{"id":12565,"date":"2014-06-17T00:00:00","date_gmt":"2014-06-16T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12565\/flopdo\/"},"modified":"2014-06-17T14:21:15","modified_gmt":"2014-06-17T12:21:15","slug":"flopdo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2014\/06\/17\/flopdo\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Langs die veld het Willie le Roux gestrek en gerek, opgedraf, &#8216;n spier beseer en afgedraf. Antoon Viljoen het soos &#8216;n perd staan en bewe van opgewondenheid, opgedraf, spier beseer, en afgedraf.<\/p>\n<p>\u2022Dan was daar die afstand vanaf hande na die bal op die grond, tien jaar terug was dit nog vinnig en maklik. Saterdag was dit stadige aksie en teen die tyd dat die hande by die bal op die grond kom was die bal weg. Van voor af probeer, en wanneer die hande by die bal kom is hy weer weg&#8230;(Julle het ons lekker laat lag).<\/p>\n<p>\u2022Moenie dink daar was genade nie. Al genade was wanneer toeskouers uitgeroep het: &#8220;O, genade! Hy gaan nie weer opstaan nie!&#8221; Daar was groot-groot tackles.<\/p>\n<p>\u2022Na die wedstryd het Monster du Toit skaapagtig in die kleedkamer laat hoor: &#8220;Nou is di\u00e9 game ook &#8216;n blank&#8221;. Hy is disnis geloop.<\/p>\n<p>\u2022Piesang vertel toe hy een aand by die veld opdaag was daar &#8216;n paar gryskoppe wat eenkant in die donker staan en gesels het. Toe hy hulle bymekaar roep was dit nie vyf minute nie of hulle ken al die ou moves by name.<\/p>\n<p>\u2022Die Koedoekoppe het verlede week teen Laerskool Lipfontein gespeel, dit is nou as hulle kennisgewingbord reg is. (Skuus as ek julle lip gee oor Klipfontein).<\/p>\n<p>\u2022Die ou wat ges\u00ea het inwoners van Tehuis Herfsblaar en Huis Spataar draf vir die Bokke uit, sluk seker nogsteeds sy woorde.<\/p>\n<p>\u2022Red my Kremetart! Groot fietsry die naweek op Makhado gewees, die Kremetart Fietswedren. Maar organiseerders moes vinnig plan maak toe die meer as 300 slaggate op die oorspronklike roete nie betyds herstel is nie. Toe maar op die hoofweg uit en terug.<\/p>\n<p>\u2022Lank-lank gelede daag Jannie van Deventer by die kantoor op, die seun van wyle Jaap van Deventer, oud vennoot van Van Deventer en Campher Prokureurs. Ons het hulle saam afgeneem by &#8216;n Ho\u00ebrskool Middelburg atletiekbyeenkoms, net voor sy pa se dood.<\/p>\n<p>Hy soek die foto. Ou swart en wit negatiewe word weer en weer deurgesoek en sowaar daar kry ons die foto. Jannie wat verby die wenpaal snel en pa Jaap in die agtergrond. Vreugde! Maandag vra Zamil Du Pisanie of ons nie berigte het van die stoeiklub in 1990 nie. Sy pa is oorlede en hy soek die berigte met &#8216;n seer hart, waar sy pa deel van die klub was. Probleem is net, Zamil sit in Engeland. Intussen het ons die ou koerante ingevaar en ons soek, ons soek Zamil.<\/p>\n<p>\u2022Volgende week hoef ons nie meer DsTeevee te betaal nie. Ons kan elke aand daar by HTS Middelburg gaan sit en kyk. Die skool se groot teevee langs die veld kom die naweek!<\/p>\n<p>\u2022Nadal, hou van hom of haat hom, hy is die koning van klei en klaar.<\/p>\n<p>\u2022En raai van watter kontinent kom die sokkerspan wat voor die w\u00eareldbeker staak? Reg geraai. Afrika!<\/p>\n<p>\u2022Was Francois Steyn nie maar altyd &#8216;n loskoppie nie?<\/p>\n<p>\u2022Daar is &#8216;n man van die Pumas sy naam is Jay. Jay? Ja Jay, nee man nie Jay nie, DJy DJy. En Jay hanteer die media, maar die media kan hom nie hanteer nie. Vra jy deesdae enigiemand iets, s\u00ea hulle, &#8220;nee, jy moet vir Jay vra&#8221;. Dan vra ons, &#8220;Jay?&#8221; Ons vra die afrigters maar almal s\u00ea &#8220;vra vir Jay, ons mag nie sonder hom praat nie&#8221;. Maar Jay wag tot Donderdagmiddag en toe stuur Jay die Cravenweekspan, op sy webblad. Sien, Jay laaik sy eie webblad, maar ons lesers laaik hulle kinders se name in die koerant.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2022Die gees was gewillig, maar die vlees was swak. Ag maar die Oumanne, of Old Boys soos hulle graag genoem wil word, was beter komedie as Casper de Sies en Trevor Noah.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":11250,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"xxxx","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,508,2888],"tags":[6],"class_list":["post-12565","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-editors-choice","category-opinion-edition","tag-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"tag_labels":["Opinion"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12565"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12565\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11250"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12565"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12565"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}