{"id":14019,"date":"2014-07-09T00:00:00","date_gmt":"2014-07-08T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/14019\/peep-peep-shot-left\/"},"modified":"2014-07-09T08:40:48","modified_gmt":"2014-07-09T06:40:48","slug":"peep-peep-shot-left","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/07\/09\/peep-peep-shot-left\/","title":{"rendered":"Peep! Peep! Sho&#8217;t left&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>Die omgewing word reeds as optel- en aflaaipunte gebruik, hoewel daar nog geen onderdakwagareas, toilette of asdromme staangemaak is nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Vrou wat naby die staanplek bly, s\u00ea daar word broek losgemaak teen haar mure en dat haar klagtes op dowe ore val.<\/p>\n<p>DA raadslid, me. Ammelia Struwig, s\u00ea sy is bewus van die klagtes wat instroom maar dat die projek op die ge\u00efntegreerde ontwikkelingsplan van die raad is en oor vyf jaar, soos fondse beskikbaar gestel word, voltooi sal word.<\/p>\n<p>&#8220;Aansoek vir die staanplek is reeds twee jaar gelede deur die gemeenskap gedoen en deur die DA op die ontwikkelingsplan, wat bepaal word deur die gemeenskap, geplaas,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p>Sy glo steeds dat die projek &#8216;n reuse bate sal wees na afhandeling daarvan. &#8220;Die area word al jare as informele oplaaipunt deur taxis gebruik,&#8221; s\u00ea sy. Die karwas, wat munisipale toestemming het, is aan die anderkant van die kompleks wat na ure geweldig besig is.<\/p>\n<p>Die eenrigting-konsep is juis ingebring om verkeersvloei by die besige OK sentra te help stuur.<\/p>\n<p>&#8220;Ons verstaan dat die vloei van verkeer tans belemmer word deur die taxis wat ni\u00e9 die eenrigting vloei van verkeer in die parkeerarea gehoorsaam nie,&#8221; het raadslid Struwig bevestig.<\/p>\n<p>&#8216;n Ontwikkelaar, Matiyane Projects, wat ook verantwoordelik is vir die bou van strate in Uitbreiding 18, is reeds aangestel om die staanplek, wat tydens die vorige finansi\u00eble jaar goedgekeur is, te bou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe taxi-staanplek wat in aanbou is by die OK in Suid, is besig om inwoners om te krap, omdat die ontwikkeling teen &#8216;n slakkepas beweeg en slegs die plaveisel reeds gel\u00ea is. Die staanplek is op die hoeke van Jeppe- en Hoogstraat.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":14020,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1881,1880,1776,1879],"class_list":["post-14019","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-jeppe-en-hoogstraat","tag-ok","tag-taxi-rank","tag-taxi-staanplek"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Jeppe- en Hoogstraat","ok","taxi rank","taxi-staanplek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14019","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14019"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14019\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14020"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14019"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14019"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14019"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}