{"id":123531,"date":"2020-05-20T12:00:56","date_gmt":"2020-05-20T10:00:56","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=123531"},"modified":"2020-05-20T11:33:07","modified_gmt":"2020-05-20T09:33:07","slug":"die-jaar-van-die-virus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/05\/20\/die-jaar-van-die-virus\/","title":{"rendered":"Die jaar van die virus"},"content":{"rendered":"<p>Covid-19, 2020!<\/p>\n<p>S\u00ea so min, maar die omvang, die impak, die intriges, die regulasies, die wette, die polisie, die weermag, die swaarkry, die honger, die kospakkies, die belaglikheid is onbeperk.<\/p>\n<p>Daar sal in die jare wat kom vele gesprekke wees oor die drankverbod en die onwettige sigarette.<\/p>\n<p>Mense sal nie weet of hulle weer moet huil of weer moet kwaad word nie.<br \/>\nTussen alles is daar soos altyd \u2019n lag by die gelag.<\/p>\n<p>Ry verby Kosmospark waar \u2019n bejaarde in die tuin werskaf. Druk vir hom toeter en waai vriendelik, hy waai met sy elmboog terug!<br \/>\nMans kyk mekaar vraend aan, moet ek handskud of moet ek nie?<\/p>\n<p>By \u2019n besigheid staan daar: \u201cGlimlag wanneer jy hier instap.\u201d Agter daai masker kan niemand sien wie glimlag nie.<\/p>\n<p>By die Mall word vroue beveel om agter in karre te klim, met die man wat bestuur. \u2019n Uur of wat later deel hulle \u2019n huis en nog later \u2019n bed (ons hoop).<\/p>\n<p>Terwyl verskeie moordsake op die dorp onopgelos is, jaag drie polisievoertuie na \u2019n huis. Die oortreding? Die huishulp werk!<br \/>\nEn so word mense betaal om by die huis te sit en niks doen nie en die wat wil werk word in die tronk gegooi.<\/p>\n<p>\u2019n Inwoner ry om sy bejaarde oom te gaan help, om \u2019n lekkende dak reg te maak. Hy het \u2019n permit om te werk, maar nie om dakke reg te maak nie.<\/p>\n<p>Dit is skielik net blouligte. Sy voertuig word deursoek en selfs sy gereedskapkas word bekyk vir onwettige sigarette. Hy word terug beveel huistoe, met die waarskuwing, dat hy \u2019n volgende keer agter tralies kan beland. Die dak lek steeds.<\/p>\n<p>Sondagoggend staan agt werkers van \u2019n supermark in die middedorp in \u2019n kringetjie sonder maskers en hoender eet, lek hulle vingers af en druk hande so saam in die hoendersous. Jy mag nie \u2019n dak regmaak wat lek nie, maar jy mag saam hoender eet en jou vingers aflek.<\/p>\n<p>Behoede ons!<\/p>\n<p>In die begin van die inperking was virtuele kerkdienste en boodskappies inspirerend en gewild. Nie meer nie. Min mense wil \u2019n halfuur spandeer aan \u2019n selfoonkerkdiens. Predikante en pastore probeer hulle bes om die uitsendings meer interessant te maak, maar jou sitplek in die kerk Sondae raak \u2019n al groter gemis.<\/p>\n<p>Nog nooit is daar so baie gepraat oor drank en sigarette nie, die grappies onophoudelik.<\/p>\n<p>Die grap is dat die vinger gereeld wys na polisie betrokkenheid by die onwettige verkoop van drank en sigarette.<\/p>\n<p>Net soos 1994 se blikkieskos versamel en kragopwekkers aankoop, gaan daar nog vir jare gepraat word oor die jaar 2020 van onse Liewe Heer.<\/p>\n<p>Die verskil is, oor 1994 kan ons lag&#8230;2020 is geen grap nie&#8230;<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>Inwoner van die week:<\/b>\u00a0Faith Mufanebadza wat \u2019n Ghanese gesin te hulp gesnel het, wat weer 15 ander gesinne met hulle koshulp gehelp het.<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>Doring van die week:<\/b>\u00a0\u201cSocial distance!\u201d Wat \u2019n grap.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit sal in die geskiedenisboeke aangeteken staan as die jaar van die virus: Covid-19, 2020.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":80109,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24843,24844,10450,10366,24841,24842],"class_list":["post-123531","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-die-jaar-van-covid-19-2020","tag-die-jaar-van-die-virus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-redaksionele-kommentaar","tag-tovie-van-den-bergh"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","die jaar van covid-19 2020","die jaar van die virus","middelburg nuus","plaaslike nuus","redaksionele kommentaar","tovie van den bergh"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=123531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123531\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/80109"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=123531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=123531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=123531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}