{"id":120529,"date":"2020-04-24T18:00:11","date_gmt":"2020-04-24T16:00:11","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=120529"},"modified":"2020-04-23T09:57:57","modified_gmt":"2020-04-23T07:57:57","slug":"bakkery-gesluit-oor-vetkoeke-nasaret-gemeenskap-lei-onder-permit-oortredings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/24\/bakkery-gesluit-oor-vetkoeke-nasaret-gemeenskap-lei-onder-permit-oortredings\/","title":{"rendered":"Bakkery gesluit oor vetkoeke &#8211; Nasaret gemeenskap lei onder permit oortredings"},"content":{"rendered":"<p>Die naaste winkels waar di\u00e9 inwoners hul koskaste kan opvul is Hlalamnandi en die Middelburg Mall. Hlalamnandi se keuse op kruideniers is beperk, terwyl vervoer na winkels inwoners onnodiglik geld uit die sak jaag.<\/p>\n<p>\u201cVir die basiese soos brood en melk, betaal ons nou dubbel omdat ons openbare vervoer moet gebruik om winkels te besoek,\u201d kla een van die inwoners.<\/p>\n<p>\u2019n Ander s\u00ea dat vars groente en vrugte ook nie gekry kan word nie, omdat alle winkeltjies wat dit verkoop het, toe staan.<\/p>\n<p>\u201cSelfs die groot winkels is toe, ons sukkel reeds om te oorleef, nou moet ons nog geld van ons maaltye vat om vervoer te dek,\u201d s\u00ea een van die groep inwoners waarmee <strong>www.mobserver.co.za<\/strong> gepraat het.<\/p>\n<p>Geriefswinkels en smouse kan steeds aansoek doen vir permitte gedurende nasionale afsondering, het burgemeester Bagudi Tolo verlede week bevestig.<\/p>\n<p>Daar is egter streng regulasies deur die regering aangekondig om tuiswinkels, spaza-winkels en smouse te reguleer, maar permitte vir kosverkope word nog daagliks deur die munisipaliteit uitgereik.<\/p>\n<p>Die probleem is egter dat permithouers nie die re\u00ebls nakom nie, dan word besigheide gesluit.<\/p>\n<p>\u201cRegulasies behels dat die permithouer besigheid mag doen, maar die mense agter die toonbanke is selde die permithouers of buitelanders,\u201d verduidelik me. Prudence Magutle.<\/p>\n<p>In Nasaret is handelaars en spaza-winkels vir di\u00e9 rede gesluit.<\/p>\n<p>\u201cTydens inspeksie word werknemers sonder permitte by die winkels gevind, terwyl die winkeleienaar wat \u2019n permit het tuis sit,\u201d s\u00ea me. Magutle.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse koshandelaars, spaza-winkels en straatsmouse kan weer toestemming by die munisipaliteit kry om handel te dryf, mits daar handel gedryf word met \u2019n geldige permit deur die persoon in wie se naam die permit uitgereik is.<\/p>\n<p>\u201cDis ononderhandelbaar\u201d s\u00ea me. Magutle.<\/p>\n<p>Een van Mhluzi se handelsmerk bakkerye is na verskeie waarskuwings gesluit, nadat di\u00e9 reeds bereide vetkoeke verkoop het.<br \/>\nBurgemeester Tolo het tydens \u2019n perskonferensie herhaal dat geen voorbereide kos verkoop mag word nie.<\/p>\n<p>\u201cTalle straatsmouse word toegemaak omdat hulle kos voorberei,\u201d s\u00ea me. Magutle.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die munisipaliteit se deur staan oop vir handelaars in Nasaret en Uitbreiding 24 wat streng volgens hul permitvoorwaardes sake doen.<\/p>\n<p>\u201cDit moet teen die tyd nou al duidelik wees vir die publiek dat daar geen genade is rondom afsonderingsregulasies nie, en dat ons die wet sal toepas,\u201d waarsku me. Magutle<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van Nasaret en Uitbreiding 24 voel dat hulle belange misken word, omdat daar nie \u2019n enkele spaza-winkel of enige ander winkel in hul direkte omgewing oop is vir noodsaaklikhede nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":47101,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[24541,24544,24543,24545,21966,2230,24540,24542],"class_list":["post-120529","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bakkery","tag-corona-nuus","tag-covid-nuus","tag-korona-nuus","tag-middelburg","tag-nasaret","tag-uitbreiding-24","tag-voedsel-tekort"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bakkery","corona nuus","covid nuus","korona nuus","middelburg","Nasaret","uitbreiding 24","voedsel tekort"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/120529","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=120529"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/120529\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/47101"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=120529"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=120529"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=120529"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}