{"id":12837,"date":"2014-06-18T00:00:00","date_gmt":"2014-06-17T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12837\/rassie-sit-voor-kleuterskool\/"},"modified":"2014-06-18T15:24:37","modified_gmt":"2014-06-18T13:24:37","slug":"rassie-sit-voor-kleuterskool","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/18\/rassie-sit-voor-kleuterskool\/","title":{"rendered":"Opvolg: Rassie sit voor kleuterskool"},"content":{"rendered":"<p>Dieselfde storie wat hy twee maande gelede vir die waarheid aan joernaliste verkoop het, word nou weer vertel.<\/p>\n<p>&#8220;My voertuig het gaan staan en my broer gaan hom netnou kom insleep,&#8221; vertel hy vir die joernalis Dinsdagoggend.<\/p>\n<p>Daar is reageer op klagtes van personeel en ouers van &#8216;n kleuterskool in Laverstraat oor &#8216;n onbekende man wat in &#8216;n roomkleurige Datsun in die doodloopstraat skuins oorkant die skooltjie sit. <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/9184\/rassie-nie-van-randfontein\/\">Volgens hulle word hy nou al vir twee weke elke dag gesien.<\/a><\/p>\n<p>&#8220;Dit is tog gevaarlik! Netnou word daar van die kinders ontvoer of doen hy iets aan een van die vroue,&#8221; het een vrou bekommerd ges\u00ea.<\/p>\n<p>Rassie het sy venster net op &#8216;n skrefie oopgemaak toe die joernalis hom konfronteer.<\/p>\n<p>Sy voertuig het gaan staan sonder brandstof en sy boetie sal hom netnou, &#8220;voor tienuur&#8221; kom insleep. Hy het hewig ontken dat hy al twee weke daar opgemerk word.<\/p>\n<p>Volgens die personeel slaap hy waarskynlik in die aande daar. &#8220;Dan teen omtrent 10:00, wanneer die son hom seker uitbak, dan ry hy weg. Net om later in die middag weer terug te keer.&#8221;<\/p>\n<p>N\u00e1 &#8216;n berig wat die <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/8667\/sonder-werk-sonder-petrol\/\">Observer vroeg in April<\/a> oor Rassie geskryf het, het sy broer, Wessel, vertel dat Rassie en sy vrou, Janetta, verslaaf is aan hero\u00efen. Wessel het nie kontak met hulle nie, omdat hul kind in sy sorg geplaas is.<\/p>\n<p>Wessel het op &#8216;n stadium vir Rassie werk op Middelburg gekry, maar dit het nie lank gehou nie en Wessel hulle moes hom in eMalahleni gaan haal, omdat hulle &#8216;n boemelaarsbestaan gevoer het. W\u00e9\u00e9r het Rassie gewerk, w\u00e9\u00e9r van die wa afgeval en verdwyn.<\/p>\n<p>Die paartjie het selfs &#8216;n ruk op die kibboets gebly, maar is uitgesit.<\/p>\n<p>Janetta is kort daarna gearresteer vir besit van dagga en is tronk toe gestuur op eMalahleni. Die koerant het betroubaar verneem dat sy tans in die hospitaal is. Of sy nog in aanhouding is, is nie seker nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/9082\/daar-sit-my-broer\/\">Wessel het n\u00e1 die vorige berig vir sy broer brandstof gestuur om weg te kom by die motorhawe.<\/a><\/p>\n<p>En nou sit Rassie by die kleuterskool. Volgens hom wag hy vir sy vrou. &#8220;Sy kom volgende week uit. Dan gaan ons huistoe.&#8221; Hy wou nie uitbrei van waar af sy vrou gaan kom of w\u00e1\u00e1r die huis is waar hulle gaan bly nie.<\/p>\n<p>Al wat hy te s\u00ea gehad het oor die kleuterskool se bekommernisse oor hy daar staan sit, is: &#8220;hulle hoef nie bang te wees vir my nie. Ek is skadeloos.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Net soos die doodloopstraat waar hy elke aand die laaste twee weke in sy ou Datsun slaap, is Rassie Erasmus, klaarblyklik ook nou in sy eie Cul-de-Sac.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":12838,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"XXXXX","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1257,1255,1256,1612,1258],"class_list":["post-12837","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-crystal","tag-dwelmslaaf","tag-methamphetamien","tag-rassie","tag-tik"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["crystal","Dwelmslaaf","Methamphetamien","Rassie","tik"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12837\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12838"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}