{"id":12839,"date":"2014-06-18T00:00:00","date_gmt":"2014-06-17T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12839\/seun-pleit-vir-selfoon\/"},"modified":"2014-06-18T15:32:52","modified_gmt":"2014-06-18T13:32:52","slug":"seun-pleit-vir-selfoon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/06\/18\/seun-pleit-vir-selfoon\/","title":{"rendered":"Seun pleit vir selfoon"},"content":{"rendered":"<p>Klein Zander Booyse en sy vriendinnetjie, Marlise Booysen, het na die skoolklok om 12:30 vir hulle gelui het, huiswaarts gekeer via die stadion.<\/p>\n<p>Die tweetjies bly beide in Koppiestraat en by die laagwaterbruggie, twee blokke van die huis af, is hulle ingehaal deur die mans wat &#8216;n mes by hulle gehad het.<\/p>\n<p>Die mesdraer het die seun gedwing om sy selfoon, &#8216;n Nokia Asha, te oorhandig maar Zander het pleitend op sy knie\u00eb bly klou aan die foon.<\/p>\n<p>Die man het die foon by hom afgedwing en op die vlug geslaan.<\/p>\n<p>Buiten die trauma van die roof, is Marlise deur die rowers ontsien omdat sy niks van waarde by haar gehad het nie.<\/p>\n<p>Die tweetjies is huistoe om hul ma&#8217;s te vertel waarna die vroue polisiestasie toe is om die saak aan te meld.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het twee maal, met verskillende skofte probeer om &#8216;n saak oop te maak maar die polisie wou nie byt nie,&#8221; s\u00ea Etu Booyse.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea omdat sy nie die foon se IMEI-nommer gehad het, waarmee die polisie die foon kan opspoor en blok nie, wou hulle haar nie help nie &#8220;want waar soek ons die foon en die krimineel?&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Kan enige krimineel dan nou maar net &#8216;n mes teen jou keel druk en jou beroof sonder enige nagevolge vandag?&#8221; vra Etu wat nog meer ontsteld is oor die feit dat die kinders agtervolg is en weer op die roete verras kan word.<\/p>\n<p>Kaptein Khanysile Zwane s\u00ea die IMEI-nommer help, maar is nie noodsaaklik om &#8216;n roof aan te meld nie.<\/p>\n<p>&#8220;Wapens was hier betrokke en &#8216;n saak van verswarende roof moet oopgemaak word,&#8221; s\u00ea kaptein Zwane wat onderneem het om me. Booyse persoonlik behulpsaam te wees met verdere stappe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Twaalfjarige laerskoolseun is Dinsdag met &#8216;n mes teen sy keel gedwing om sy selfoon aan drie mans, wat hom en &#8216;n vriend van die skool af huistoe agtervolg het, te gee.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":12865,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[9,1614,1613],"class_list":["post-12839","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","tag-local-crime-news","tag-knife","tag-school-kids"],"category_labels":null,"tag_labels":["Crime","knife","school kids"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12839","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12839"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12839\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12865"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12839"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12839"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12839"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}