{"id":11522,"date":"2014-06-02T15:59:23","date_gmt":"2014-06-02T13:59:23","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=11522"},"modified":"2014-06-03T10:17:32","modified_gmt":"2014-06-03T08:17:32","slug":"deur-rylopers-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/06\/02\/deur-rylopers-vermoor\/","title":{"rendered":"Deur rylopers vermoor"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Hein Engelbrecht s\u00ea hy was op pad na hul plaas, Uitkyk, sowat 500 meter vanaf die kontantwinkel, toe hy op die bebloede toneel afkom.<\/p>\n<p>Die trok is helder oordag, omstreeks 13:00, by die vulstasie ongeveer 20km van Stoffberg, gekaap deur drie mans.<\/p>\n<p>Die oorledene, &#8216;n Zimbabwe\u00ebr met die naam, Tonderai Kenneth Mukome, se werkgewers Captsone in Drie Riviere, het Maandag ges\u00ea die trok was van Burgersfort af onderweg Vanderbijlpark toe met die vrag.<\/p>\n<p>Volgens Nicky van Deventer van Capstone, vermoed hulle dat hy die drie mans by die Stoffberg vulstasie opgelaai het.&#8221;Ons weet hy het gereeld mense opgelaai en hy is telkemale aangespreek hieroor,&#8221; s\u00ea Nicky.<\/p>\n<p>Capstone wag nou vir Tracker om te kyk waar Kenneth oral gestop het, en hoe lank hy daar vertoef het, voor die moord.<\/p>\n<p>Kenneth is moontlik in die trok in sy linkersy geskiet en deur die mans uitgegooi waar hy in die teerpad beland het.<\/p>\n<figure id=\"attachment_11524\" aria-describedby=\"caption-attachment-11524\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-11524\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN-423x282.jpg\" alt=\"Die oorledene se internasionale rybewys wat net in sy eie land nie geldig was nie.\" width=\"423\" height=\"282\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN-423x282.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN-200x133.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN-50x33.jpg 50w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/06\/zimbab1-LL-ZN.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-11524\" class=\"wp-caption-text\">Die oorledene se internasionale rybewys wat net in sy eie land nie geldig was nie.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hein, wat op pad was huistoe vir middagete het op hom in die teerpad afgekom en gemerk dat die kapers &#8216;n hele ent verder beheer oor die trok verloor, sy plaasdrade platgery, en in die veld tot stilstand gekom het.<\/p>\n<p>Hulle het die trok net daar gelaat en gevlug.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het die polisie om 13:45 gebel en toe weer al om die uur tot 16:00, maar hulle het bloot weggebly,&#8221; s\u00ea Hein.<\/p>\n<p>Hy het self vir &#8216;n geruime tyd by die oorledene gewaak maar moes later terug werk toe.<\/p>\n<p>Hein het een van sy werkers op die toneel gelos om hom te ontbied as die polisie kom.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het die oorledene se sefloon, beursie en die troksleutels by my gehou,&#8221; s\u00ea Hein wat ook moes bontstaan om te verhoed dat hulle beeskudde oor die platgetrapte plaasheinings ontsnap.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die polisie het eers omstreeks 16:45 by die toneel opgedaag maar dat Kenneth hom teen di\u00e9 tyd reeds doodgebloei het.<\/p>\n<p>Volgens Capstone was Kenneth beslis alleen in die trok en wil dit voorkom of hy nie, soos beweer word in die trok geskiet is nie, want daar is geen bloed in die kajuit gewees nie.<\/p>\n<p>Nicky het bevestig dat Kenneth se selfoon in die trok gekry is en dat daar nie met die Trackersisteem gepeuter is nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons vermoed dat die mans bloot agter die vrag skrootmetaal aan was,&#8221; s\u00ea Nicky.<\/p>\n<p>Kenneth se liggaam sou Dinsdag Zimbabwe toe gevlieg word vir sy begrafnis.<\/p>\n<p>Hy was in Suid-Afrika met &#8216;n geldige internasionale rypermit waarme hy as drywer by Capstone aangestel is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van die Stoffbergdistrik het Maandag vertel hoe hy vir ure op &#8216;n moordtoneel vir die polisie moes wag nadat die trokdrywer van &#8216;n gekaapte skrootmetaaltrok, Donderdag deur sy kapers geskiet, en in die ry uit die kajuit gegooi is.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":11523,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-11522","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11522","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11522"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11522\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/11523"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11522"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11522"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11522"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}