant Nedbank gele\u00eb en sy noem di\u00e9 eens toeganklike parkeerarea nou &#8220;&#8216;n ongeluk wat wag om te gebeur, die motoriste is gefrustreerd en breek die re\u00ebls om te kan in en uit.&#8221;<\/p>\n<p>Sy s\u00ea haar inkomste het geval met meer as driekwart laas week alleen.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"Road works disrupting business in the CBD Middelburg\" width=\"500\" height=\"375\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/-I13NIpxcR4?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Mnr. Alex Papadopoulos, eienaar van Fish &amp; Chips en Urban Original Fried Chicken, s\u00ea hy het verlede Woensdag nie eens die moeite gedoen om die besighede oop te maak nie, so sleg gaan dit.<\/p>\n<p>&#8220;Waar ek normaalweg rondom 20:00 sluit het ek Dinsdag en Donderdag net voor 17:00 toegemaak,&#8221; eggo hy die ander klaers se sentimente.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is net eenvoudig nie haalbaar om oop te maak, die diepbraaiers aan te skakel en te sit en wag vir kli\u00ebnte nie, dit kos geld,&#8221; kla hy.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n vroe\u00ebre onderhoud het die munisipale bestuurder, mnr. Willie Fouch\u00e9, ges\u00ea besighede moet vasbyt &#8220;want die verandering van parkerings na visgraat parkerings, gaan meer kli\u00ebnte na die voetgangervriendelike OR Tambostraat bring&#8221;.<\/p>\n<p>Hy kon tydens di\u00e9 onderhoud verlede maand nie s\u00ea hoe lank die bouery sou voortgaan nie, maar s\u00ea nou dat die voltooidatum 30 Augustus is.<\/p>\n<p>&#8220;Stormwaterpype moes verskuif word, sodat die regterkant van die pad verbreed kan word vir voetgangers, en die linkerkantste sypaadjie vernou kan word vir meer visgraatparkerings,&#8221; verduidelik mnr. Fouch\u00e9.<\/p>\n<p>&#8220;Ons vra almal om net nog &#8216;n rukkie geduldig te wees, om eindelaaste die situasie vir almal, hetsy besighede, motoriste of voetgangers, te verbeter,&#8221; het hy gevra.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Besighede in OR Tambostraat waar daar al sedert middel Junie aan die sypaadjies gebou word, is naas die geraas en stof nou keelvol vir die verliese wat gely word weens die bouery.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":15552,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[2121,2120,1049,2122,920],"class_list":["post-15549","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","tag-besighede","tag-cbd-middelburg","tag-danger","tag-problem","tag-steve-tshwete-municipality"],"category_labels":null,"tag_labels":["besighede","CBD Middelburg","danger","problem","Steve Tshwete Municipality"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15549","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15549"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15549\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15552"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15549"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15549"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15549"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}