{"id":11711,"date":"2014-06-08T00:00:00","date_gmt":"2014-06-07T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/11711\/een-klippie-groot-rippels-2\/"},"modified":"2014-06-06T10:06:53","modified_gmt":"2014-06-06T08:06:53","slug":"een-klippie-groot-rippels-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/08\/een-klippie-groot-rippels-2\/","title":{"rendered":"Een klippie, groot rippels"},"content":{"rendered":"<p>Lydia en Ren\u00e9 is by hul Corpus Christi selgroep so deur pastoor Danie de Kock begeester om betrokke te raak by een liefdadigheidsaak dat hulle besluit het om die hele huis 6 oor te doen.<\/p>\n<p>Aanvanklik het hulle net in die selgroep gevra vir bydraes en die sitkamer, eetkamer en kombuis se gordyne is vervang en breekware en eetgerei is voorsien.<\/p>\n<p>Maar steeds was Lydia en Ren\u00e9 nie tevrede nie, en daar is besluit om die slaapkamers bietjie lewe te gee met nuwe gordyne en beddegoed.<\/p>\n<p>Daar is nog ses kamers wat oorgedoen moet word en die vroue ryk nou uit na die dorp se gulhartiges om te help om die meisies se lewens bietjie op te kikker.<\/p>\n<p>\u201cOns wil die plek so huislik as moontlik maak, elkeen van hulle is so spesiaal en het soveel om te gee, maar eers moet ons vir hulle die pad baan om hul volle potensiaal te bereik,\u201d s\u00ea Lydia.<\/p>\n<p>Sy las by dat die sitkamerbanke ook vodde is en die spons al by die armleuning uitpeul.<\/p>\n<p>Stoffeerders wat bereid is om die banke te laat oortrek, of diegene wat \u2019n nuwe stel het om te skenk, word gevra om ook by die projek aan te sluit.<\/p>\n<p>Die langtermyn doelwit sal wees om elk van die nege huise vir die kinders in \u2019n warm tuiste te omskep.<\/p>\n<p>Daar is tans vyf huise vir meisies en vier vir seuns, en elk huisves tussen 10 en 12 kinders.<\/p>\n<p>\u201cOns het die klein klippie gegooi en soek bakstene uit die gemeenskap om \u2019n tsunami van goeie wil oor di\u00e9 spesiale kinders te laat spoel,\u201d pleit Ren\u00e9.<\/p>\n<p>Kerke en ander organisasies word uitgedaag om in hul eie midde hand in die boesem te steek en te sien hoe die Care Village gehelp kan word.<\/p>\n<p>Besighede en privaat skenkers kan ook \u2019n welkome verskil maak.<\/p>\n<p>Naas die werk aan die huise, benodig die plek van toevlug klere, kos en toiletware.<\/p>\n<p>Diegene wat wil bydra kan Ren\u00e9 by 079 939 4257, of Lydia by 082 829 7620 bel.<\/p>\n<p>gerhard@mobserver.co.za<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee plaaslike vroue, Lydia du Preez en Ren\u00e9 de Villiers, het een klein klippie in die see van onsekerheid gegooi en vir tien meisietjies van huis 6 by die Middelburg Care Village, gaan die rippel effek van hul dade, ver in die toekoms nog by hulle uitkring.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":11712,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-11711","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11711","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11711"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11711\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11712"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11711"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11711"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11711"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}