{"id":113060,"date":"2020-03-19T12:04:58","date_gmt":"2020-03-19T10:04:58","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=113060"},"modified":"2020-03-19T12:04:58","modified_gmt":"2020-03-19T10:04:58","slug":"dief-sluip-huis-rond-terwyl-vrou-kinders-bad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/19\/dief-sluip-huis-rond-terwyl-vrou-kinders-bad\/","title":{"rendered":"Dief sluip in huis rond terwyl vrou kinders bad"},"content":{"rendered":"<p>Kort nadat Mid Alarms reaksielede, Shane van Rooyen en Louis Zietsman, \u2019n verdagte gearresteer het met \u2019n sak vol duur juwele en selfone, het hy hulle na die huis geneem waar artikels gesteel is. Hy is gevang op die perseel by Stywe Lyne nadat hulle hom die hele dag rondgejaag het.<\/p>\n<p>Die oomblik toe hulle voor die huis stop, het hy vir die reaksielede ges\u00ea \u201cdie huismense is in die huis, want hulle was daar toe hy die artikels gesteel het\u201d.<\/p>\n<p>Die reaksielede het met die vrou gepraat en het sy op daardie stadium nie eers geweet haar is juwele weg nie. Eers toe sy na die kamer toe gaan, het sy gesien dat die hele juwelekassie, wat op die spie\u00ebltafel gestaan het, gesteel is, asook ander horlosies uit \u2019n laai uit.<\/p>\n<p>Hulle het ook voetspore gekry van \u2019n dief se skoene in die gang en kamer<\/p>\n<p>Sy het vertel dat sy besig was om die twee kleuters en babas te bad en glad nie geweet het daar is ingebreek nie.<\/p>\n<p>Toegang tot die huis is verkry deur die skuifdeur se slot deur \u2019n klein, oop venstertjie, oop te maak en die deur oop te skuif.<\/p>\n<p>Die drama het al vroe\u00ebr die dag begin toe \u2019n verdagte, wat dieselfde persoon se beskrywing pas, in \u2019n ander erf in Louws Creek opgemerk is.<br \/>\nMid Alarms se reaksielede is uit, maar hy het hulle ontglip deur oor mure te spring.<\/p>\n<p>Nog later is hy weer opgemerk in \u2019n erf in Apiesstraat, maar het weer weggehol in die Midwater Sentrum se rigting. \u2019n Rukkie later is \u2019n man vasgetrek op die perseel by Stywe Lyne waar hy \u2019n bekentenis gemaak het.<\/p>\n<p>\u2022Die waarde van die juwele wat by hom gekry is, wat onder andere Guess en Diesel horlosies ingesluit het, word op sowat R40 000 geraam.<\/p>\n<p>\u2022Daar is vir\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0ges\u00ea dat Mid Alarms dieselfde verdagte sowat drie maande gelede in Eugene Maraisstraat (Gholfsig) gearresteer het na \u2019n inbraak.<\/p>\n<p>\u2022Op hierdie stadium is die verdagte se naam nog nie bekend nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Dief het gister in \u2019n huis in Apiesstraat (Aerorand, Middelburg) in \u2019n huis ingesluip en duisende rande se juwele gesteel, terwyl \u2019n vrou besig was om drie kinders te bad.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":113064,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,23926,23927,2053,10450,1933,23928,8142,10366,23925],"class_list":["post-113060","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dief-breek-in-terwyl-vrou-kinders-bad","tag-mid-alarms-trek-dief-plat-na-hy-juwele-steel","tag-mid-alarms","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-misdaad-in-aerorand","tag-misdaad-in-middelburg","tag-plaaslike-nuus","tag-verdagte-betrap-na-hy-juwele-steel"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dief breek in terwyl vrou kinders bad","mid alarms trek dief plat na hy juwele steel","Mid-Alarms","middelburg nuus","misdaad","misdaad in aerorand","misdaad in middelburg","plaaslike nuus","verdagte betrap na hy juwele steel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/113060","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=113060"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/113060\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/113064"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=113060"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=113060"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=113060"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}