{"id":14110,"date":"2014-07-12T00:00:00","date_gmt":"2014-07-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/14110\/flop212\/"},"modified":"2014-07-11T08:54:48","modified_gmt":"2014-07-11T06:54:48","slug":"flop212","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/07\/12\/flop212\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Stel iemand voor as Matfield &#8216;n kopskerm wil dra wat die Nuwe Verbeterde Suid-Afrika verteenwoordig, sal dit &#8216;n miskoek moet wees.<\/p>\n<p>\u2022Akker jou klein rakker! Akker van der Merwe se klein beentjies het Vrydagaand teen die Rebels oortyd gewerk doellyn toe, die mees komiese oomblik van die naweek. (Net jammer die televisieskeidsregter is so pretbederwer en wou nie die drie toeken nie).<\/p>\n<p>\u2022As Craig Joubert blou sien, sien hy strafskop, as Bloues vir Joubert sien, sien hulle rooi. Geen Blouspan sal ooit &#8216;n wedstryd wen wanneer Joubert blaas nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/07\/ghan_539402278.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-14111\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/07\/ghan_539402278-423x317.jpg\" alt=\"ghan_539402278\" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/07\/ghan_539402278-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/07\/ghan_539402278-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/07\/ghan_539402278.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><\/p>\n<p>\u2022En het die Bulls vanjaar &#8216;n wedstryd gewen in hulle groen kamoefleerdrag?<\/p>\n<p>\u2022Mens sidder en beef as jy dink waarmee Barend Vergaan volgende jaar vorendag gaan kom. Eers was dit pienk, toe kamoeflering en dalk in 2015 fyn satyn? (Houvas my poeierkwas voor ek kwaad word).<\/p>\n<p>\u2022Dink net hoe gaan hulle lyk in rooi, EFF rooi? (Ellendige Flippen Folstruise). (Tannie dis net &#8216;n grappie, ons kan spel).<\/p>\n<p>\u2022Al koop die Bulls die hele All Black span sal dit steeds niks help nie, nie solank Ludeke, Rossouw en die res van die bende in beheer is nie.<\/p>\n<p>\u2022Die man wat vir Noord-Transvaal laerskole gespeel het en deesdae net daar neffens die Uniegebou bly, het &#8216;n reuse aandeel gehad in die Stormers oorwinning. Sy naam is Henning Gericke, en hy was al die Bokke se sielkundige, maar seker nie goed genoeg vir die Bulls nie, al bly hy naby die 224.<\/p>\n<p>\u2022Die man van die nuwe OK Bazaars is doodstil, totdat die Stormers gewen het.<\/p>\n<p>\u2022Wou so graag gehad het Roger moet wen, hy is ten minste in Suid-Afrika gebore, maar Wimbledon was nie vir hom beskore nie.<\/p>\n<p>\u2022Die Cravenweek is hier en die tinteling van opgewondenheid kan in die lug gevoel word. Volgende week die tyd is dit een groot partytjie by HTS Middelburg. Daar gaan tente wees, baie kos, baie rugby, televisie, groot waens met televisietoerusting, baie koerantmense, baie belangrike mense, baie toeskouers en ons hoop dit gaan nie baie koud wees nie.<\/p>\n<p>\u2022Interessante statistieke uit die ou Observers. Dat die Cravenweek spelers in 1978 gemiddeld maar 79 kilogram geweeg het. Deesdae is dit seker die gemiddelde gewig in die Laerskole Cravenweek. Het dit iets te doen met spuitnaalde, sekere pilletjies, sekere skommeldrankies of is ons besoedelde groente deesdae soveel gesonder?<\/p>\n<p>\u2022&#8221;Die trane die rol oor jou Brasili\u00eb, die trane die rol oor jou Brasili\u00eb, daar waar die son en die Duitsers julle laat ondergaan&#8230;Brasili\u00eb julle moet huistoe gaan. Hup Hup, nee o Holland nee, nee-nee, nee o Holland nee, ek trou nie met &#8216;n Brasili\u00eb dolla nie.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022Laat weet Gert la Grange hy sien daar ry &#8216;n Mollema in die Tour de France, wil net weet of dit onse Julias is. (Kan nie wees nie, daai ou het nie gumboots en &#8216;n rooi oorpak aan nie).<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie ouens wat geen mens ernstig moet opneem nie: Julias, Kotssatu en Flippen Malbalule. En wanneer hulle iets oor sport s\u00ea of oor &#8216;n gekamoefleerde skrumpet, lag, moenie kwaad word nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":14228,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[509],"tags":[1712,6],"class_list":["post-14110","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-editors-note","tag-flopsport","tag-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Special categories","SubCategory":"Editor's note"},"tag_labels":["Flopsport","Opinion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14110\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14228"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}