{"id":13409,"date":"2014-07-04T00:00:00","date_gmt":"2014-07-03T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/13409\/die-boerboel\/"},"modified":"2014-07-04T10:38:19","modified_gmt":"2014-07-04T08:38:19","slug":"die-boerboel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/07\/04\/die-boerboel\/","title":{"rendered":"Die Boerboel&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>Wat soek \u2019n mens in \u2019n hond?<\/p>\n<p>Watter soort ras koop mens?<\/p>\n<p>\u2019n Klein tipe wat op jou skoot sit?<\/p>\n<p>\u2019n Groot, sterk hond?<\/p>\n<p>\u2019n Hond wat net as waghond aangehou gaan word?<\/p>\n<p>Of \u2019n metgesel vir jou en jou huisgesin?<\/p>\n<p>Nee, mens koop net \u2019n Boerboel, want hy voldoen aan al bogenoemde vereistes.<\/p>\n<p>Dit is die tipe hond wat by jou gaan bly, gaan inskakel by jou gesinslewe en jou met sy lewe sal verdedig &#8211; so \u2019n alles- in- een hond &#8211; en dan is hy nog mooi ook.<\/p>\n<p>Die SABT se Rasstandaard stel dit duidelik as dit by die hond se temperament kom: \u2019n Boerboel is hanteerbaar, betroubaar, gehoorsaam en intelligent. Hy is selfversekerd en vreesloos en het \u2019n sterk beskermingsdrang.<\/p>\n<p>Waar kom die Boerboel oorspronklik vandaan?<\/p>\n<p>Hy het sy oorsprong baie jare gelede aan die een kant in die ou Europese koninkryke van Albani\u00eb en Siri\u00eb gehad, maar aan die ander kant ook in die ou stamme in Afrika wat weer vanuit Ethiopi\u00eb gekom het.<\/p>\n<p>Die honde uit Afrika het suidwaarts migreer en mettertyd met die Bullenbijter, wat Jan van Riebeeck met hom saamgebring het na Kaap die Goeie Hoop, en die honde van die Britse Setlaars van 1820 en later met die mastiff-agtige hond wat die diamantmaatskappy, De Beers, gehad het, begin meng.<\/p>\n<p>Net die sterkstes wat oorleef het, is die honde wat die Voortrekkers as Boerboele saamgeneem het om die Groot Trek destyds aan te pak omdat hierdie eienskappe wat hulle getoon het om te kan jag en te beskerm, vir hulle baie belangrik was.<\/p>\n<p>Boerboele was vir ons voorvaders waghonde, vriende, speelmaats en bewakers. Niks het verander nie: hulle is dit vandag nog steeds.<\/p>\n<p>Waar staan die Boerboel vandag?<\/p>\n<p>Die SABT is in 1983 gestig en van toe af is daar landwyd keuringsdae gehou waartydens die hond aan die neergelegde rasstandaard gemeet word. Die minimum slaagvereiste om in die Registrasie Register opgeneem te kan word, is 75%.<\/p>\n<p>Keuringsdae word deesdae landwyd en w\u00eareldwyd op gereelde basis gehou &#8211; so ook Boerboelskoue &#8211; vir babas tot volwasse honde.<\/p>\n<p>Ja, die Boerboel is nie meer net beperk tot Suid-Afrika nie. Hy is nou \u2018n w\u00eareldkommoditeit vandat hy vir die eerste keer in 1992 na Nedeland uitgevoer is.<\/p>\n<p>Daarvandaan af het sy gewildheid soos \u2019n verwoestende veldbrand versprei. Iedereen wou net \u2019n Boerboel h\u00ea.<\/p>\n<p>Vandag word hulle in ondermeer in die Amerikas, Verenigde Koninkryk, die hele Europa, Skandinawi\u00eb, Rusland en tot in Australi\u00eb aangetref &#8211; net om maar \u2019n paar te noem.<\/p>\n<p>Ja, die Boerboel was \u2019n groot, sterk, getroue maat en beskermer vir ons voorgeslag &#8211; hy is dit vandag nog.<\/p>\n<p>Besoek gerus www.sabt.co.za vir meer inligting.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Boerboel: waghond, speelmaat en bewaker van die gesin.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":13410,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Anemar\u00ed Pretorius","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681],"tags":[21972,1811,21973,1638],"class_list":["post-13409","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news","tag-animals","tag-die-boerboel","tag-diere","tag-honde"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"tag_labels":["animals","Die boerboel","diere","honde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13409","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13409"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13409\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13410"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13409"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13409"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13409"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}