{"id":11010,"date":"2014-05-19T14:28:52","date_gmt":"2014-05-19T12:28:52","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=11010"},"modified":"2014-05-19T14:28:52","modified_gmt":"2014-05-19T12:28:52","slug":"hayley-kommentaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/2014\/05\/19\/hayley-kommentaar\/","title":{"rendered":"Hayley Kommentaar"},"content":{"rendered":"<p><strong>HAYLEY<\/strong>: Ons dink aan julle en voel jul pyn. Ons het ook n kleinkind met geboorte verloor. Staan by mekaar en praat oor jul pyn. Thinus en Cecilia.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: Hoeveel mense moet nog hulle kinders verloor agv nalatigheid by daai hospitaal. Asook die personeel wat daar werk. Om nie eers te praat van mnr Lehlalo wat kamstig weet van niks. My suster was ook daar haar baba dood gesond en ewe skielik het die wereld se probleme op geduik. Oor mens nie geld het vir behoorlike hospitale beteken dit nie mense moet sleg behandel word en hul kinders moet sterf waneer gaan dit stop????????<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>:\u00a0 Dis tragies dis hoekom hulle die lyks huis grooter gemaak het plaas van om die hospitaal op te knap.<\/p>\n<p><strong>Hayley: <\/strong>\u00a0Ek dink die beste raad maak die hospitaal heeltemal toe die mense wil nie help so dat hul maar by hul huise gaan sit sonder geld en maak n aftree oord van die hospitaal<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Al wat ek graag wil weet as daar dan n keiser in die saal gedoen is hoekom is die baba dan eers woensdag gebore. \u2019n Keiser word gedoen om di baba uit te haal uit n mens se maag, as die Middelburg \u00a0hospitaal die keiser gedoen het sou die baba mos al maandag aand gebore gewees het.? Ek self hou nie van Middelburg Hospitaal<\/p>\n<p><strong>HAYLEY<\/strong>. Wat verwag julle? Ons leef in &#8216;n land waar ongeskoolde, onkundige en ongedisiplineerde persone poste beklee. \u00a0Onbekwaam as jy my vra, dis verby mense, die einde is in sig. Van JJ<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>, Is dit nie tyd vir n nuwe bestuurder nie? \u00a0Altyd n verskoning, glo nie hy weet wat in sy hospitaal aan gaan nie<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> &#8211; Wat n patetiese ongevoelige mense werk by Middelburg Hospitaal. Mens hoor net altyd van ondersoek sal ingestel\u00a0 word. Dis maklik om dit te se, maar niks word gedoen nie. Kry n ander beroep want n verpleegster of Dokter kan julle nie genoem word nie. Dis n regte slagpale. Alle sterkte aan Haylay se ouers.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: Pasiente moet eers feite kry voor aantygings gemaak kan word. \u00a0Stories word dikwels aangedik deur familie as dinge skeefloop. Van n ontnugterde dokter aan diens bevind die pasient is nie in kraam nie, beteken dit pasient is nie ontsluit nie. So hoe kan die ouma dan se pasient was ontsluit? Sover my kennis strek is daar ook al vir jare nie meer studentedokters by Middelburg nie. Net gemeenskapdiensdokters, wat beteken opleiding is reeds voltooi.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: Lekker ou regering van ons die is te slapgat en ruggraatloos om aksie te vat teenoor hulle. Ek is geen rassis nie maar F@kkit wat het van die ou skoon en disiplinere hospitaal geword.\u00a0 Vuil lappe, spuit naalde en bebloede lakens. Net om n paar goedjies te noem ,le orals rond. Selfs klein kinders speel daar rond met van die gemors. Swak diens is n \u201cunderstatement\u201d vir daai shack. My skoonpa is na drie hartaanvalle huis toe gestuur en daar was gese hy het normale bors pyne? WTF?\u00a0 \u2018n Ander ou dame skree in pyn en daar word vir haar geskree om te\u00a0 \u201csharrap jy raas\u201d. 15 min later toe is sy dood. Toe ek vra, en nou? Word daar skouers op getrek. Brand die bliksemse plek af en jaag daai klomp hospitaal personeel in die see. My skoonma en pa was alby in daai hool en moes noodgedwonge verkuif word agv swak diens.\u00a0 Verander die naam na Midderburg Mortuary.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong>\u00a0 Middelburg Maak die verdomde Hospitaal toe,of kry dokters en susters wat gekwalifiseerd is om na mense te kyk. Daar is baie mense wat ook nie medies het nie. Ek sal self nie eers na die hospitaal toe gaan nie.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Mnr phillemom Lehlalo het al voorheen gese dat hy ondersoek sal in stel maar niks het daar van gekom nie want alles loop dood.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> Dis snaaks dat daar altyd \u201condersoek\u201d gedoen sal word. Maklike verskoning waarvan niemand ooit hoor hoe die ondersoek gaan nie. Sterkte aan die gesin, dink aan julle!<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> &#8211; Middelburg Hospitaal is die hospitaal van die dood. Hulle behoort dit af te breek. Dat die kamtige verpleegpersters sonder werk sit. \u00a0Hulle is nie mense nie, erger as diere sonder verstand.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Middelburg Hospitaal is &#8216;n hool! Ek skaam my vir al die groot, vet, lui, onvriendelike susters wat veronderstel is om hulle werk te doen! Daarom gaan so baie mense daar dood! Waar is die Departement van Gesondheid???? Wie hulle ookal is!<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> DIS RASGEDREWE MOORD! SKORS DIE \u201cDR\u201d EN SLUIT DIE F&#8230;&#8230;&#8230;N DOODSHUIS!! DIS MOORD!!! ONS BEHOORT TE BETOOG EN DIE HOSPITAAL AF TE BRAND. DIE PERSONEEL WORD BETAAL OM DOOD EN HARTSEER TE SAAI. WEG MET HULLE!!! SLUIT DAAI NES!<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> My dogter moet kraam oor vier weke! Hulle het ook nie n medies nie en ek sal nie my dogter na hierdie verskoning van n hospitaal toe vat nie. Midmed<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Middelburg Hospitaal het altyd n verskoning vir alles wat daar gebeur, by minde van Mnr Lehlala. Raak ontslae van die onbevoegde staf en bestuur. Hoeveel mense moet nog daar sterf? Sluit die deure van die hospitaal!\u00a0 E NEL<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: My dogter het ook haar baba by n provinsiale hospitaal gekry. Ek kan myself nog nie daaroor vergewe nie, maar so dankbaar teenoor hy gesond gebore geword het. Ek is so jammer dat dit te laat is vir hierdie dogtertjie.<\/p>\n<p><strong>Hayley :<\/strong> Hoe huil ek nie nou nie&#8230; Mag ons God gee dat geregtigheid nou geskied by Mburg Hospitaal. My gebede dra ek op aan julle.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Dis soos om n riller te lees die berig oor Jo-Dine Windell! Ek kan nie verstaan dat na al die klagtes oor daardie verpleeg personeel niemand nog niks daa raan kon doen nie! Selfs hulle wil nie soos honde behandel word nie! Ons is mos almal deur God geskape. Ons harte gaan uit na hierdie familie en ons\u00a0 bid vir hulle en wens hul baie sterkte toe. Ook n ouma.<\/p>\n<p><strong>Hayley: <\/strong>\u00a0Skakel cp van zyl prok tel 0100403124 hul spesialiseer in mediese nalatigheids eise<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong>\u00a0 Asb familie moet dit nie daar los nie&#8230;.. Laat reg en geregtigheid vir Hayley geskiet&#8230; Dagvaar Lehlalo en die Hospitaal&#8230;.kyk hoe lyk sy hospitaal buite<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Ek was in die hospitaal op daai tyd\u00a0 j.h.du Randt.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: Die goed het geen opleiding nie hulle wil net sit en vreet en chappies kou hulle moet vervang word met op geleide mense maar my innige simpatie<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong>: Ek Onthou 2010, 6drs is in middelburg gepraktiseer sonder nodige kwalifikasie. Maak seker staats drs is gekwalifiseer<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Goeie dag die berig het my in trane, my suster is deer n soortgelyke geval, haar water het gebreek en ons het haar hospitaal toe gevat, daar is vir haar gese dat sy net erg infeksie het en n klomp antibotika is vir haar gegee 2 dae later het sy nie meer die baba gevoel beweeg nie ons het nog gewag en geld bymekaar gekry om haar by n privaat dokter gekry hy het aan haar gese dat haar baba dood is en dat sy al moeg gekraam is.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> ek dink dis uiters swak dat so iets gebeur dieselfde het met my nig in witbank gebeur n swart suster het haar water gebreek 12uur die maandag aand en disdag aand 11uur is sy gevat vi nood keiser oz het my baba neef dai naweek begrawe ek hoop net my kind is veilig ek het soos my niggie nie medies maar ek dink die beste is vir ons vrouens om in pta te gaan kraam<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> Dit is jammer dat sulke dinge gebeur, mens wonder net, gaan hulle sover om ons blanke nasie uit te wis wyl hulle teel soos konyne. Adelle van der Walt n prokureur van Pretoria, spesialiseer in mediese eise, haar besonderhede kan ook op facebook gekry word. &#8211; sterkte, my hart gaan uit na julle.<\/p>\n<p><strong>Hayley<\/strong> ek het 7mei 3.30 iemand besoek by Middelburg Hospitaal, ek het iemand hoor histeuries huil en gil en gaan kyk in saal. Sy pa was oorlede en niemand hul laat weet en nog saal geld toe seun gaan kuier vir besoek tyd. Dit is onaanvaarbaar, wat n skok vir die seun om op sy pa se lyk af te kom<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Ons is nuwe inwoners in Middelburg en ek wil net se dat as jy verby middelburg hospitaal ry kan jy sien dat dit is uiters n teleurstellende hospitaal jy kan dit duidelik sien in die toestand buite van die hospitaal nie eers gedink hoe dit moet lyk aan die binnekant nie, waar gaan ons belasting gelde heen as hulle nie eers die hospitale instand kan hou nie. My hart gaan uit na daardie twee mensies ek is self swanger kan my nie indink wat ek sal doen as dit met my moes gebeur nie.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> So word die wit mense uitgeroei agv onbekwaamde Dokters en personeel en ons is te dom en nogsteeds die ANC aanbid.<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Middelburg hospitaal kom met baie dinge weg!!! Dit is tyd dat hulle begin verantwoording doen vir hulle dade!!! Ek bid dat daar n prokureur sal opstaan en hierdie pragtige mense help!!<\/p>\n<p><strong>Hayley:<\/strong> Ek wens mens\u00a0 wil saamstaan en kry Carte Blanche om te kom ondersoek instel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Middelburg gemeenskap voel baie sterk dat die Middelburg Hospitaal se deure moet toe maak. Dit is duidelik dat baie mense so voel, daar het meer as 100 sms&#8217;e deur gekom met die sleutel woord &#8220;Hayley&#8221;. Baie het ook hul simpatie met die familie van klein Hayley getoon in die sms&#8217;e.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":10857,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2889,2888],"tags":[],"class_list":["post-11010","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-letters","category-opinion-edition"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Letters"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11010","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=11010"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/11010\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/10857"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=11010"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=11010"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=11010"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}