{"id":112223,"date":"2020-03-11T10:31:49","date_gmt":"2020-03-11T08:31:49","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=112223"},"modified":"2020-03-11T11:23:55","modified_gmt":"2020-03-11T09:23:55","slug":"middelburg-skool-gesluit-oor-koronavirus-vrees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/03\/11\/middelburg-skool-gesluit-oor-koronavirus-vrees\/","title":{"rendered":"Middelburg skool gesluit oor koronavirus vrees"},"content":{"rendered":"<p>Die hoof van die skool het in \u2019n boodskap aan haar ouers ges\u00ea dat sy die skool vir die dag sluit, omdat sy nie kanse wil vat tot die ouer se toetsuitslae bekend is nie.<\/p>\n<p>Die hoof het by navraag bevestig dat die skool gesluit is, maar ges\u00ea dat sy glo dat die ouer negatief sal toets. Sy s\u00ea dat sy egter nie kanse kan vat nie. Die skool se naam word weerhou om die identiteit van die ouer te beskerm.<\/p>\n<p>Sy het self besluit om die voorsorg maatre\u00ebl te neem en die skool is glad nie deur die Departement van Gesondheid gesluit nie.<\/p>\n<p>Daar is vanoggend nog ses koronavirus gevalle in Suid Afrika bevestig wat die totale getal tot 13 mense bring. Nie een van die gevalle is in Mpumalanga nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/citizen.co.za\/news\/south-africa\/breaking-news\/2253280\/sas-coronavirus-tally-rises-to-13-with-six-new-cases-added\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Lees hier om te sien waar die nuwe gevalle aangemeld is.\u00a0<\/a><\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/112169\/geen-koronavirus-gevalle-middelburg\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Geen Koronavirus gevalle in Middelburg<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die Departement van Gesondheid het riglyne bekend gestel waarin hulle s\u00ea dat mense wat getoets moet word as hulle een van die volgende gedoen het in die 14 dae voor hul simptome wys:<\/p>\n<p>\u2022 In kontak was met iemand wat die koronavirus het.<\/p>\n<p>\u2022 Na een van die ho\u00eb risiko lande gereis het. Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NCID in Engels) is hierdie lande tans Sjina, Hong Kong, Japan, Korea, Singapoer, Vi\u00ebtnam, Taiwan, Itali\u00eb en Iran.<\/p>\n<p>\u2022 By \u2019n instansie gewerk het waar mense met koronavirus behandel word.<\/p>\n<p>\u2022 Opgeneem is met erge longontsteking waarvan die oorsaak onbekend is.<\/p>\n<p>Indien jy dink dat jy getoets moet word, bel die NCID se hulplyn 0800 029 999 wat jou dan na die naaste instansie sal verwys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Privaat skool in Middelburg het sy deure vir die dag gesluit nadat een van die ouers laat weet het dat hulle gaan toets vir die koronavirus.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":112224,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,23760,23761,10450,23758,23756,10366,23757,23759],"class_list":["post-112223","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-hoe-om-te-toets-vir-koronavirus","tag-koronavirus-gevalle-in-suid-afrika","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-ouer-laat-toets-vir-koronavirus","tag-middelburg-skool-sluit-oor-koronavirus-vrees","tag-plaaslike-nuus","tag-skool-sluit-na-ouer-hulleself-laat-toets-vir-koronavirus","tag-wat-doen-ek-as-ek-koronavirus-het"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","hoe om te toets vir koronavirus","koronavirus gevalle in suid afrika","middelburg nuus","middelburg ouer laat toets vir koronavirus","middelburg skool sluit oor koronavirus vrees","plaaslike nuus","skool sluit na ouer hulleself laat toets vir koronavirus","wat doen ek as ek koronavirus het"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112223","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112223"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/112223\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/112224"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112223"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=112223"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=112223"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}