{"id":116479,"date":"2020-04-11T08:00:04","date_gmt":"2020-04-11T06:00:04","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=116479"},"modified":"2020-04-08T11:29:53","modified_gmt":"2020-04-08T09:29:53","slug":"maskers-amerika-gemaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/11\/maskers-amerika-gemaak\/","title":{"rendered":"Maskers in Amerika gemaak"},"content":{"rendered":"<p>Vroeg hierdie week het Cindy Coetzee (President, Mpumalanga Vrouelandbou Unie en Middelburger) gemeld dat die vroue net in die Kosmosstreek alleen al meer as 5 000 maskers gemaak het.<\/p>\n<p>Die projek het op 23 Maart weggespring toe Marilize Jacobs (werknemer van die Middelburg Hospitaal) gepleit het dat hulle \u2019n tekort het aan maskers. Sy was bekommerd oor ouetehuise en dokterspraktyke en persone wat in hierdie tyd moet werk.<\/p>\n<p>Haar vraag was eenvoudig: \u201cJulle kan nie dalk \u2019n projek begin, dit kan selfs landwyd wees, om vir gesondheidswerkers maskers te maak nie? Dan kan ons dit versprei en elkeen kan sy eie was. Die weggooibares hou ons vir die pasi\u00ebnte.\u201d<\/p>\n<p>VLU-lid, Yolandi Steenkamp, het die boodskap vir Cindy gestuur, wat dit weer op haar beurt aan die Mpumalanga VLU se uitvoerende bestuur gegee het. Vandaar is dit uitgestuur na al ses die streke se streekvoorsitters.<\/p>\n<p>Isobel Geyser (Magrietjie tak, Middelburg) het toe reeds begin eksperimenteer om vir haar kinders, wat in George woon, te maak.<br \/>\nAlice de Beer (Kosmosstreekvoorsitter) het begin eksperimenteer met vileen en ook by dokters maskers gaan haal.<\/p>\n<p>Die Carpe Diem streekvoorsitter, Debbie du Plessis, het dadelik ook haar lede gekontak en Elena Martens (Malieveldstreekvoorsitter) het \u2019n voorbeeld en patroon geplaas.<\/p>\n<p>Alice het van die dokter se masker \u201cdie ware Jakob-patroon\u201d (soos sy dit noem) gekry en op die groepe geplaas. Sy het in alle ywer weggespring saam met haar dogters en kleinkinders en begin maskers maak. Haar eerste 40 is by Groblersdal se ouetehuis afgegee.<\/p>\n<p>Daar is ook by die Roberts Landgoed se groepies gevra watter vroue sal belangstel om te help, al is dit net met skenkings van materiaal en lap.<\/p>\n<p>Tipies Middelburg gemeenskap het hul oral skenkings van materiaal en lint ontvang. Rek was aan die skaars kant, want die winkels is gesluit. Kantoorrekkies is ingespan, maar daar is ook net soveel van die regte grootte beskikbaar.<\/p>\n<p>Nog \u2019n Middelburger, Alex Munro, het honderd maskers geskenk om uit te deel.<\/p>\n<p>\u2022Na \u2019n berig oor die maskers op die\u00a0<i>Observer\u00a0<\/i>se webtuiste,\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>, het die projek behoorlik vlam gevat en het oorgespoel na al die ander provinsies. Cindy het die webtuiste skakel aan die SAVLU President, Tharina Rossel gestuur, wat dit met al die VLU-takke landwyd gedeel het.<\/p>\n<p>\u2022Tharina se dogter, Katinka Heyns, wat in Amerika bly, het van die VLU-projek gehoor en is fluks besig om maskers vir familie en vriende te maak. Hulle glo dit gaan van daar af ook uitkring.<\/p>\n<p>\u2022Daar is al by talle plekke in Middelburg en die streek maskers afgelaai, soos by die Life Midmed- en Middelburg Hospitaal, Die SAVF Tehuis vir Bejaardes, Vergeet-My-Nie-Aftree Oord, gastehuise, kankerpasi\u00ebnte, dokters spreekkamers, kruidenierswinkels, apteke, veeartse en selfs die Rusoord op Belfast.<\/p>\n<p>\u2022Persone wat die projek wil ondersteun met die maak van maskers of skenk van materiaal of rek, kan Cindy bel of WhatsApp by 082 770 7747.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrouelandbou Unie is besig in die stryd dat die Covid-19 virus nie versprei nie, deur duisende maskers te maak.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":116480,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,10450,10366,9944,24327,24329,24330,24328,9946],"class_list":["post-116479","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-vlu","tag-vlu-maak-duisende-maskers","tag-vlu-maak-vir-gesondheidswerkers-gesig-maskers","tag-vlu-masker-projek","tag-vlu-verskaf-maskers","tag-vroue-landbou-unie"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","middelburg nuus","plaaslike nuus","VLU","vlu maak duisende maskers","vlu maak vir gesondheidswerkers gesig maskers","VLU masker projek","vlu verskaf maskers","Vroue Landbou Unie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116479","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=116479"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116479\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/116480"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=116479"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=116479"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=116479"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}