{"id":122029,"date":"2020-05-04T15:00:05","date_gmt":"2020-05-04T13:00:05","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=122029"},"modified":"2020-05-04T14:21:20","modified_gmt":"2020-05-04T12:21:20","slug":"man-met-mes-teen-keel-gekaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/05\/04\/man-met-mes-teen-keel-gekaap\/","title":{"rendered":"Man met mes teen keel gekaap"},"content":{"rendered":"<p>Robert Walker het verlede week Woensdagaand soos mis voor die son verdwyn, nadat hy gekaap is toe hy gou inkopies wou gaan doen.<br \/>\nRobert was die aand besig om \u2019n maaltyd te kook, omdat sy vrou, Rika, as noodsaaklike dienste werker besig was.<\/p>\n<p>Sy het die aand by die huis gekom, en saam met hom in die kombuis gaan sit terwyl hy kook, toe hy gou winkels toe ry om iets te koop. Hy het die kospotte in haar sorg gelaat, en die hek na hulle erf ook oopgelos, want hy was van plan om vinnig terug te wees.<\/p>\n<p>Toe hy by die huis uit is, is hy deur twee gewapende mans in balaclavas oorval.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/121167\/pullenshope-man-disappears-family-pleads-for-help\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Pullenshope man disappears, family pleads for help<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die twee mans het by sy voertuig ingeklim en \u2019n mes teen sy keel gehou, waarop hulle aangedring het dat hy Hendrina toe moes ry.<br \/>\nHulle het in Hendrina \u2019n paar bokse in sy voertuig gelaai, en toe aangedring dat hy hulle Delmas toe moes vat.<\/p>\n<p>Robert het vir hulle ges\u00ea dat hy nie genoeg geld of brandstof het om Delmas toe te ry nie en hulle het hom gedwing om na Kriel te ry.<\/p>\n<p>Op Kriel, het hulle hom aangehou, terwyl hulle gewag het vir \u2019n ander voertuig. Die bokse is in die ander voertuig oorgeplaas, en hulle het hom en sy voertuig agter gelaat.<\/p>\n<p>Rika, wat intussen gery het opsoek na hom, het desperaat sy familie gebel.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/121173\/missing-pullenshope-man-found-after-hijacking\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"> Missing Pullenshope man found after hijacking<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy het hom die volgende oggend vroeg as vermis aangemeld, en teen 09:00, het Robert se ma, wat in Emhalaleni woon, haar gebel om te laat weet dat Robert by haar is.<\/p>\n<p>Robert het toe die kapers hom agterlaat in Kriel, direk na sy ma toe gery, uit die vrees dat hulle sy voertuig dalk op die pad terug sou sien.<br \/>\nRika vertel dat hoewel Robert groot geskrik het, is hy gelukkig nie aangerand of beseer nie.<\/p>\n<p>\u201cHy het sy volle samewerking gegee en gemaak soos hulle s\u00ea.\u201d<\/p>\n<p>Daar was oorweldigende ondersteuning uit die gemeenskap.<\/p>\n<p>\u201cTalle klein boeregemeenskappies vanaf Bethal en Hendrina het my gekontak en verseker dat hulle op die uitkyk is vir Robert en sy voertuig. Ek wil veral vir Hendrik, DJ, Ettienne, Deon en Lee, baie dankie s\u00ea vir hulle hulp en ondersteuning. Hulle het die hele nag saam met my gewag en ek kan nie genoeg dankie s\u00ea nie.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Pullenshope inwoner wat verlede week verdwyn het, is met \u2019n mes teen die keel gekaap.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":121170,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Sjani Campher","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,10450,24662,10366,24664,24661,24660,24589,24663],"class_list":["post-122029","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-missing-pullenshope-resident-found-safe-after-hijacking","tag-plaaslike-nuus","tag-pullenshope-inwoner-vertel-van-kaping","tag-pullenshope-resident-goes-missing","tag-pullenshope-resident-missing-after-hijacking","tag-robert-walker","tag-vermiste-man-opgespoor-na-kaping"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","middelburg nuus","missing pullenshope resident found safe after hijacking","plaaslike nuus","pullenshope inwoner vertel van kaping","pullenshope resident goes missing","pullenshope resident missing after hijacking","robert walker","vermiste man opgespoor na kaping"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=122029"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/122029\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/121170"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=122029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=122029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=122029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}