{"id":15514,"date":"2014-07-29T00:00:00","date_gmt":"2014-07-28T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/15514\/jou-gat-my-skat\/"},"modified":"2014-07-29T11:26:11","modified_gmt":"2014-07-29T09:26:11","slug":"jou-gat-my-skat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/07\/29\/jou-gat-my-skat\/","title":{"rendered":"Twee vertonings vir die prys van een"},"content":{"rendered":"<p>Almal het al gehoor van die skreeusnaakse eenman komedie, &#8220;Annale van &#8216;n Windgat&#8221; (met Craig Morris) en die opvolg. &#8220;Jou Gat my Skat&#8221; (met Marrisa Drummond en Cobus Venter). Beide hierdie vertonings word di\u00e9 aand aangebied.<\/p>\n<p>\u2022 Annale van &#8216;n Windgat handel oor persoonlikheidstipes en kommunikasiestyle. In hierdie teaterproduksie word die woord &#8220;gat&#8221; in sy idiomatiese vorm gebruik as uitdrukking van mense se persoonlikhede: soos &#8220;Jy het nie &#8216;n gat nie, jy is ook nie &#8216;n gat. Jou lewe draai om jou&#8230;gat!&#8221;<\/p>\n<p>Craig gaan die vier gatte &#8220;windgat, hardegat, slapgat en banggat&#8221; vertolk. Die gehoor gaan gaande wees oor die vertoning, omdat hulle hulself en ander mense om hulle met nuwe o\u00eb sien. Dit is skreeusnaakse oomblikke met diepte.<\/p>\n<p>Gaan kyk gerus en word &#8220;Gat-gefikseerd&#8221;!<\/p>\n<p>Annale van &#8216;n Windgat begin om 18:00 en is net &#8216;n rapsie langer as &#8216;n uur. Na die vertoning sal daar &#8216;n 45 minute breek wees, waarna &#8220;Jou Gat my Skat&#8221; sal volg. Ook hierdie vertoning is nie langer as &#8216;n uur en 10 minute nie.<\/p>\n<p>\u2022 &#8220;Jou Gat my Skat&#8221; is die derde uit die pen van Barry van Rensburg. Teenoorgesteldes trek mekaar aan (en soms uit).<\/p>\n<p>Hierdie vertonings is &#8216;n komiese besoek aan die twee opperste pole in die samelewing: &#8220;hardegat&#8221; en &#8220;slapgat&#8221; en die botsende persoonlikhede binne die huwelik onder die loep.<\/p>\n<p>Die natuurwet dat teenoorgesteldes mekaar aantrek, sorg vir oneindige humoristiese situasies, uniek waarmee elkeen in die gehoor kan identifiseer. Hierdie vertoning is ook &#8216;n komedie met diepte &#8211; dit wil mense met &#8216;n groter insig oor die lewe en oor menswees laat.<\/p>\n<p>Dit is skreeusnaaks en sonder vloekwoorde of vulgariteit.<\/p>\n<p>Kaartjies beloop R150 by &#8216;n tafel of R80 op die galery. Vir meer inligting bel 083 629 1147.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Omkring 14 Augustus met &#8216;n rooi pen, want op di\u00e9 dag kan jy tw\u00e9\u00e9 vertonings vir die prys van een gaan kyk by die HTS Ouditorium.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":15515,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"XXXXX","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681],"tags":[],"class_list":["post-15514","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15514","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=15514"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/15514\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15515"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=15514"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=15514"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=15514"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}