{"id":122377,"date":"2020-05-07T08:00:27","date_gmt":"2020-05-07T06:00:27","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=122377"},"modified":"2020-05-06T11:18:14","modified_gmt":"2020-05-06T09:18:14","slug":"weermag-hou-besighede-dop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/05\/07\/weermag-hou-besighede-dop\/","title":{"rendered":"Weermag hou besighede dop"},"content":{"rendered":"<p>\u2022 \u2019n Koffiewinkeleienaar s\u00ea hy het tou opgegooi na die vyfde probeerslag om vir sy mense werkloosheidsversekering te eis. Hy beweer ook dat die munisipaliteit nie te vinde was vir uitstel op sy rekening nie en dat hy gedreig is dat hy nie elektrisiteit sal kan koop, as hy nie sy besigheidserfbelasting betaal nie.<\/p>\n<p>\u2022 Nog \u2019n besigheidseienaar, wat \u2019n wassery op die dorp besit, s\u00ea dat sy vir ure by die munisipaliteit moes wag om aansoek te doen vir \u2019n permit, net om op die oueinde afgekeur te word. Dit ten spyte van getuigskrifte van dokters en mynwerkers wat s\u00ea dat hulle sukkel om sonder haar dienste klaar te kom.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat sy elf mense in diens het wat vir die afgelope vyf weke geen inkomste verdien het nie. Sy het haar ook keer op keer in \u2019n toe deur by die werkloosheidsversekeringsfonds vasgeloop.<\/p>\n<p>Sy beweer dat sy eers ingelig is dat die identiteitsnommers van haar werkers foutief is en later dat die bankrekening wat sy verskaf het nie aktief is nie.<\/p>\n<p>\u201cMaar dit is dieselfde identiteitsnommers waarop ek maand vir maand werkloosheidsversekering betaal en dieselfde rekening waaruit hulle elke maand hul geld ontvang,\u201d s\u00ea die vrou.<\/p>\n<p>Intussen is daar op sosiale media platforms advertensies van wasserye wat sedert 4 Mei weer hul deure oopgemaak het.<\/p>\n<p>Die\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0het met Pressed in Time in die Middelburg Mall gepraat. Die eienaar s\u00ea dat sy nie aansoek gedoen het vir \u2019n permit nie, maar dat Vlak 4 van die inperking haar as noodsaaklike diens klassifiseer. Dit is ook nie net in Middelburg wat sekere wasserye hul deure weer oopgemaak het nie, die vrou s\u00ea dat sy advertensies sover as Nelspruit en Kriel gekry het.<\/p>\n<p>\u201cEk het \u2019n permit wat my as noodsaaklike diensverskaffer klassifiseer, ek het getuigskrifte van dokters se spreekkamers en mense wat op myne werk wat s\u00ea dat hulle my dienste broodnodig het, maar die polisie het ges\u00ea ek durf nie my besigheid oopmaak sonder permitte van die munisipaliteit nie. Dit voel net asof die re\u00ebls nie vir almal geld nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022 \u2019n Ander besigheidseienaar s\u00ea dat hy deur lede van \u2019n sekere politieke party besoek is en gedreig is dat as hy nie hulp aan hulle bied nie, hulle paaie sal toemaak en sy besigheid sal bemoeilik. Sy besigheid deel onafhanklik by verskeie plekke in Mpumalanga en Limpopo kospakkies uit. Hy wou uit vrees nie sy naam genoem h\u00ea nie.<\/p>\n<p>Nog \u2019n besigheidseienaar in die Middelburg Mall, wat ook uit vrees vir viktimisasie nie haar naam genoem wil h\u00ea nie, s\u00ea dat lede van die weermag hulle soos valke dophou en seker maak dat hulle net noodsaaklike items verkoop. Sy is tot deur weermaglede gevolg na \u2019n ander winkel waar sy iets moes gaan aankoop.<\/p>\n<p>\u2022 Die eienaar van \u2019n tuindienste besigheid s\u00ea dat sy Maandag \u2019n permit kon kry om te werk maar R1 600 moes betaal daarvoor. Die rekeningafdeling by die munisipaliteit was gesluit en sy kon nie die geld betaal nie. Sy is egter kort daarna ingelig deur middel van \u2019n stemboodskap van \u2019n munisipale amptenaar dat sy nie mag werk nie, omdat hulle nie mense se erwe mag binnegaan nie.<\/p>\n<p>\u201cKan hulle nie net vir ons een week gee nie? Die blare l\u00ea nog van die haelstorm af in die tuine. Daar is oumense wat nie hul eie gras kan sny nie. Ons sit nou al vir vyf weke sonder werk en die winter is om die draai, dan kanselleer mense gewoonlik hul tuindienste. Ons gaan doodgaan van die honger,\u201d het die vrou paniekbevange gepleit.<\/p>\n<p>Sy het ook gedreig dat selfmoord vir haar al hoe meer na die enigste uitweg lyk. Sy is \u2019n weduwee sonder kinders wat op die tuindienste besigheid staatmaak vir \u2019n inkomste vir haarself sowel as haar werkers.<\/p>\n<p>\u2022 Prudence Magutle, munisipale woordvoerder by Steve Tshwete Munisipaliteit, s\u00ea dat die koffiewinkel eienaar geregtig is om vir uitstel op rekeninge te vra, maar dat hy dit nie by die dienstesaal moet vra nie omdat hulle nie by magte is om hom te help nie. Sy het aangeraai dat hy na die brandweer gaan of 013 249 7344\/48 of 49 bel om geholpe te raak.<\/p>\n<p>-Sy s\u00ea dat sy bewus is dat daar onduidelikheid is oor wasserye en of hulle mag oop wees of nie en het onderneem om aandag aan die situasie te skenk.<\/p>\n<p>Oor dreigemente van raadslede s\u00ea me. Magutle dat daar streng opgetree sal word indien hulle met bewyse voorsien word. Sy s\u00ea dat hulle besighede aangeraai het om alle skenkings na die Banketsaal te bring waar dit verpak en dan sistematies uitgedeel word onder behoeftiges.<\/p>\n<p>\u201cDie myne het baie positief gereageer en ons kon al baie behoeftige gesinne help. Gesinne word gesif om seker te maak dat hulle werklik behoeftig is en hulle besonderhede word op \u2019n databasis bygevoeg om kontrole te vergemaklik,\u201d het sy verduidelik.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat skenkers ook saam kan gaan as die pakkies uitgedeel word om te sien waar dit opeindig.<\/p>\n<p>Me. Magutle s\u00ea dat tuindienste nie op hierdie stadium toegelaat kan word nie, omdat besoeke aan huise nog verbode is. Hulle mag wel tuinrommel oplaai en verwyder. Sy s\u00ea dat daar nie vir permitte betaal hoef te word nie, mits die besigheid nooit by die munisipaliteit geregistreer was nie en dit nou eers moet doen voordat hulle vir \u2019n inperkingspermit kan aansoek doen.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat hulle kan re\u00eblings tref in noodgevalle, dieselfde as wat diensverskaffers sou doen in die geval van as \u2019n huis se dak sou lek en dringend aandag kort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onsuksesvolle werkloosheidsversekeringseise, beweerde onwilligheid vir die uitstel van munisipale rekeninge en dreigemente deur raadslede. Dit is die klagtes van talle kleinmansake.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":32151,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,10450,24687,24688,10366,24685,24689,24686],"class_list":["post-122377","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-permitte","tag-permitte-vir-vlak-4","tag-plaaslike-nuus","tag-talle-besighede-loop-hulle-by-munisipaliteit-vas","tag-wasserye","tag-wasserye-loop-hulle-vas-by-munisipaliteit"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","middelburg nuus","permitte","permitte vir vlak 4","plaaslike nuus","talle besighede loop hulle by munisipaliteit vas","wasserye","wasserye loop hulle vas by munisipaliteit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122377","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=122377"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122377\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/32151"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=122377"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=122377"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=122377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}