{"id":118350,"date":"2020-04-14T13:36:36","date_gmt":"2020-04-14T11:36:36","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=118350"},"modified":"2020-04-14T13:36:36","modified_gmt":"2020-04-14T11:36:36","slug":"suid-afrikaners-terug-van-maldives","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/14\/suid-afrikaners-terug-van-maldives\/","title":{"rendered":"Suid-Afrikaners terug van Maldives"},"content":{"rendered":"<p>Emmerentia van der Merwe het verlede week moue opgetrek om te help om haar vluginstrukteur, Rudolf Lubbe en sowat 40 ander Suid-Afrikaners wat op die eiland vasgekeer was, by die huis te kry.<\/p>\n<p>Mnr. Lubbe het met\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0vanuit Maldives gepraat en ges\u00ea dat daar talle struikelblokke was om by die huis te kom. Eerstens sou hulle geen finansi\u00eble bystand van die Suid-Afrikaanse regering ontvang nie.<\/p>\n<p>Die Maldives regering het vir hulle \u2019n vliegtuig beskikbaar gestel, maar dit sou hulle sowat R2 miljoen kos om by die huis te kom. Landsburgers van Mauritius sou help betaal aan die kostes, as die vliegtuig op Mauritius kon stop om hulle af te laai. Mauritius wou eers nie toestemming gee nie wat die Suid-Afrikaners met \u2019n R300 000 korting gelaat het.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-118362\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf3j-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf3j-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf3j-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Daar was van die Suid-Afrikaners wat nie kon bydra tot die vliegtuig nie en noodgedwonge op die eiland sou agter bly. Ander Suid-Afrikaners het ges\u00ea dat hulle eerder hul lot daar sou aanvaar, omdat hulle skepties was oor die kondisies van kwarantyn as hulle in Suid-Afrika sou land.<\/p>\n<p>Nadat Mauritius onverwags toestemming gegee het, het dinge blitsvinnig gebeur. Talle skenkings is ontvang, soos iemand wat anoniem $5 000 geskenk het, wat die vlug moontlik gemaak het. Die Maldives regering het \u2019n vliegtuig vir 11 April beskikbaar gestel en het vier spanne bemanningslede beskikbaar gestel, omdat hulle n\u00earens sou kon afklim nie en mekaar sou moes aflos.<\/p>\n<p>Mnr. Lubbe s\u00ea dat 50 mense, 40 Suid-Afrikaners en 10 landsburgers van Mauritius, op die vlug was. Daar het vier Suid-Afrikaners in Maldives agter gebly uit eie keuse, terwyl ses Suid-Afrikaners te laat aangedui het dat hulle skielik van plan verander het en op die nippertjie wou saam terug vlieg. Dit was egter nie moontlik nie omdat die passasierslys toe klaar gefinaliseer is.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-118370\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf4j-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf4j-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf4j-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Met hul aankoms in Johannesburg is al die passasiers op die vliegtuig se temperatuur geneem, waarna hulle na \u2019n kwarantyn fasiliteit in Midrand vervoer is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/116279\/vasgekeer-op-eiland-paradys\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vasgekeer op eiland paradys<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Lubbe s\u00ea dat alhoewel al die mense skouer aan skouer op die vliegtuig gesit het, hulle net agt per 23 sitplek bussie toegelaat is en daar dus vyf busse was om hul op te laai.<\/p>\n<p>By die kwarantyn fasiliteit is hulle vir Covid-19 getoets. Hulle mag glad nie uit hulle kamers nie en hul temperatuur word twee maal per dag geneem. Hy s\u00ea dat paartjies saam in \u2019n kamer bly, maar alleenlopers soos hy bly alleen.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-118371\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf7j-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf7j-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf7j-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Om die tyd om te kry slaap hy, kyk flieks op sy skootrekenaar of luister na musiek op sy foon.<\/p>\n<p>\u201cEk het \u2019n mooi uitsig en het nou al vir die springbokkies wat tot voor my kamer loop begin name gee en grappies vertel.\u201d Hy s\u00ea dat die kos skaflik is (hulle het Dinsdagoggend roereier, spek en roosterbrood gekry) en dat hulle maskers dra as hul kos by hul kamers afgelewer word.<\/p>\n<p>Mnr. Lubbe s\u00ea hulle sal in kwarantyn moet bly tot hul uitslae bekend is, waarna hulle toegelaat sal word om na hul onderskeie huise te gaan as hulle negatief toets. Hy s\u00ea dat daar daagliks mense aankom.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-118368\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf6j-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf6j-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/Rudolf6j-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Sodra hy die groen lig kry, sal mnr. Lubbe hom by sy familie op hul plaas naby Bela Bela (Warmbad) aansluit.<br \/>\nHy bedank almal vir hul bydrae wat dit moontlik gemaak het vir hulle om terug in Suid-Afrika te kom.<\/p>\n<p>\u201cAs alles verby is, gaan ek almal wat geld inbetaal het opspoor en uitnooi vir \u2019n braai,\u201d s\u00ea mnr. Lubbe.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat alhoewel daar baie mense is wat bedank moet word, daar \u2019n paar is wat baie agter die skerms betrokke was om hulle terug by die huis te kry.<\/p>\n<p>Madeleine Hicklin, Darren Bergman en Willie Auckamp van die DA en Johannes van Niekerk by die Suid-Afrikaanse konsulaat in Sri Lanka is die groep se helde, omdat hulle weet hoe hard hulle gewerk het om hulle terug in Suid- Afrika te kry.<\/p>\n<p>\u2022 Kort nadat mnr. Lubbe met\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0gepraat het, is hy in kennis gestel dat hy negatief getoets het en toegelaat sal word om huistoe te gaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaners wat in Maldives vasgekeer was as gevolg van die Covid-19 epidemie se w\u00eareldwye inperkings, is terug op eie bodem.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":118360,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,10450,24432,10366,24431,24430,24428,24429],"class_list":["post-118350","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-vlieenier-terug-van-maldives","tag-plaaslike-nuus","tag-rudolf-lubbe","tag-suid-afrikaners-terug-van-maldives","tag-suid-afrikaners-vasgekeer-in-maldives","tag-vlieenier-in-maldives-vasgekeer"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","middelburg nuus","middelburg vlieenier terug van maldives","plaaslike nuus","rudolf lubbe","suid afrikaners terug van maldives","suid afrikaners vasgekeer in maldives","vlieenier in maldives vasgekeer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/118350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=118350"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/118350\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/118360"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=118350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=118350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=118350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}