{"id":112720,"date":"2020-03-16T15:16:49","date_gmt":"2020-03-16T13:16:49","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=112720"},"modified":"2020-03-16T15:16:49","modified_gmt":"2020-03-16T13:16:49","slug":"jong-man-sterf-kamer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/16\/jong-man-sterf-kamer\/","title":{"rendered":"Jong man sterf in kamer"},"content":{"rendered":"<p>Die 25-jarige man, wie se naam op versoek van sy familie weerhou word, is deur die persoon vir wie hy werk in die kamer gekry.<\/p>\n<p>Kapt. Khanyisile Zwane (polisiewoordvoerder) het bevestig dat \u2019n jong man dood gekry is. Daar was beserings aan sy lyf, asof hy aangerand is.<br \/>\nKapt. Zwane het ges\u00ea dat hulle nie kan s\u00ea waaraan die jong man dood is, alvorens die geregtelike doodsondersoek nie voltooi is nie.<\/p>\n<p>Past. Jannie Jacobs (Oorwinnaars Halfweghuis) was hartseer toe hy verneem van die jong man se dood. Hy het hom persoonlik geken.<br \/>\nWat past. Jacobs spesifiek van hom onthou, is die feit dat hy \u2019n omgeemens was.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/89646\/pastoor-se-hy-sal-aanhou-werk-met-verslaafdes-op-straat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Pastoor s\u00ea hy sal aanhou werk met verslaafdes op straat<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cHy het by twee geleenthede sy vriend se lewe gered. Hulle het eenkeer langs die pad geloop en het hy sy vriend, wat hoog was van dwelms, se lewe gered deur hom uit die pad te stamp van \u2019n aankomende vragmotor. Die ander keer het hy by my hulp kom soek toe sy vriend opgehou asemhaal het.\u201d.<\/p>\n<p>Past. Jacobs onthou die dag, \u2019n paar jaar gelede, soos gister.<\/p>\n<p>Die jong man het by die Oorwinnaarshuis ingehardloop gekom en ges\u00ea sy vriend l\u00ea dood in die bosse, pastoor Jacobs moet kom help.<br \/>\nPast. Jacobs s\u00ea hy was besig om Bybelstudie te doen en was sonder skoene.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85327\/ouma-lus-en-vaar-die-strate\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ouma is lus en vaar die strate in<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hy het egter so, sonder skoene, uitgehardloop saam met hom en met sy voertuig gejaag na waar hy beduie het. In die kar het hulle gebid dat sy vriend se lewe gespaar word.<\/p>\n<p>Die jong man het hom laat stop in die area naby die ou begraafplaas in Gholfsig, waar hy vooruit die bosse in gehardloop het.<\/p>\n<p>Past. Jacobs het gevoel hoe die dorings sy kaal voete steek, maar hy het agterna gehardloop en by die jong man gebuk wat mond-tot-mond asemhaling gedoen het.<\/p>\n<p>Past. Jacobs het by hom weg gestoot en dadelik gevoel dat die man op die grond \u2019n flou pols het. Hy het hom op sy skouers getel, weer deur die dorings na sy kar gehardloop en het hom na die Middelburg Hospitaal afgevoer.<\/p>\n<p>\u201cDie persoon wie hy daardie dag in die bosse gehelp het, was drie dae in die hospitaal, maar hy het oorleef. Hy het sy lewe gered.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Sy familie het ges\u00ea dat \u201chy baie hulpvaardig was en homself te na sou kom om ander te help. Hy was \u2019n liefdevolle seun met \u2019n sagte hart.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Jong man wat twee keer sy vriend se lewe gered het, is dood in \u2019n kamer in Hoopstraat gekry. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":59364,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,8724,20541,23847,23848,23849,10450,1933,20543,10366],"class_list":["post-112720","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-dwelm-verslawing","tag-dwelm-verslawing-in-middelburg","tag-jong-man-sterf-in-kamer","tag-jong-man-wie-vriend-se-lewe-red-sterf-in-kamer","tag-man-doodgevind-na-tekens-van-aanranding","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-pastoor-jannie-jacobs","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","dwelm verslawing","dwelm verslawing in middelburg","jong man sterf in kamer","jong man wie vriend se lewe red sterf in kamer","man doodgevind na tekens van aanranding","middelburg nuus","misdaad","pastoor jannie jacobs","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112720","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112720"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112720\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59364"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112720"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=112720"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=112720"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}