{"id":11707,"date":"2014-06-05T00:00:00","date_gmt":"2014-06-04T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/11707\/afriforum-help-boer\/"},"modified":"2014-06-05T11:56:15","modified_gmt":"2014-06-05T09:56:15","slug":"afriforum-help-boer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/05\/afriforum-help-boer\/","title":{"rendered":"Opvolg: AfriForum help boer"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Charl Oberholzer (kommunikasiebestuurder, Afriforum) het bevestig dat die 82-jarige mnr. Coetzee AfriForum genader het. \u201cOns gaan beslis kyk hoe ons hom kan bystaan. Ons het hom gehelp om \u2019n volledige verklaring af te l\u00ea en is besig om met ons regs- en ondersoekspan te konsulteer oor die voorval.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee is verlede Maandag op die plaas Suikerboskop (tussen Belfast en Stoffberg in die Leeuklip-omgewing) met \u2019n stuk hout aangerand en vasgebind.<\/p>\n<p>Hy het vertel dat hy en sy kleinseun, Petrus (21), \u2019n aflos-metode gebruik op die plaas. As Petrus vir sy familie in Pretoria gaan kuier, gaan bly sy oupa (wat nou self woonagtig is in Pretoria) op die plaas om die diere te versorg.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee was vir \u2019n week op die plaas en het omstreeks 09:30 gery.<\/p>\n<p>Toe hy by die ou plaashuis verbyry, was hy hewig ontsteld toe hy opmerk in watter toestand die huis was. Gedeeltes van die dak is weggedra en selfs die plafonne is uitgeruk.<\/p>\n<p>Omdat daar plakkers is wat baie naby aan die huis bly, het hy hulle gevra of hulle nie iets gesien het nie.<\/p>\n<p>Een van die plakkers het sonder rede op hom afgestorm en hom met \u2019n stuk hout oor die kop, arms en bene geslaan. Met die hulp van vrouens in die huis, het hulle ook sy hande vasgemaak.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee s\u00ea die mense het iemand gebel om soontoe te kom en hy het uit hul deurmekaar pratery agtergekom dat hulle onder andere ges\u00ea het dat hulle die \u201cplaas gaan vat\u201d.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee het later teruggejaag huistoe.<\/p>\n<p>Lees vorige berig hier:<\/p>\n<div class=\"widget-thumbnail\" style=\"color: #282828\"><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/11525\/bejaarde-aangerand-en-aangehou\/\">Bejaarde aangerand en aangehou<\/a><\/div>\n<div class=\"widget-thumbnail\" style=\"color: #282828\"><\/div>\n<div class=\"widget-thumbnail\" style=\"color: #282828\">Hy het geweldig pyn in sy arm gehad en die volgende dag het X-strale aangedui dat sy gewrig gebreek is.<\/div>\n<p>Weens die gebeure is die familie bang om terug te keer na die plaas.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee het egter aangedui dat hy sal moet teruggaan om die skape te versorg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Martin Coetzee, die bejaarde boer wat op sy plaas buite Belfast aangerand en vasgebind is deur plakkers, gaan deur Afriforum bygestaan word.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":11926,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"XXXXX","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1526,1453,949,1527],"class_list":["post-11707","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-afriforum","tag-belfast","tag-boere-krisis-aksie","tag-plase"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["AfriForum","Belfast","Boere krisis Aksie","Plase"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11707","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11707"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11707\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11926"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11707"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11707"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11707"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}