{"id":14015,"date":"2014-07-08T00:00:00","date_gmt":"2014-07-07T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/14015\/man-se-liggaam-reeds-oorsee\/"},"modified":"2014-07-08T09:24:13","modified_gmt":"2014-07-08T07:24:13","slug":"man-se-liggaam-reeds-oorsee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/07\/08\/man-se-liggaam-reeds-oorsee\/","title":{"rendered":"Man se liggaam reeds oorsee"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Henrico Julio Moxlanga is dood toe hy omstreeks 10:30 deur &#8216;n trok getref is.<\/p>\n<p>Hy is opslag dood en van sy liggaamsdele is met die impak van die botsing afgeruk.<\/p>\n<p>Daar is na die tyd bespiegel dat die voetganger in &#8216;n tref-en-trap botsing oorlede is maar dis onwaar.<\/p>\n<p>Die drywer van die trok het op die toneel gestop en die voorval is ook by die polisie aangemeld.<\/p>\n<p>&#8216;n Saak van strafbare manslag word ondersoek.<\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n Navraagdossier is geopen na die sterfte van &#8216;n plaaslike Indi\u00ebrman in eMalahleni Hospitaal verlede Donderdag.<\/p>\n<p>Mnr. Gurbid Singh is in die hospitaal dood, na die bakkie waarin hy, en drie passasiers onderweg was na Middelburg vanaf Pretoria, duskant Bronkhorstspruit gerol het.<\/p>\n<p>Mnr. Singh is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem, waar hy kort na die ongeluk om 18:30 beswyk het.<\/p>\n<p>Mnr. Singh (39) se familie s\u00ea hulle vermoed die bakkie was verkeerd gelaai, en het in die ry omgeslaan.<\/p>\n<p>&#8220;Drie passasiers is met geringe beserings in die eMalahleni Hospitaal opgeneem en almal is reeds ontslaan,&#8221; het &#8216;n familielid Maandag anoniem aan die Observer bevestig.<\/p>\n<p>Die polisie het egter &#8216;n interessante kinkel oor die voorval met die Observer gedeel.<\/p>\n<p>Volgens kaptein Khanyisile Zwane is die botsing nooit by die polisie gerapporteer nie en familielede van die oorledene het self na die ongelukstoneel gehaas en die beseerdes hospitaal toe vervoer.<\/p>\n<p>&#8220;Die passasiers, almal buitelanders, kan nie opgespoor word vir verklarings nie want hulle is almal reeds terug oorsee, saam met mnr. Singh se liggaam,&#8221; het sy bevestig.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die familie s\u00ea hulle het nie gedink dis nodig om die ongeluk aan te meld nie, omdat geen andere voertuie betrokke was nie.<\/p>\n<p>\u2022 Sprake dat &#8216;n man ook dood is op die brug in Cowen Ntulistraat naby die Aloe Ridge woonstelle doodgery is, kon nie deur die polisie bevestig word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die identiteit van die man wat dood is op die Bethalpad naby die Mall, is die week deur die polisie bekendgemaak.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":14016,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[1025,1871,1870,1448,972,1606],"class_list":["post-14015","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","tag-accident","tag-bethalpad","tag-body","tag-crash","tag-police","tag-traffic-control"],"category_labels":null,"tag_labels":["accident","Bethalpad","body","crash","police","traffic control"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14015","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=14015"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/14015\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/14016"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=14015"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=14015"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=14015"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}