{"id":14248,"date":"2014-07-14T00:00:00","date_gmt":"2014-07-13T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/14248\/inwoners-kwaad-oor-kwads\/"},"modified":"2014-07-14T12:10:07","modified_gmt":"2014-07-14T10:10:07","slug":"inwoners-kwaad-oor-kwads","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/14\/inwoners-kwaad-oor-kwads\/","title":{"rendered":"Inwoners kwaad oor kwads"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Hulle sal hulself, of erger nog iemand anders, doodry man!&#8221; het &#8216;n vrou vererg vertel terwyl sy die gekonfiskeerde sleutel van een van die motorfietse rondswaai.<\/p>\n<p>Volgens Dennesig inwoners het die kinders, waarvan die jongste een beweer hy is agt, op en af met die motorfietse gejaag. Nie een van hulle het &#8216;n valhelm opgehad nie. Hulle het ook voor verkeer in die teerpad ingeswaai.<\/p>\n<p>&#8220;Daar gaan hoeveel mense dood van motorfietsongelukke en dan jaag hierdie kinders so rond? Hulle kan duidelik nog nie koerant lees nie,&#8221; het nog &#8216;n bekommerde vrou laat hoor.<\/p>\n<p>Die groep vrouens, wat almal versoek het om anoniem te bly, het die kinders voorgekeer en hul sleutels gevat. &#8216;n Polisieman wat na die toneel ontbied is, het kwaai &#8220;Hamba!&#8221; geskree en die groep beveel om die fietse huistoe te stoot. Hy het tot by die huis agter hulle aangery.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n telefoniese gesprek met die ouma van die kinders, het sy ges\u00ea dat hulle veronderstel was om vir haar te wag sodat sy saam met hulle na die veld kon gaan om toesig te hou.<\/p>\n<p>&#8220;Wat hulle gedoen het is verkeerd. Hulle was veronderstel om vir my te wag. Ek was net oor Meyersbrug toe die mense bel oor die kinders.&#8221;<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat dit moeilik is om goed te kry vir die kinders om te doen tydens die vakansie. Hul oupa gaan glo soms oor naweke saam met hulle na die veld om motorfiets te ry.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle kon net sowel met &#8216;n trapfiets voor iemand ingery het.&#8221;<\/p>\n<p>Die kinders moes die fietse drie blokke opdraende stoot om by die huis te kom. Hul identiteit word nie geopenbaar nie, gehou omdat hulle minderjarig is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep kinders wat Maandag met twee vierwiel motorfietse (kwads) in die veld tussen Kanonkop en Dennesig rondgejaag het, het hul moses te\u00ebgekom toe woedende inwoners ingegryp het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":14249,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1656,1972,1730,1974,1973],"class_list":["post-14248","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-dennesig","tag-kwad-bikes","tag-middelburg-community","tag-veld-tussen-kanonkop","tag-vierwiel-motorfietse"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Dennesig","Kwad Bikes","Middelburg Community","Veld tussen Kanonkop","vierwiel motorfietse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14248","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14248"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14248\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14249"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14248"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14248"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14248"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}