{"id":12372,"date":"2014-06-12T00:00:00","date_gmt":"2014-06-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12372\/is-frikkie-regverdig-verhoor\/"},"modified":"2014-06-12T13:11:21","modified_gmt":"2014-06-12T11:11:21","slug":"is-frikkie-regverdig-verhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2014\/06\/12\/is-frikkie-regverdig-verhoor\/","title":{"rendered":"Opvolg: Is Frikkie regverdig verhoor?"},"content":{"rendered":"<p>Lutzkie se skuldigbevinding, en veral die feit dat hy skuldig gepleit het op die aanklagte teen hom, het vir baie as skok gekom.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n telefoongesprek, voor sy inhegtenisname, het Lutzkie met die Middelburg Observer geprtaat oor die Doddieburn helikopterongeluk.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/12246\/wat-wag-in-zim-tronk\/\">Hy het volgehou dat hy nie enige wette oortree het nie en in die belang van die gemeenskap opgetree het toe hy die wrak begrawe het.<\/a><\/p>\n<p>Lutzkie, het volgens &#8216;n betroubare bron, die Maandag van sy inhegtenisname vrywillig na Zimbabwe gegaan om probleme en misverstande te probeer uitstryk nadat hy in kontak met owerhede daar was.<\/p>\n<p>Hy het hom vrywillig onderwerp aan ondervraging en is nie deur knap polisiewerk op die lughawe gearresteer soos daar algemeen berig word nie.<\/p>\n<p>Nadat hy ingeneem is vir ondervraging is mnr. Lutzkie vir dae aangehou.<\/p>\n<p>Sy regspan het volgens die bron gespook om duidelikheid te kry oor wat die presiese aanklagte teen hom was.<\/p>\n<p>Met verbysterende spoed is hy binne twee dae aangekla, verhoor en gevonnis op 14 aanklagte.<\/p>\n<p>Plaaslike prokureur en oud-landdros Derick van Wyk het ges\u00ea dat dit algemene kennis is dat die regstelsel in Zimbabwe heeltemal in duie gestort het.<\/p>\n<p>&#8220;Niemand kan &#8216;n regverdige verhoor in Zimbabwe verwag nie. Frikkie sou nooit een gekry het nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die blitsvinnige verhoor, skuldigbevinding en vonnis van mnr. Frikkie Lutzkie laat talle vrae. Lutzkie is verlede week in &#8216;n Zimbabwiese hof skuldig bevind op 14 aanklagte en vir drie jaar tronk toe gestuur.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":12245,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[1523,1585,1522],"class_list":["post-12372","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","tag-frikkie-lutzkie","tag-prison","tag-zimbabwe"],"category_labels":null,"tag_labels":["Frikkie Lutzkie","prison","zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12372","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12372"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12372\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12245"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12372"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12372"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12372"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}