{"id":115096,"date":"2020-04-05T12:00:00","date_gmt":"2020-04-05T10:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=115096"},"modified":"2020-04-02T12:18:58","modified_gmt":"2020-04-02T10:18:58","slug":"munisipaliteit-neem-haweloses-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/05\/munisipaliteit-neem-haweloses-oor\/","title":{"rendered":"Munisipaliteit neem haweloses oor"},"content":{"rendered":"<p>Me. Rehana Pilodia (voorsitter, Gemeenskapspolisi\u00ebringsforum) het bevestig dat daar Dinsdag \u2019n vergadering was met die burgemeester, Bagudi Tolo, asook ander lede van die burgemeesterskomitee.<\/p>\n<p>Die GPF het aanvanklik vir die groep van sowat 100 haweloses drie keer \u2019n dag kos gegee by die stadion. Hulle het ook die haweloses Donderdagaand met hul eie voertuie van die strate afgehaal en na die stadion geneem om verspreiding van die virus te voorkom.<\/p>\n<p>\u2019n Handjievol lede van die GPF het van Vrydag af kos ingesamel en drie keer \u2019n dag kos voorsien. Die kos is berei in die kombuis van die Bambanani Mediese Sentrum en die hulp van dr. Mohammed Siddique Tayob, sr. Yvette Erasmus en mnr. Hashim Tayob. Dr. Tayob het ook die haweloses van mediese hulp voorsien.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-115104\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Teen Saterdag het die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ges\u00ea dat hulle die etes tot 1 April sal voorsien en die GPF het van hul skenkings bewerk en gevries. Hulle het dieselfde aand al die bederfbare kos vir die haweloses gegee.<\/p>\n<p>Die departement het bakkievragte vol artikels op die veld uitgegooi, wat hulle beloof het sal na die haweloses toe gaan. Hierdie skenkings is daarna deur die brandweer na die munisipaliteit geneem, vanwaar dit aan die haweloses versprei sal word.<\/p>\n<p>Weens die feit dat daar nie beheerde toegang by die stadion is nie, is die groep met die hulp van DA raadslid Damian Klopper, na \u2019n ander perseel geskuif. Talle ampsdraers, waaronder parlementslid Annerie Weber, mnr. Johan Matshiane (lid van die burgemeesterskomitee) en mnr. Andries Mabena (speaker) het die haweloses daar ontmoet.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-115103\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Dinsdag is daar \u2019n dringende vergadering deur burgemeesterskomiteelede van die munisipaliteit met me. Pilodia en dr. Tayob bel\u00ea.<\/p>\n<p>Hiertydens is daar ges\u00ea dat die munisipaliteit verder self verantwoordelikheid vir die haweloses neem en dat die GPF nie meer kos mag maak by die Bambanani Sentrum nie.<\/p>\n<p>Mnr. Hashim Tayob het ges\u00ea dat hy verstaan dat hulle hierdie maatre\u00ebls neem in hierdie krisistydperk en aangedui dat hul kombuis wel gesluit is. Hy het dit egter duidelik gestel dat hulle sal aangaan om die gemeenskap te dien in hierdie tyd van nood.<\/p>\n<p>\u2022Persone wat die haweloses steeds wil ondersteun, moet voortaan met direkteur Thokozile Zulu kontak maak by 083 259 3558.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-115102\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k2-2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>\u2022Me. Pilodia het ges\u00ea dat die skenking vir gereelde middagetes deur die Hande Vat Groei en Dien Uitreiksentrum (HVGD) steeds deur een van die GPF lede vir die haweloses afgelaai sal word.<\/p>\n<p>\u2022Sy en haar span gaan hulle nou toespits op die ander noodprojekte in ons dorp, soos Feed A Child en Mid Hartklop, asook voedingskemas, om minder gegoede gesinne, wat op hierdie stadium sukkel om kos te kry, te ondersteun. Kospakkies sal opgemaak word en afgelaai word vir gesinne.<\/p>\n<p>Om hierdie projekte te onderstun, bel me. Pilodia by 082 415 8029.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-115101\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-115099\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/04\/20k5-2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Span van die Steve Tshwete Munisipaliteit en die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het die hawelose-projek, wat eers by die Kees Taljaard Stadion gehuisves is, Dinsdag oorgeneem.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":115100,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24204,24205,10450,24202,24203,10366],"class_list":["post-115096","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-covid-19-afsondering","tag-haweloses-word-gevoer-in-covid-19-afsondering","tag-middelburg-nuus","tag-munisipaliteit-neem-haweloses-oor","tag-munisipaliteit-sorg-vir-haweloses-tydens-afsondering","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","covid 19 afsondering","haweloses word gevoer in covid 19 afsondering","middelburg nuus","munisipaliteit neem haweloses oor","munisipaliteit sorg vir haweloses tydens afsondering","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115096","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=115096"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/115096\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/115100"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=115096"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=115096"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=115096"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}