{"id":114650,"date":"2020-03-31T11:40:23","date_gmt":"2020-03-31T09:40:23","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=114650"},"modified":"2020-03-31T11:33:33","modified_gmt":"2020-03-31T09:33:33","slug":"hou-veilige-afstand-van-mense-af-ongevalle-dokter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/31\/hou-veilige-afstand-van-mense-af-ongevalle-dokter\/","title":{"rendered":"\u2018Hou veilige afstand van mense af\u2019 &#8211; Ongevalle dokter"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Welsh is \u2019n ongevalle dokter by Middok 24\/7 (Life Midmed Hospitaal se Ongevalle eenheid).<\/p>\n<p>Hy het joernaliste deur die hospitaal geneem om te wys die hospitaal is gerat, sou hulle enige pasi\u00ebnte kry wat ernstig siek is weens die Covid-19 virus.<br \/>\nOp mense se klagtes dat hy nie \u2019n masker gedra het nie, het hy ges\u00ea dat hy ten alle tye \u2019n veilige afstand van die joernaliste gehou het.<\/p>\n<p>\u201cOns dra net maskers as ons met siek pasi\u00ebnte werk, andersins is daar die hele tyd \u2019n veilige afstand tussen almal. Mense moet onthou, \u2019n masker beskerm jou nie teen die virus nie! Die aanbeveling is net dat jy \u2019n masker moet dra as jy siek is, om te voorkom dat jy nie mense aansteek nie.\u201d<\/p>\n<p>Dr. Welsh s\u00ea die virus word net aangesteek deur direkte kontak en sproei, tot op hede is daar nog nie bewyse dat dit in die lug versprei nie.<\/p>\n<p>\u201cEk s\u00ea weer, hou ten minste \u2019n een en \u2019n half tot twee meter afstand tussen jou en ander mense en jy kan so verseker dat jy nie die virus opdoen nie.\u201d<br \/>\nHy het gemeld dat hy nie nou s\u00ea dat mense ni\u00e9 maskers moet dra nie.<\/p>\n<p>\u201cHou by die munisipale re\u00ebls, maar as jy nie \u2019n persoon is wat moet werk in hierdie tyd nie, bly by die huis, soos die president weer gisteraand gevra het. Dit is al manier hoe jy verseker kan weet dat jy ni\u00e9 die virus kan opdoen nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Dr. Welsh het ges\u00ea dat hulle as dokters en ander verpleegpersoneel basiese dinge doen na \u2019n dag se werk as hulle tuiskom, om seker te maak hulle versprei nie die virus nie. Mense wat in hierdie tyd werk, kan dalk dieselfde prosedures volg.<\/p>\n<p>Hyself trek sy skoene buite uit en trek dan al sy klere in die motorhuis uit. Vandaar gaan hy badkamer toe, waar hy stort. Dan groet hy eers sy familie.<\/p>\n<p>Hy gaan haal dan sy klere wat hy aangehad het en was dit dadelik, waarna hy sy weer sy hande was en ontsmet om seker te maak daar is nie meer kieme op sy hande nie.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/zY6mmTTnfUw' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mense het gister op Facebook gekla omdat dr. John Welsh nie \u2019n gesigmasker gedra het tydens sy onderhoud met www.mobserver.co.za nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":114651,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,24118,23726,24119,24090,24114,23827,10450,10366,24116,24117,24115],"class_list":["post-114650","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-bly-by-die-huis","tag-covid-19","tag-dokter-praat-oor-toepassing-van-veilige-afstand-tussen-mense","tag-dr-john-welsh","tag-dr-waarsku-hou-veilige-afstand","tag-koronavirus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-social-distancing","tag-stay-at-home","tag-veilige-afstand"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","bly by die huis","Covid-19","dokter praat oor toepassing van veilige afstand tussen mense","dr john welsh","dr waarsku hou veilige afstand","koronavirus","middelburg nuus","plaaslike nuus","social distancing","stay at home","veilige afstand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=114650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/114650\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/114651"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=114650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=114650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=114650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}