{"id":11903,"date":"2014-06-06T00:00:00","date_gmt":"2014-06-05T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/11903\/dwelmkinkel-in-meenthuismoord\/"},"modified":"2014-06-06T10:09:55","modified_gmt":"2014-06-06T08:09:55","slug":"dwelmkinkel-in-meenthuismoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/06\/dwelmkinkel-in-meenthuismoord\/","title":{"rendered":"Dwelmkinkel in meenthuismoord"},"content":{"rendered":"<p>Werner is vier maal deur inbrekers geskiet toe hy verbete vir sy lewe geveg het in \u2019n inbraak wat die polisie aanvanklik vermoed het, dalk met dwelms veband kon hou, omdat \u2019n bekende dwelmhandelaar \u2019n paar huise van hom af gebly het.<\/p>\n<p>Louis vermoed dat Lazarus Tau, sy seun se moordenaar wat voorverlede week lewenslank tronkstraf opgel\u00ea is, dalk die verkeerde huis geteiken het in die aanval.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea egter dat Tau nooit vorige dwelmondersoeke teen hom gehad het nie, maar wel met talle huisrowe en inbrake verbind word.<\/p>\n<p>Die dwelmhandelaar, wat verskeie kere vantevore met die gereg gebots het, is die dag van Louis se moord vir motordiefstal toegesluit en het die aand van die moord in die aanhoudingselle deurgebring.<\/p>\n<p>Die polisie het hom reguit gekonfronteer en ges\u00ea hulle dink dat die moord eintlik vir hom bedoel was en sy geskokte reaksie was genoeg om die polisie van sy spoor af te sit.<\/p>\n<p>Tydens talle ondervragings het Tau ontken dat hy en sy twee makkers die dwelmsmous wou teiken, hulle was agter Werner se huisware aan, het Tau verklaar.<\/p>\n<p>Hulle het eindelaaste op die vlug geslaan met net Werner se selfoon, omdat \u2019n groot gespierde Werner, \u2019n hewige geveg opgesit het.<\/p>\n<p>Louis s\u00ea een van sy aanvallers is dood, nadat Werner sy been afgeskop, sy ribbes in sy longe ingemoker en sy kakebeen afgeslaan het.<\/p>\n<p>\u2019n Mosambieker wat positief met die aanval verbind word, is steeds op vrye voet.<\/p>\n<p>Tau is op 18 Mei by \u2019n shebeen in Zithobeni gearresteer nadat twee ander mans aan wie hy Werner se selfoon verkoop het, vasgetrek is.<\/p>\n<p>Werner se drie moordenaars het die R400 waarvoor die selfoon verkoop is, gedeel.<\/p>\n<p>Louis s\u00ea die koper van die selfoon, \u2019n ou man, het hom in die hof genader en sy vergifnis gevra omdat hy nie bewus was dat die foon \u2019n bloedspoor gehad het nie.<\/p>\n<p>Tau het volgens getuienis voor sy arrestasie in die shebeen gesit en spog oor die moord.<\/p>\n<p>Hy het tydens sy verhoor geen berou getoon nie en geen verskoning aan die familie gebied nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Louis Broodryk het verlede week die eerste maal sy stilswye verbreek oor die grusame moord van sy seun, Werner Broodryk, in sy Bronkhorstspruit meenthuis in November 2012.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":11904,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-11903","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11903","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11903"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11903\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11904"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11903"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11903"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11903"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}