{"id":12949,"date":"2014-06-20T05:00:00","date_gmt":"2014-06-20T03:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12949\/parkinsons-lyer-sterf-aaklig\/"},"modified":"2014-06-24T10:44:57","modified_gmt":"2014-06-24T08:44:57","slug":"parkinsons-lyer-sterf-aaklig-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/20\/parkinsons-lyer-sterf-aaklig-2\/","title":{"rendered":"Parkinsons-lyer sterf aaklig"},"content":{"rendered":"<p>Me. Aletta van Dyk, van Nelspruit was kort voor ha pa Elmo se dood die week, erg bekommerd oor die behandeling, of gebrek daaraan, wat hy by die hospitaal ontvang het sedert sy opname op 1 Junie.<\/p>\n<p>&#8220;My pa kon die dag nie uit die bed nie en &#8216;n ambulans is laat kom, maar by die hospitaal is hy gedwing om self uit te klim en moes van 06:00 tot na 23:00 wag om opgeneem te word.&#8221;<\/p>\n<p>Die dokter aan <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/9412\/man-versmoor-in-hospitaal\/\">diens het bloed laat trek<\/a> en &#8216;n breinskandering aangevra omdat hy volgens me. Van Dyk oortuig was daar is breinbloeding.<\/p>\n<figure id=\"attachment_12961\" aria-describedby=\"caption-attachment-12961\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_603842777.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-12961\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_603842777-423x317.jpg\" alt=\"Lyk of iemand by die Middelburg Hospitaal darrem lekker ge\u00ebet het, en dit was beslis nie \u2019n pasi\u00ebnt nie. \" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_603842777-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_603842777-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_603842777.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-12961\" class=\"wp-caption-text\">Lyk of iemand by die Middelburg Hospitaal darrem lekker ge\u00ebet het, en dit was beslis nie \u2019n pasi\u00ebnt nie.<\/figcaption><\/figure>\n<p>&#8220;Nietemin is die skandering eers op 12 Junie gedoen, sy kritieke toestand ten spyt,&#8221; s\u00ea sy oor die &#8220;die dokter wat die naweek n\u00earens te vinde was nie want dis mos weekend en holiday,&#8221; rol sy die traak-my-nie-agtige susters se woorde op haar tong.<\/p>\n<p>Twee weke voor mnr. Van Dyk se opname het hy reeds gesukkel om te eet en bloederige sere in sy mond ontwikkel en me. Van Dyk s\u00ea dat haar pa geen, &#8220;nie eens sy normale Parkinsons mediaksie of pynmediaksie, ontvang het nie&#8221;.<\/p>\n<p>Na die skandering is mnr. Van Dyk met dementia gediagnoseer en daar is aan die familie verduidelik dat sy roggel &#8216;n stadium van die kondisie was &#8211; &#8220;maar dit was &#8216;n doodsroggel,&#8221; s\u00ea me. Van Dyk in retrospek.<\/p>\n<figure id=\"attachment_12950\" aria-describedby=\"caption-attachment-12950\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_543952895.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-12950\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_543952895-423x317.jpg\" alt=\"Gemors l\u00ea oral rond by Middelburg Hospitaal. \" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_543952895-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_543952895-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_543952895.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-12950\" class=\"wp-caption-text\">Gemors l\u00ea oral rond by Middelburg Hospitaal.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hy is nooit aarvoeding gegee nie en me. Van Dyk s\u00ea selfs toe slym by sy mond en neus uitgeborrel het ure voor sy dood, het personeel geweier om toiletpapier te bring &#8220;want hulle het nie&#8221;.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/10856\/van-vreugde-beroof\/\">Familie moes toe noodgedwonge die lakens gebruik om hom skoon te vee.<\/a><\/p>\n<p>&#8220;Gepraat van die lakens, my pa het na sy opname op die bed opgegooi en vyf dae later was die gemors nog net so op sy beddegoed,&#8221; kla me. Van Dyk waar pasi\u00ebnte aan hulle genoem het &#8220;van hier af is dit die mortuary&#8221;.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy het nog nooit in haar lewe so iets ondraagliks beleef nie &#8211; &#8220;Middelburg Hospitaal is verskriklik, dis die vuilste, koudste plek waar geestesversteurdes vryelik tussen siekes in saal 15A rondloop&#8221;.<\/p>\n<p>Die ergste is, die hospitaal kan nie vir die familie s\u00ea wanneer mnr. Van Dyk oorlede is nie. Hy is kort voor 20:00 die laaste maal besoek en die tyding is Dinsdag omstreeks 05:00 aan die familie deurgebel.<\/p>\n<p>Sy liggaam is net so in die bed gelaat tot die ondernemer dit na 10:00 kon gaan haal.<\/p>\n<p>&#8220;Sy dood spook by ons,&#8221; is al wat me. Van Dyk uitkry oor die onmenslike manier waarop haar pa beswyk het, &#8220;in pyn, met honger en dors, sonder enige bystand.&#8221;<\/p>\n<p>Hy is elke dag deur sy broer, swaer en vrou besoek, maar hoe ho\u00ebr hulle stemme verhef is oor die diens, hoe minder diens is aangebied.<\/p>\n<figure id=\"attachment_12958\" aria-describedby=\"caption-attachment-12958\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_538964504.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-12958\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_538964504-423x317.jpg\" alt=\"Geld vir skoonmaak is daar nie by Middelburg Hospitaal. \" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_538964504-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_538964504-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/elmo_538964504.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-12958\" class=\"wp-caption-text\">Geld vir skoonmaak is daar nie by Middelburg Hospitaal.<\/figcaption><\/figure>\n<p>&#8220;Hoeveel mense moet nog hierdeur gaan voordat die staat aanspreeklik gehou gaan word vir di\u00e9 stadige moord,&#8221; vra sy.<\/p>\n<p>\u2022Dr Philemon Lethlalo, s\u00ea hy vind dit moeilik om te glo dat drie skofte se personeel almal hul rug op die pasi\u00ebnt sou draai.<\/p>\n<p>Hy het die familie genooi om hom te besoek sodat hy deeglik deur mnr. Van Dyk s\u00ea l\u00eaer met hulle kan werk en kan wys watter medikasie hy ontvang, en wanneer dit togedien is.<\/p>\n<p>&#8220;Ek was persoonlik self deur saal 15A en B verlede Donderdag saam met die LUR vir gesondheid en die ander bestuurders van die hospitaal, en ons sou dadelik opgemerk het as mnr. Van Dyk nie menslik behandel is nie,&#8221; verseker dr Lethlalo.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van &#8216;n Parkinsons-lyer wat Maandag in die Middelburg Hospitaal oorlede is, s\u00ea die dokter en verpleegpersoneel het hom weens honger en dors laat sterf.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":12963,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[9,1243,1244],"class_list":["post-12949","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-local-crime-news","tag-middelburg-hospital","tag-mpumalanga-department-of-health"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Crime","Middelburg Hospital","Mpumalanga department of health"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12949\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12963"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}