{"id":116757,"date":"2020-04-09T11:00:39","date_gmt":"2020-04-09T09:00:39","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=116757"},"modified":"2020-04-09T10:15:26","modified_gmt":"2020-04-09T08:15:26","slug":"die-dors-raak-erg-drankdief-hol-eers-toe-skoot-klap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/09\/die-dors-raak-erg-drankdief-hol-eers-toe-skoot-klap\/","title":{"rendered":"Die dors raak erg &#8211; drankdief hol eers toe skoot klap"},"content":{"rendered":"<p>\u201cHy was s\u00f3 gemaklik, het op en af in die erf gestap, terwyl die lig op hom skyn. Eers toe ek \u2019n skoot skiet, het hy weggehardloop,\u201d vertel mnr. Nico Venter van die gebeure vanoggend by sy huis in OR Tambostraat (Middedorp).<\/p>\n<p>Hy was vol lof vir senior reaksie-offisier, Peter Jacobusen (van Mid Alarms), wat binne minute die dief agterna gesit en \u00e1l die drank teruggekry het.<\/p>\n<p>Die dief het al van 03:00 af probeer om toegang tot die kuierarea te kry, want die alarm het afgegaan en mnr. Venter het na buite gekyk, maar hy kon niks sien nie.<br \/>\nOmstreeks 04:30 het die alarm \u2019n tweede keer afgegaan en het mnr. Venter die man gesien waar hy op en af loop onder die buitelig.<\/p>\n<p>Mnr. Venter het teen die venster geklop en op hom geskree, waarop hy gevlug het.<\/p>\n<p>Nie eers \u2019n uur later nie, het die alarm w\u00e9\u00e9r afgegaan en het mnr. Venter gesien die kuierarea se deur staan oop.<\/p>\n<p>Mid Alarms is weer ontbied en hy het \u2019n waarskuwingskoot geskiet, maar die boef het in die rigting van Buitekantstraat verdwyn.<br \/>\nReaksie-offisier Jacobusen was blitsig daar en het die dief agterna gesit in riete waar die pad doodloop.<\/p>\n<p>Dit was een te veel vir die drankdief en hy het die streepsak vol drankbottels neergesmyt en laat spaander.<br \/>\nMnr. Jacobusen het die streepsak opgetel en aan mnr. Venter teruggegee.<\/p>\n<p>\u201cNie eers \u00e9\u00e9n van die bottels het gebreek nie. Ek wil baie dankie s\u00ea vir die lid van Mid Alarms wat so vinnig en paraat opgetree het.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die dief het \u2019n paar bottels wyn, asook brandewyn en whiskey in die sak gegooi.<\/p>\n<p>\u2022Hy het toegang tot die kuierarea gekry deur \u2019n deur oop te forseer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Oorlamse drankdief wat rustig in \u2019n erf rondgestap het, het eers spoed gekry toe daar \u2019n waarskuwingskoot geskiet is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":116758,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24354,1101,24350,24351,24352,10450,1933,24355,10366,24353],"class_list":["post-116757","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dief-los-drank-agter-na-skote-klap","tag-diefstal","tag-drankdief-deur-mid-alarms-vasgetrek","tag-drankdief-hol-na-skote-klap","tag-inbreker-steel-inwoner-se-drank","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-peter-jacobusen","tag-plaaslike-nuus","tag-reaksie-offisier-kry-gesteelde-drank-terug"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dief los drank agter na skote klap","Diefstal","drankdief deur Mid Alarms vasgetrek","drankdief hol na skote klap","inbreker steel inwoner se drank","middelburg nuus","misdaad","peter jacobusen","plaaslike nuus","reaksie offisier kry gesteelde drank terug"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116757","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=116757"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116757\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/116758"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=116757"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=116757"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=116757"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}