{"id":115869,"date":"2020-04-06T11:28:56","date_gmt":"2020-04-06T09:28:56","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=115869"},"modified":"2020-04-06T11:28:56","modified_gmt":"2020-04-06T09:28:56","slug":"jesus-se-soldaatjie-tot-kanada-gehoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/06\/jesus-se-soldaatjie-tot-kanada-gehoor\/","title":{"rendered":"\u2018Jesus se soldaatjie\u2019 tot in Kanada gehoor"},"content":{"rendered":"<p>Werner Malan s\u00ea nie in sy wildste drome sou hy kon dink dat die hierdie idee, waar hy vir die \u201cHere wou dankie s\u00ea\u201d, na die uithoeke van die w\u00eareld sou weerklink nie.<\/p>\n<p>Die Covid-19 virus het sy idee vir \u2019n lofprysingsgeleentheid by Middelburg se Kees Taljaard Stadion gestop.<\/p>\n<p>Maar dit het nou \u2019n besondere geleentheid geword, waar mense dwarsoor die w\u00eareld kan inskakel en op hul beurt dit verder voer.<\/p>\n<p>Een aand se halfuur van Christelike musiek wat hulle vanaf hul huis gespeel het, het oorgespoel na nog twee, DJ\u2019s, Tiaan Lessing en Christo Coetzer.<\/p>\n<p>Vandaar het dit net \u201contplof\u201d, want waar dit in die eerste Sondag van die grendelstaat net by een huis gespeel het, het dit na ander huise in ons dorp en selfs ander dorpe regoor die land en w\u00eareld oorgespoel.<\/p>\n<p>\u201cDaar is mense van Steelpoort, die Kaap, Botswana, Mosambiek, die Verenigde Koninkryk, Nieu Seeland, Australi\u00eb en selfs Kanada, wat daarvan gehoor het en dit ook in hulle dorpe speel en aanstuur.\u201d<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/115087\/met-lofprysing-lockdown-weerklink-onse-vader-oor-dorp\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Met &#8216;Lofprysing in Lockdown&#8217; weerklink Onse Vader oor dorp<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Oral wil mense deel wees daarvan.<\/p>\n<p>Mnr. Malan s\u00ea daar is reeds vyf WhatsApp groepe (sy vrou, Maryna hanteer die admin) en hulle het ook 3 500 lede op hul Facebookgroep wat elke aand die musiek volg.<\/p>\n<p>Die \u201cLofprysing in Lockdown\u201d werk as volg:<\/p>\n<p>Weeksdae (Maandag tot Vrydag) luister almal saam en speel die musiek op presies dieselfde tyd vanaf 19:00-19:30 (\u2019n aftel word gedoen). Saterdae en Sondae is dit vanaf 18:00-18:30. Daar word gevra dat mense die musiek buite met ho\u00ebtroustelle of deur hul voertuie se klankstelsel sal speel en ook sal saamsing, sodat hul bure dit kan hoor.<\/p>\n<p>Die musiek word daagliks deur die drie DJ\u2019s saamgestel en mense wat wil saamsing, sal bly wees om te hoor dat die lirieke nou ook daagliks saamgestuur word!<\/p>\n<p>Van die mense het laat weet wat hul gunsteling liedjies is en is Sondae se saamluister \u2019n samestelling van die week se gunsteling liedjies. Elke aand begin met die \u201cOnse Vader\u201d, waarna Engelse en Afrikaanse liedjies, met selfs kinderliedjies tussenin, volg.<\/p>\n<p>Persone wat op die \u201cLofprysing in Lockdown\u201d WhatsApp-groep bygevoeg wil word, kan mnr. Malan of sy vrou WhatsApp by 073 463 5100 of 083 443 4660.<\/p>\n<p>Mense kan ook deel word daarvan deur te gaan na hul Facebookblad.<\/p>\n<p>Die Facebookskakel is:\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/groups\/2623881531220845\/?epa=SEARCH_BOX\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><b>https:\/\/www.facebook.com\/groups\/2623881531220845\/<\/b><\/a><\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/9Z03CV3zDP8' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cEk is nie \u2019n stapsoldaatjie nie&#8230;&#8230;maar ek is Jesus se soldaatjie, Ja meneer!\u201d word nou w\u00eareldwyd gehoor met die \u201cLofprysing in Lockdown\u201d wat in Middelburg gebore is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":115870,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24250,24247,24249,24191,10450,10366,24248],"class_list":["post-115869","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dorp-luister-gospel-in-lockdown","tag-gospel-music","tag-jesus-se-soldaatjie","tag-lofprysing-in-lockdown","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-praise-and-worship"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dorp luister gospel in lockdown","gospel music","jesus se soldaatjie","lofprysing in lockdown","middelburg nuus","plaaslike nuus","praise and worship"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115869","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=115869"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115869\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/115870"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=115869"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=115869"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=115869"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}