{"id":12296,"date":"2014-06-12T00:00:00","date_gmt":"2014-06-11T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/12296\/seinbrekers-maklik-in-en-uit\/"},"modified":"2014-06-13T09:13:05","modified_gmt":"2014-06-13T07:13:05","slug":"seinbrekers-maklik-in-en-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/12\/seinbrekers-maklik-in-en-uit\/","title":{"rendered":"VIDEO: Seinbrekers maklik in en uit"},"content":{"rendered":"<p>Die inwoner van Kanonkop, wie se skootrekenaar en selfoon uit sy bakkie voor die winkel by Kanonkop Vulstasie gesteel is, s\u00ea hy was letterlik \u2019n meter van die skelm af besig om geld te trek by die Absa OTM.<\/p>\n<p>Wat meer is, die boef kom by die vulstasie aan met sy eie kar met makkers in \u2019n tweede kar.<\/p>\n<p>Die misdadigers kom saam daar aan en ry saam weer uit.<\/p>\n<p>Op die video kan duidelik gesien word hoe die bestuurder van die tweede motor homself baie besig laat lyk terwyl sy grootgesette misdaadmater eers die bakkie van die slagoffer inspekteer voordat hy terugloop en iets vir sy bendemater beduie, dan terugdraai na die bakkie en rustig die diefstal pleeg.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/MR83dal8FQI' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>Hy druk die kontrole, maak die deur oop en druk sy arm agter die sitplek in waar die skootrekenaar weggesteek is.<\/p>\n<p>\u201cMy selfoon was op laai in my bakkie en net die laaikabel was sigbaar,\u201d s\u00ea die slagoffer wat lank gewik en weeg het of hy die beeldmateriaal wat reeds op 14 Mei geneem is, met die publiek moet deel.<\/p>\n<p>\u201cMens het sekerlik die verantwoordelikheid om die mense te waarsku,\u201d s\u00ea hy oor die goeie daad.<\/p>\n<p>Die hele misdaad speel binne 14-sekondes af.<\/p>\n<p>Kaptein Khanyisile Zwane s\u00ea diefstalle uit motorvoertuie het die afgelope paar weke \u2019n beduidende afname getoon.<\/p>\n<p>Sy kon glad nie s\u00ea hoeveel sake verbind kan word met sein-blokkers nie \u201comdat die polisie nie die modus operandi vasstel nie, alle insidente word bloot gelys onder diefstal uit motorvoeruie\u201d.<\/p>\n<p>\u2022Die slagoffer het gevra dat hy anoniem bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Skokvideo wat wys hoe maklik dit is om by jou kar in te breek is die week met die Observer gedeel en uit die video blyk dit dat boewe nie jou sentrale sluitsisteem se sein te blok nie, maar bloot hul eie afstandbeheer kan gebruik.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":12297,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[1573,9,1572,1571,843],"class_list":["post-12296","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines","tag-broad-daylight","tag-local-crime-news","tag-kanonkop-vulstasie","tag-laptop-stolen","tag-thieves"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["Broad daylight","Crime","Kanonkop vulstasie","Laptop stolen","Thieves"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12296","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=12296"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/12296\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12297"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=12296"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=12296"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=12296"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}