{"id":12965,"date":"2014-06-21T05:00:00","date_gmt":"2014-06-21T03:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12965\/flopppae\/"},"modified":"2014-06-20T10:02:20","modified_gmt":"2014-06-20T08:02:20","slug":"flopppae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/06\/21\/flopppae\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Moenie skiet nie, dis ons mense! Die Bulls het met smaak aangekondig hulle gaan in groen kamoefleerdrag teen Suidwes-Afrika in Windhoek speel. (S\u00ea nounet daar sluip nog iewers &#8216;n grensvegter rond?).<\/p>\n<p>\u2022Miskien moet Matfield saam, want met sy groen kamoefleer skrumpet lyk hy altoos soos een van daai teikens wat ons in die skietgat moes op! af! op! af! (Goed julle outjies wat nie met &#8216;n R1, nie noot nie, masjiengeweer, op die skietbaan moes rondsluip nie, sal nie verstaan nie).<\/p>\n<p>\u2022Nou wie ondersteun ons met die sokker w\u00eareldbeker? Tog net nie Brasili\u00eb soos die helfte van die w\u00eareld nie. Holland, een van Afrika se verteenwoordigers, Duitsland, Itali\u00eb, Engeland?<\/p>\n<p>\u2022Handr\u00e9 Pollard die toekomstige Bokkaptein? Sjoe, maar daai outjie speel! (En hy praat net soos Naas: &#8220;Op die einde van die dag&#8221;).<\/p>\n<p>\u2022Baba Bokke se voet, die klomp Bul Bokke speel soos ooms, skuus, menere.<\/p>\n<p>\u2022Die Pumas se Cravenweek hoop het teen die Blou Bulle verloor en toe teen die Haaie, ons vergewe julle, maar as die Cravenweek afskop en julle pak die Visvoete op die eerste dag, geen verskonings nie, dan kook julle.<\/p>\n<p>\u2022Praat so man Hollangs, en glad nie skaam nie. Wesley Sneijder van die Hollandse sokkerspan het in &#8216;n televisieonderhoud &#8216;n taal gepraat wat niemand sou verstaan nie, behalwe dalk &#8216;n paar Suid-Afrikaners. Glad nie skaam om die moedertaal te gooi nie. (Sou enige Suid-Afrikaner Pedi, Zoeloe, of Afrikaans praat?).<\/p>\n<p>\u2022Dit is nou drie weke later en die Rooies en Groenes se oumanne praat net oor een dring: Hulle groot rugbydag. Met die bos wat byna heeltemal uitgekap is van oudstryders is dit lekker dat daar soveel jongmanne is wat &#8216;n verskil maak. En die goeie nuus, hulle gaan dit weer volgende jaar doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2022O velskoen, behalwe vir perdry, visvang, vergooi en bokdrolspoeg het die dorp pas &#8216;n nuwe sport bygekry: Toutrek! (Alle strydende partye in egskeidingsgedinge is welkom).<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":11250,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"xxxx","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[],"class_list":["post-12965","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12965","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12965"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12965\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11250"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12965"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12965"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12965"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}