{"id":123390,"date":"2020-05-14T08:02:54","date_gmt":"2020-05-14T06:02:54","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=123390"},"modified":"2020-05-14T08:02:54","modified_gmt":"2020-05-14T06:02:54","slug":"anc-eff-vf-of-da-almal-moet-eet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/05\/14\/anc-eff-vf-of-da-almal-moet-eet\/","title":{"rendered":"ANC, EFF, VF+ of DA, almal moet eet"},"content":{"rendered":"<p>Die DA se Johann Dyason s\u00ea dat raadslede tans van 50 kospakkies in die dorpsareas en 100 kospakkies vir buitegebiede ontvang, omdat die nood groter is in die buitegebiede.<\/p>\n<p>Twee weke gelede het die DA raadslede elk 35 kospakkies ontvang wat uitgedeel is.<\/p>\n<p>Hulle wag tans vir die 50 nuwes wat in tussenposes van tot drie weke voorsien word, afhangende van beskikbaarheid.<\/p>\n<p>Die departement voorsien die munisipaliteit van kospakkies wat dan aan wyksraadslede voorsien word.<br \/>\nWyksraadslede moet ook lyste van behoeftiges saamstel, wat dan by die departement ingehandig word.<\/p>\n<p>Slegs werklose gesinne met geen inkomste, insluitende staatstoelaes, kwalifiseer vir die kospakkies, omdat verskeie ander welsynsorganisasies soos Feed a Child, hul eie databasisse onderhou en help.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/123376\/opposition-blasts-covid-19-relief-fund\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Opposition blasts Covid-19 relief fund<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die aantal beskikbare kospakkies hang af van Covid-19 donasies aan die departement.<\/p>\n<p>Die raad het ook besluit om sy eie Covid-19 noodfonds op die been te bring tydens verlede Vrydag se virtuele sitting, waartydens munisipale en raadsamptenare gevra is om 4% van hul jaarlikse verhogings, vir April, Mei en Junie, vrywilliglik te skenk om die fonds aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Al die opposisiepartye in die raad het dit van die hand gewys, omdat die DA reeds R1.5 miljoen uit sy raadslidfonds aan die regering geskenk het, die VF+ sy eie ondersteuners intern ondersteun en die EFF ook reeds 33% van hul salarisse afgestaan het.<\/p>\n<p>Mnr. Dyason s\u00ea dat die raadslede deur die bank dankbaar is vir die kospakkies, en oor partygrense heen saamwerk om die nood te verlig.<br \/>\n\u201cSo word daar teen niemand gediskrimineer nie, en ons mense voel geken,\u201d s\u00ea mnr. Dyason.<\/p>\n<p>Inwoners wat geen inkomste het en nie staatstoelae ontvang nie, moet hul wyksraadslede kontak, sodat hulle by die voedingslys gevoeg kan word.<\/p>\n<p>Daar is \u2019n streng verbod op die neem van foto\u2019s deur raadslede wat kospakkies uitdeel van krag, om te verhoed dat die geleentheid nie vir politieke gewin misbruik word nie.<\/p>\n<p>Die ANC burgemeesterskomiteelid, rdl. Johan Matshiane, is in beheer van die voedselprojek en mnr. Dyason het hom geloof vir sy leierskap en regverdigheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wyksraadslede word ingespan om nood in die gemeenskap te help verlig, met kospakkies wat deur die department van maatskaplike dienste aan hulle verskaf word, om uitgedeel te word aan werklose inwoners sonder enige inkomste en nie staatstoelaes ontvang nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":123391,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[24767,10367,24765,10450,24764,24766,10366,24763],"class_list":["post-123390","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-armoedige-inwoners-ontvang-munisipale-kospakkies","tag-betroubare-nuus","tag-inwoners-sonder-inkomste-of-staatstoelaes-kwalifiseer-vir-voedingsskemas","tag-middelburg-nuus","tag-munisipale-voedingsskema","tag-munisipaliteit-gee-kospakkies-aan-raadslede-vir-distribusie-onder-armoedige-inwoners","tag-plaaslike-nuus","tag-raadslede-deel-kos-pakkies-uit"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["armoedige inwoners ontvang munisipale kospakkies","betroubare nuus","inwoners sonder inkomste of staatstoelaes kwalifiseer vir voedingsskemas","middelburg nuus","munisipale voedingsskema","munisipaliteit gee kospakkies aan raadslede vir distribusie onder armoedige inwoners","plaaslike nuus","raadslede deel kos pakkies uit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123390","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=123390"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/123390\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/123391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=123390"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=123390"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=123390"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}