{"id":114856,"date":"2020-04-01T10:13:57","date_gmt":"2020-04-01T08:13:57","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=114856"},"modified":"2020-04-01T10:13:57","modified_gmt":"2020-04-01T08:13:57","slug":"koppiestraat-se-vleis-word-gerek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/04\/01\/koppiestraat-se-vleis-word-gerek\/","title":{"rendered":"Koppiestraat se vleis word gerek"},"content":{"rendered":"<p>Die behuisingsprojek vir dakloses huisves 31 inwoners, 12 van hulle bejaard, en vier kinders onder die ouderdom van 10.<\/p>\n<p>Volgens Koppiestraat bestuurder, me. Olga Smith, sonder die inwoners hulle in hul Wendy-huise af en word geen groepsaktiwiteite toegelaat nie.<\/p>\n<p>Die polisie het Koppiestraat Donderdag, voor Vrydag se gedwonge 21 dae van die landwye grendelstaat begin het, besoek.<br \/>\nGesamentlike etes in die eetsaal is summier gestop en alle inwoners eet in afsondering in hul Wendy-huisies.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/114687\/ondersteun-haweloses-wanneer-jy-kruideniers-gaan-koop\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ondersteun haweloses wanneer jy kruideniers gaan koop<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die behuisingsprojek het Donderdag voor landwye afsondering \u2019n reuse terugslag gehad met \u2019n inbraak, waartydens die tuingereedskap en ander gereedskap gesteel is.<\/p>\n<p>Me. Smith s\u00ea die skade beloop meer as R10 000.<\/p>\n<p>Omdat die meerderheid inwoners afhanklik is van staatstoelae, word inwoners wel toegelaat om een vir een vir uitbetalings te gaan.<\/p>\n<p>Maandag en Dinsdag is die staatspensioene vir bejaardes en toelae vir gestremdes uitbetaal by Sassa.<br \/>\nWoensdag is kinder- en pleegsorgtoelae uitbetaal.<\/p>\n<p>\u2019n Paar van die bejaardes word na die Sassa uitbetalingspunte aangery, omdat hulle sukkel om te loop.<\/p>\n<p>Inwoners ontvang smorens pap, smiddae toebroodjies en saans steeds \u2019n gekookte bord kos.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/114103\/help-needed-homeless-middelburg\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Help needed for homeless in Middelburg<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Slegs twee inwoners word gedurende maaltyd voorbereiding in die kombuis toegelaat.<\/p>\n<p>Beperkings van twee inwoners per slag is ook ingestel op die gedeelde ablusiegeriewe.<\/p>\n<p>Me. Smith s\u00ea die twee kokke wat vir aandete verantwoordelik is, met kreatiewe planne vorendag moet kom, om die beskikbare vleis in die vrieskaste te rek.<br \/>\n\u201cOns het genoeg kos vir die volgende week, maar daarna sal ons kostekorte ondervind, veral met vleis,\u201d s\u00ea me. Smith.<\/p>\n<p>Die inwoners is verder afhanklik van staatsorg in mediese gevalle.<\/p>\n<p>Die meerderheid besoek die hospitaal en klinieke waar chroniese medikasie verkry moet word.<br \/>\nIn ernstige gesondheidsgevalle sal die ambulansdienste ontbied word.<\/p>\n<p>\u201cGelukkig is die inwoners tans almal gesond en werk mooi saam om hul afstand van mekaar te hou.\u201d<\/p>\n<p>Me. Smith s\u00ea dat inwoners soos boere wat kan help met vleis, haar kan skakel sodat sy skenkings kan gaan afhaal.<br \/>\nSy kan bereik word by 076 522 2844.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 31 inwoners van Koppiestraat, waarvan amper die helfte bejaard is, is tans almal gesond en in afsondering.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":114857,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24144,24142,24143,24145,10450,10366],"class_list":["post-114856","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-koppiesstraat-vra-vir-donasies","tag-koppiestraat-benodig-kosskenkings","tag-koppiestraat-inwoners-in-afsondering","tag-kos-skenkings-vir-haweloses","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","koppiesstraat vra vir donasies","koppiestraat benodig kosskenkings","koppiestraat inwoners in afsondering","kos skenkings vir haweloses","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=114856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114856\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/114857"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=114856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=114856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=114856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}