{"id":112659,"date":"2020-03-16T08:51:44","date_gmt":"2020-03-16T06:51:44","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=112659"},"modified":"2020-03-16T08:51:44","modified_gmt":"2020-03-16T06:51:44","slug":"koronaverbod-geen-vermaak-middelburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/16\/koronaverbod-geen-vermaak-middelburg\/","title":{"rendered":"Koronaverbod = geen vermaak in Middelburg"},"content":{"rendered":"<p>President Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat verskeie maatre\u00ebls, waaronder skole wat vroe\u00ebr sluit en \u2019n verbod op die bymekaarkoms van meer as 100 mense, nou geld. Dit nadat die koronavirus gevalle in Suid-Afrika in net tien dae tot 61 vermeerder het.<\/p>\n<p>Ben van der Merwe van Event City s\u00ea dat Nicolis Louw die 4de April op die verhoog sou wees. Die konsert sal nie kan plaasvind weens die verbod op 100 of meer mense bymekaar nie.<\/p>\n<p>Mnr. Van der Merwe s\u00ea dat die virus en gisteraand se aankondiging \u2019n reuse knou vir die ekonomie gaan wees.<\/p>\n<p>\u201cAs dinge vererger en hulle maak die dorp toe, gaan Middelburg \u2019n spookdorp word wat nie maklik weer gaan herstel nie. Meeste besighede leef klaar van die hand tot die mond,\u201d waarsku hy.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat hulle vandag vergaderings sal hou om die weg vorentoe te bepaal, met die geaffekteerde kunstenaars en ook oor ander beplande konserte verder op die kalender.<\/p>\n<p>Mnr. Van der Merwe s\u00ea dat buiten vir die ooglopende goed, daar nou ander uitgawes is soos \u2019n pak stofmaskers wat se prys van R65 na R800 gespring het.<\/p>\n<p>\u201cHet jy al gedink wat \u2019n ou op \u2019n myn nou moet doen wat vir al sy werkers stofmaskers moet gee? Hy moet nou amper die helfde van sy profyt betaal net aan maskers!\u201d<\/p>\n<p>Phillip Heyns van Rustique s\u00ea dat hulle ook noodgedwonge hul konserte sal moet uitstel tot verdere kennisgewing. Hy s\u00ea dat Snotkop op 27 Maart sou optree en<\/p>\n<p>daarna Re\u00ebnwolf (Danie du Toit) sy digbundel \u2018Warmer voor die tuimeldroe\u00ebr\u2019 sou kom bekendstel. Daar is reeds meer as 300 kaartjies vir die Snotkop vertoning verkoop.<\/p>\n<p>Hy sal ook eers later in die dag weet wat die weg vorentoe is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die drastiese maatre\u00ebls wat geneem is om die verspreiding van die koronavirus te probeer vertraag, beteken dat alle plaaslik beplande konserte deur vermaaklikheidskunstenaars ook van die baan af is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":112660,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,23816,23819,23817,10450,10366,23818],"class_list":["post-112659","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-geen-vermaak-in-middelburg","tag-konserte-gekanselleer","tag-koronaverbod","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-plaaslike-optredes-van-baan-af-na-korona-pandemie"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","geen vermaak in middelburg","konserte gekanselleer","koronaverbod","middelburg nuus","plaaslike nuus","plaaslike optredes van baan af na korona pandemie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112659","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112659"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112659\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/112660"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112659"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=112659"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=112659"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}