{"id":112672,"date":"2020-03-16T10:47:47","date_gmt":"2020-03-16T08:47:47","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=112672"},"modified":"2020-03-16T11:44:32","modified_gmt":"2020-03-16T09:44:32","slug":"nie-drie-korona-gevalle-middelburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/16\/nie-drie-korona-gevalle-middelburg\/","title":{"rendered":"Ni\u00e9 drie Korona gevalle in Middelburg!"},"content":{"rendered":"<p>Gerugte het vanoggend op \u2019n WhatsAppgroep begin dat daar drie persone, een pasi\u00ebnt in die Life Midmed Hospitaal, en twee in die Middelburg Hospitaal behandel word vir die virus.<\/p>\n<p>Mnr. Dumisani Malamule (woordvoerder, Mpumalanga Departement van Gesondheid) het pas bevestig dat dit onwaar is.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat daar nog net twee positiewe gevalle in Mpumalanga is, die een in Nelspruit en die een in Malelane. Beide pasi\u00ebnte is in huiskwarantyn.<\/p>\n<p>Mnr. Hennie Viljoen (Bestuurder, Life Midmed Hospitaal) s\u00ea dat hulle na aanleiding van die nasionale noodtoestand sekere maatre\u00ebls wel in plek gesit het by die hospitaal.<\/p>\n<p>Daar is vanoggend \u2019n vergadering gehou en sal hulle reeds voor die einde van die dag \u2019n inligtingstoonbank by die hospitaal h\u00ea, waar bekommerde inwoners moet aandoen. Daar sal ook inligtingstukke beskikbaar wees.<\/p>\n<p>Verder gaan die hospitaal, soos deur die gesondheidsdepartement voorgestel, toegang in die hospitaal beheer volgens hul minimum re\u00ebls om ongewenste toegang tot hul pasi\u00ebnte in die hospitaal self, te beheer.<\/p>\n<p>Een van die toegangsre\u00ebls gaan wees om byvoorbeeld hul aandbesoeke te staak.<\/p>\n<p>Hulle gaan ook waarskynlik voor die einde van die dag \u2019n vergadering hou met plaaslike dokters, hetsy by die hospitaal of telefonies, om uit te vind hoe die verskillende spreekkamers pasi\u00ebnte gaan hanteer.<\/p>\n<p>\u201cOns gaan deel wees van die probleem, as dit nie beheer gaan word nie, gaan dit weghardloop, maar ons wil ook deel wees van die oplossing.\u201d<\/p>\n<p>Alhoewel daar geen bevestigde gevalle in hierdie omgewing tans is nie, het mnr. Viljoen genoem dat die hospitaal egter gereed sal wees, sou \u2019n siek pasi\u00ebnt met di\u00e9 virus kom aanklop.<\/p>\n<p>\u201cOns is 100% gereed om na so \u2019n persoon te kom omsien met isolasie en infeksiebeheer. Ons hanteer tog elke dag aansteeklike siektes.\u201d<br \/>\nHy het dit duidelik gestel dat die gemeenskap ten alle tyd op die Life Midmed Hospitaal sal kan staatmaak.<\/p>\n<p>\u201cOns is bekommerd, maar nie paniekerig nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die Departement van Gesondheid, asook die hospitaal het weereens gevra dat mense nie fopnuus moet versprei nie.<\/p>\n<p>\u2022As \u2019n persoon vermoed hy het die virus, word daar gevra dat hy dadelik die Nasionale Instituut vir Aansteeklike Siektes te kontak op hul hulplyn by 0800029999. Talle vrae sal gevra word, waarna hulle die persoon sal laat weet wie hom sal kom toets vir die virus. Dit is om te voorkom dat mediese personeel nie ook aansteek nie.<\/p>\n<p>\u2022Mense wat voor die voet hulle laat toets en negatief toets, gaan vies wees as hulle later rekeninge kry, want die toets beloop tussen R1 200 en R1 400 en word nie deur die mediese fonds gedek, tensy die persoon positief getoets is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is n\u00ed\u00e9 drie Koronagevalle in Middelburg nie!<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":112069,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e9","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,23840,23841,23839,23836,23837,23838,10450,10366],"class_list":["post-112672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-covid-19-koronavirus","tag-geen-gevalle-van-covid-19-by-life-midmed-hospitaal","tag-geen-gevalle-van-covid-19-in-middelburg","tag-geen-korona-gevalle-in-middelburg","tag-korona-gevalle-in-suid-afrika","tag-middelburg-hospitale-bevestig-geen-gevalle-van-covid-19","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","COVID 19 koronavirus","geen gevalle van covid 19 by life midmed hospitaal","geen gevalle van covid 19 in middelburg","geen korona gevalle in middelburg","korona gevalle in suid afrika","middelburg hospitale bevestig geen gevalle van covid-19","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112672\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/112069"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=112672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=112672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}