{"id":116455,"date":"2020-04-08T13:00:00","date_gmt":"2020-04-08T11:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=116455"},"modified":"2020-04-08T10:12:58","modified_gmt":"2020-04-08T08:12:58","slug":"gebruik-nou-die-tyd-sinvol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/08\/gebruik-nou-die-tyd-sinvol\/","title":{"rendered":"Gebruik nou die tyd sinvol"},"content":{"rendered":"<p>Dit is die gevoel van Annemarie Alberts.<\/p>\n<p>\u201cMy ma het \u2019n gesegde gehad: \u2018old age is God\u2019s finishing School\u2019. As mense nie nou hierdie tyd gebruik van \u2018God\u2019s finishing school\u2019 nie, gaan hulle baie spyt wees. Hulle het die kans gekry, hulle moet dit benut.\u201d<\/p>\n<p>Sy ervaar die tyd van afsondering tot nou baie positief. \u201cOns leer so baie van onsself.\u201d<\/p>\n<p>Dit is vir haar \u2019n spesiale tyd, want sy kry nou die geleentheid om tot twee ure stiltetyd per dag te hou. \u201cOns kry nou die tyd om ons voor te berei vir die Ewige Lewe.\u201d<br \/>\nSy s\u00ea hierdie afsonderingstyd gee elke persoon wat skade gely het na die haelstorm, nou ook genoeg tyd om alles reg en skoon te maak.<\/p>\n<p>Me. Alberts s\u00ea elke persoon kan nou tot die besef kom wat sy doel op die aarde is.<\/p>\n<figure id=\"attachment_116456\" aria-describedby=\"caption-attachment-116456\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-116456\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/annemarie-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/annemarie-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/annemarie-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-116456\" class=\"wp-caption-text\">Annemarie Alberts.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hulle het kort voor die afkondiging van die afsonderingstyd tuis gekom en is die Donderdag net gou in dorp toe om \u2019n paar noodsaaklike \u201cbesig hou\u201d goedjies te kry, soos leesstof en artikels om handewerk te doen. \u201cOns het ook meer as genoeg musiek in die huis.\u201d<\/p>\n<p>Sy voel egter dat hierdie afsonderingstyd mense gaan leer om met minder klaar te kom.<\/p>\n<p>Me. Alberts s\u00ea dat mense respek vir mekaar en vir die lewe moet h\u00ea in hierdie tyd.<\/p>\n<p>Haar hart gaan uit na die mense wat die kern van die ekonomie aan die gang moet hou. \u201cOns bid vir hulle veiligheid.\u201d<\/p>\n<p>\u2022<b>Hein Koch<\/b>\u00a0s\u00ea dis met \u2019n vol hart dat hy in hierdie tyd besef waarvoor \u2019n mens alles dankbaar kan wees.<\/p>\n<p>\u201cEk besef net hoe bevoorreg ons is. Ons het \u2019n huis en erf waarin ons kan beweeg. Wat van die arme mense wat in woonstelle bly en di\u00e9 in plakkerskampe waar tot 10 mense in \u2019n klein gehuggie moet bly. Ons het water en krag, hoeveel daarbuite het dit nie!\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_116457\" aria-describedby=\"caption-attachment-116457\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-116457\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/hein-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/hein-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/hein-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-116457\" class=\"wp-caption-text\">Hein Koch.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u2022<b>Past. Jannie Jacobs<\/b>\u00a0(Oorwinnaars Halfweghuis vir dwelmverslaafde mans) s\u00ea dat dit baie goed gaan by die Oorwinnaarshuis.<\/p>\n<p>\u201cEk gaan in elk geval net so een keer in twee weke in dorp toe. Die afsonderingstyd is nie vir ons vreemd nie.\u201d<br \/>\nHulle doen intensief Bybelstudie en luister na Christelike DVD\u2019s.\u201d<\/p>\n<p>\u201cOns is so dankbaar, want kort voor die afsonderingstyd het \u2019n persoon \u2019n ruim finansi\u00eble skenking gemaak en ons kon alles wat ons nodig het koop vir hierdie tyd.\u201d<br \/>\nHy het ook dankie ges\u00ea vir die boer wat daagliks melk by die hek aflewer en Blue Ribbon wat hulle van brood voorsien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Almal wat tuis moet bly, het nou die geleentheid om tyd sinvol te gebruik.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":101444,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[24305,10367,24303,24306,24304,9297,10450,10366],"class_list":["post-116455","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-annemarie-alberts","tag-betroubare-nuus","tag-gebruik-nou-die-tyd-sinvol","tag-hein-koch","tag-hoe-gebruil-jy-jou-tyd-van-inperking","tag-jannie-jacobs","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["annemarie alberts","betroubare nuus","gebruik nou die tyd sinvol","hein koch","hoe gebruil jy jou tyd van inperking","jannie jacobs","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116455","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=116455"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/116455\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/101444"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=116455"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=116455"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=116455"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}