{"id":112662,"date":"2020-03-16T09:24:00","date_gmt":"2020-03-16T07:24:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=112662"},"modified":"2020-03-16T09:24:00","modified_gmt":"2020-03-16T07:24:00","slug":"koronavirus-kerk-deel-maskers-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/16\/koronavirus-kerk-deel-maskers-uit\/","title":{"rendered":"Koronavirus: Kerk deel maskers uit"},"content":{"rendered":"<p>\u2022 Geen kontinu\u00efteitsplanne is teen Maandagmore deur die Corpus Christi gemeente in Aerorand aangekondig nie.<br \/>\nCorpus Christi is ook in beheer van die AGS Familia Dai gemeente in die middedorp.<\/p>\n<p>Volgens pastoor Danie de Kock het die beperking van 100 mense of meer by een byeenkoms, beslis implikasies vir die kerk wat Maandagaand tydens \u2019n noodvergadering met die kerkbestuur bespreek sal word.<\/p>\n<p>\u201cAs gemeente sal ons ons onderwerp aan die noodmaatre\u00ebls omdat dit die verantwoordelike ding is om te doen,\u201d s\u00ea pastoor De Kock.<\/p>\n<p>Hoe die kerke dit gaan doen, kon hy nog nie s\u00ea nie, maar het wel beaam dat daar \u2019n paar opsies is wat die bestuur sal oorweeg.<\/p>\n<p>\u2022 Pastoor James Lennox van Solid Ground s\u00ea dat die kerkbestuur ook tans besluit hoe om die krisis te benader.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea alle groot kerkbyeenkomste sal gekanselleer word om lidmate te beskerm.<\/p>\n<p>Volgens pastoor Lennox sal kerkdienste aangepas word. Ook hy het ges\u00ea dat die kerk teen Dinsdag, soos Corpus Christi8, \u2019n plan van aksie sal h\u00ea.<\/p>\n<p>\u2022 NG Kanonkop se predikant, dr. Casper Booy, s\u00ea dat die noodtoestand beslis \u2019n impak op sy gemeente gaan h\u00ea en dat \u201cons sal aanpas\u201d.<br \/>\nNG Kanonkop se kerkraad vergader Dinsdagaand waar noodmatre\u00ebls vasgestel sal word.<\/p>\n<p>\u2022 Die NG Suid gemeente se ds. Hardus van Niekerk s\u00ea daar is opsies soos digitale platforms om die kerk steeds gebind te hou.<br \/>\nHulle bestuur ontmoet ook Dinsdagaand om die pad vorentoe te bespreek.<\/p>\n<p>Hy glo dat lidmate verantwoordelik sal optree en self die kerk sal vermy as hulle simptome het.<\/p>\n<p>\u2022 Dr Tinus van der Merwe van die Lighuis Gemeente s\u00ea dat daar reeds ontsmettingsmiddels by die kerk se ingange en in die kerk is en dat dienste sal voortgaan.<br \/>\nLighuis sal ook gesigmaskers aan lidmate verskaf wat dit versoek.<\/p>\n<p>\u201cSoos die president versoek het tref ons die nodige maatre\u00ebls omdat ons reeds in die Bybel gewaarsku is van peste wat die mensdom sal tref, maar ons is gelowig en vertrou op die Here vir ons gesondheid as kerk, ons versoek wel die wat sleg voel om hulleself te gaan toets en nie ander in gevaar te stel nie,\u201d s\u00ea dr Van der Merwe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die noodtoestand wat Sondag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te beperk, gaan \u2019n reuse impak op veral die dorp se kerke h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":64044,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,23821,23822,23823,23820,10450,10366],"class_list":["post-112662","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-kerke-bly-oop-met-korona-pandemie","tag-kerke-bly-oop-met-koronavirus","tag-kerke-deel-maskers-uit","tag-kerke-gesluit-deur-koronavirus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","kerke bly oop met korona pandemie","kerke bly oop met koronavirus","kerke deel maskers uit","kerke gesluit deur koronavirus","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112662","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112662"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112662\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/64044"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112662"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=112662"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=112662"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}