{"id":122424,"date":"2020-05-06T13:31:06","date_gmt":"2020-05-06T11:31:06","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=122424"},"modified":"2020-05-06T13:31:06","modified_gmt":"2020-05-06T11:31:06","slug":"plasing-oor-honger-kinders-is-vals","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/05\/06\/plasing-oor-honger-kinders-is-vals\/","title":{"rendered":"Plasing oor honger kinders is vals"},"content":{"rendered":"<p>Die boodskap is deur verskeie persone op sosiale media gedeel en het foto\u2019s van verhongerde kinders bevat. Die foto\u2019s is egter nie van Suid-Afrikaanse kinders nie maar het in \u2019n Nederlandse berig van Unicef oor kinders in oorloggeteisterde gebiede verskyn.<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>www.mobserver.co.za\u00a0<\/b>is oorval deur lesers wat meer inligting oor die berig wou bekom. \u2019n Plaaslike pastoor wou met optrede begin.<\/p>\n<p>Pat Snyman, een van die mense wat volgens \u2019n skermskoot die nuus gedeel het, het op sy Facebook profiel ontken dat hy dit gedeel het en beweer dat daar \u2018snaakse dinge\u2019 op sy profiel aan die gang is. Hy het nie voor druktyd gereageer op \u2019n versoek vir kommentaar nie.<\/p>\n<p>Phillip Bruwer van Solidariteit &#8211; Helpende Hand s\u00ea dat hulle ook die oorsprong van die boodskap probeer naspoor het, maar onsuksesvol was.<\/p>\n<p>Die DA het in \u2019n persverklaring bevestig dat dit vals nuus is. In die verklaring word daar ges\u00ea dat \u2019n skenker wel verhoed is om kospakkies uit te deel, omdat hulle nie die regte permit gehad het nie. Die polisie het nie die kospakkies gekonfiskeer nie en is in die proses om die skenker te help om \u2019n permit te bekom.<\/p>\n<p>Mnr. Bruwer s\u00ea dat geen van Helpende Hand se vrywilligers al verhoed is om kos uit te deel nie.<\/p>\n<p>\u201cOns het almal die regte permitte en hou by die re\u00ebls. Ons deel ook nie warm kos uit nie maar eerder nie-bederfbare kos,\u201d s\u00ea mnr. Bruwer.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat daar wel toenemende kommer heers omdat die wetgewing al hoe meer verander word en dreig om te reguleer hoe en waar kos uitgedeel mag word. Mnr. Bruwer meen dat hulle liefs pro-aktief wil optree en reeds regsmening ingewin het, sou hulle later hulself noodgedwonge tot die hof moet wend.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat hulle van twee gevalle weet, een in Krugersdorp waar lede van \u2019n spesifieke politieke party na bewering sop uit mense se hande geklap het, en een in Bloemfontein waar die polisie \u2019n sopkombuis verhoed het om sop uit te deel.<\/p>\n<p>In beide gevalle was daar egter \u2019n dispuut oor warm kos betrokke, s\u00ea mnr. Bruwer.<\/p>\n<p>Hy het nie-winsgewende organisasies, wat oor die regte permitte beskik en verhoed word om kos uit te deel, versoek om met Helpende Hand in verbinding te tree deur \u2019n e-pos te stuur na diens@helpendehand.co.za vir bystand deur hul regspan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Boodskap wat die rondte doen oor kospakkies wat deur die polisie weggevat is by Sonheuwel Karavaanpark naby Bonaccord, is vals.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":122429,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24711,24709,24705,7232,24707,24708,24704,10450,10366,24702,24706,24710,24703],"class_list":["post-122424","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-bonaccord","tag-bonaccord-kinders-ly-honger","tag-fals-nuus","tag-fopnuus","tag-honger-kinders","tag-konfiskeering-van-sonheuwel-kosskenkings-is-fals","tag-kosskenkings-aan-sonheuwel-karavaanpark","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-plasing-oor-honger-kinders-is-vals","tag-polisie-konfiskeer-kosskenkings-aan-honder-kinders","tag-polisie-konfiskeer-kosskenkings-in-bonaccord","tag-sonheuwel-karavaanpark"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","bonaccord","bonaccord kinders ly honger","fals nuus","fopnuus","honger kinders","konfiskeering van sonheuwel kosskenkings is fals","kosskenkings aan sonheuwel karavaanpark","middelburg nuus","plaaslike nuus","plasing oor honger kinders is vals","polisie konfiskeer kosskenkings aan honder kinders","polisie konfiskeer kosskenkings in bonaccord","sonheuwel karavaanpark"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122424","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=122424"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122424\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/122429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=122424"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=122424"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=122424"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}