{"id":113054,"date":"2020-03-19T10:45:56","date_gmt":"2020-03-19T08:45:56","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=113054"},"modified":"2020-03-19T10:45:56","modified_gmt":"2020-03-19T08:45:56","slug":"bejaarde-deur-sekuriteit-aangerand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/19\/bejaarde-deur-sekuriteit-aangerand\/","title":{"rendered":"Bejaarde deur sekuriteit aangerand"},"content":{"rendered":"<p>\u201cEk het dit nie eers gaan aanmeld by die hospitaalbestuur nie, want die drie sekuriteitswagte het vir my ges\u00ea dis hulle woord teen myne,\u201d het \u2019n emosionele mnr. Johan Coetzee (66) Woensdagmiddag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee het die afgelope drie jaar erge misdaadvoorvalle oorleef en die aanranding by die hospitaal was vir hom die laaste strooi. Terwyl die trane oor sy wange loop, vertel mnr. Coetzee dat hy vreesbevange is na wat gebeur het. Hy kry nou sy medikasie by \u2019n apteek.<\/p>\n<p>Hy en sy vrou, Anet, bly by hul dogter in Brits, maar kuier die afgelope paar weke by hul seun, Tinus, in Middelburg.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/46545\/vrou-se-bedsere-vrot\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vrou se bedsere vrot<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hulle is Sondag omstreeks 10:00 na die Middelburg Hospitaal nadat mnr. Coetzee sleg begin voel het. Sy bloeddruk is by Ongevalle geneem. Daar is vir hom drie pilletjies gegee en ges\u00ea hy moet wag vir die dokter.<\/p>\n<p>Hy het laatmiddag vir die dokter gevra of hy nie gou huis toe kan gaan om iets te eet nie, maar daar is vir hom ges\u00ea hy moet wag, want hy word opgeneem.<\/p>\n<p>Kort voor 18:00 is hy na die manssaal geneem. Me. Coetzee s\u00ea sy het vir hom ges\u00ea sy gaan gou na haar seun se woonstel stap, wat drie blokke van die hospitaal af is, om vir hom nagklere en iets te ete te kry.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee het toe dit donker word, bekommerd oor sy vrou geword en deur die parkering tot by die teerpad geloop.<\/p>\n<p>\u2019n Sekuriteitswag het met \u2019n flits na hom toe aangestap gekom en hom vasgegryp. Volgens mnr. Coetzee het hy geskrik en kalm probeer verduidelik dat hy net wag vir sy vrou.<\/p>\n<figure id=\"attachment_113056\" aria-describedby=\"caption-attachment-113056\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-113056\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2020\/03\/20i16-2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/03\/20i16-2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2020\/03\/20i16-2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-113056\" class=\"wp-caption-text\">Die beserings wat mnr. Johan Coetzee opgedoen het.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hy s\u00ea twee ander sekuriteitswagte het hom ook beetgekry en ges\u00ea die dokter soek na hom.<\/p>\n<p>\u201cHulle het my hande agter my rug vasgedruk en my grond toe gedwing, dat ek op my knie\u00eb moes staan met my gesig na onder. Ek het gepleit om my nie seer te maak nie. Hulle het nie vir my geluister nie. Ek het aanmekaar gevra: \u2018help my asseblief\u2019, maar hulle het my agterop \u2019n bakkie geboender.\u201d<\/p>\n<p>By die manssaal het die een sekuriteitswag nog die bloed van sy hande (van die stukkende plekke op mnr. Coetzee se arm) afgeskud, voor hy mnr. Coetzee aan die saalsuster oorhandig het.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48599\/verslag-wys-skokkende-wonde\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Opvolg: Verslag wys skokkende wonde<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die saalsuster was omgekrap toe sy hoor wat met hom gebeur het en onderneem dat sy dit aan die hospitaalbestuur sal rapporteer. Sy het ook mnr. Coetzee se wonde verbind.<\/p>\n<p>\u2022Mnr. Dumisani Malamule (Woordvoerder, Mpumalanga Departement van Gesondheid) het by navraag aan mnr. Modise Maake (hoof uitvoerende beampte, Middelburg Hospitaal) ges\u00ea dat hulle nie van die voorval weet nie.<\/p>\n<p>\u201cOns kan egter nie maak asof dit nie gebeur het nie. Die sekuriteit is al voorheen ingeroep en geleer hoe om met die publiek te werk.\u201d<\/p>\n<p>Hy het die egpaar se kontakbesonderhede gevra en ges\u00ea dat dit beslis ondersoek sal word.<\/p>\n<p>\u2022Lees ook in hierdie week se\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0oor die hofsaak nadat mev. Bets Claassen in die hospitaal \u201cdoodgemartel\u201d is.<\/p>\n<p>\u2022Daar is ook \u2019n berig oor bejaardes wat gedwing word om buite die hospitaal te stop en na binne te stap al is hulle dodelik siek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Meer stories oor die Middelburg Hospitaal:<\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/50186\/menseregtekommissie-gryp-in\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Opvolg: Menseregtekommisie gryp in<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/49952\/they-tied-my-to-a-bed\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Horror ordeal at Hospital \u2013 \u2018They tied me to the bed\u2019<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48601\/bedsere-weens-swak-pasientsorg\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Bedsere weens pasi\u00ebntsorg<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/47108\/bets-die-statige-ouma-skou\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Opvolg: Bets \u2013 die statige ouma skou<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/46987\/vrou-lankal-dood\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vrou lankal dood \u2013 Verpleegster s\u00ea: \u2018vital signs are good\u2019<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/45568\/vrou-deurtrek-van-bedsere\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Vrou deurtrek van bedsere<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/12949\/parkinsons-lyer-sterf-aaklig-2\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Bejaarde man s\u00ea hy is te bang om terug te gaan na die Middelburg Hospitaal vir behandeling, nadat hy deur drie sekuriteitswagte aangerand is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":113055,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[23916,10367,10041,23915,23914,957,23917,10450,1297,23919,10366,23918,23912,23913],"class_list":["post-113054","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bejaarde-aangerand-deur-hospitaal-sekuriteit","tag-betroubare-nuus","tag-department-of-health","tag-elderly-patient-abused-by-hospital-security","tag-elderly-patients-abused-at-south-african-hospitals","tag-middelburg-hospitaal","tag-middelburg-hospitaal-sekuriteit-rand-bejaarde-aan","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-provincial-hospital","tag-middelburg-provincial-hospital-horror-stories","tag-plaaslike-nuus","tag-regeerings-hospitale","tag-south-african-hospitals","tag-suid-afrikaanse-hospitale"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bejaarde aangerand deur hospitaal sekuriteit","betroubare nuus","department of health","elderly patient abused by hospital security","elderly patients abused at south african hospitals","Middelburg Hospitaal","Middelburg hospitaal sekuriteit rand bejaarde aan","middelburg nuus","Middelburg Provincial Hospital","middelburg provincial hospital horror stories","plaaslike nuus","regeerings hospitale","south african hospitals","suid afrikaanse hospitale"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/113054","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=113054"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/113054\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/113055"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=113054"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=113054"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=113054"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}