{"id":109732,"date":"2020-02-14T08:58:37","date_gmt":"2020-02-14T06:58:37","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=109732"},"modified":"2020-02-14T09:06:49","modified_gmt":"2020-02-14T07:06:49","slug":"bergman-sindikaat-steeds-doenig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/02\/14\/bergman-sindikaat-steeds-doenig\/","title":{"rendered":"Bergman-sindikaat steeds doenig"},"content":{"rendered":"<p>Die \u2018gawe oom\u2019 wat sake oor die foon doen, het sedert 2014 al talle plaaslike besighede ingeloop en derduisende rande se goedere, waaronder vleis, gasbottels, grassnyers en motorfietse in Middelburg gesteel. Dit blyk asof die sindikaat hom deesdae veral toespits op brandstof nadat twee brandstof depots, een in Pretoria en die ander in Bela-Bela, met die\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0kontak gemaak het.<\/p>\n<p>Die modus operandi bly min of meer dieselfde: \u2019n baie vriendelike Afrikaanssprekende man bel en bestel goedere oor die foon. Die name Koos en Gawie is al gebruik en die oproep word gewoonlik op \u2019n Vrydag of voor \u2019n vakansiedag gedoen. Hy onderneem om \u2019n internet-betaling te doen, maar omdat dit gewoonlik van \u2019n ander bank as die teiken se bank is, sal die geld eers later reflekteer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/28380\/bergman-sindikaat-slaan-weer-toe\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Bergman-sindikaat slaan weer toe<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Voormalige inwoner, wat nou in Bela-Bela woon en \u2019n diesel depot bedryf, s\u00ea dat hy verlede jaar April vir die eerste keer met Bergman Vervoer te doen gekry het. Daar is diesel bestel en \u2019n betalingsbewys deurgestuur.<\/p>\n<p>Die man het onraad vermoed en die dokumentasie nagegaan. Hy het die polisie ontbied en drie verdagtes is op die toneel gearresteer nadat hulle begin diesel tap het.<\/p>\n<p>Die verdagtes het die polisie na die man wat hulle gehuur het in Eldorado Park gevat waar \u2019n man gearresteer is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/93407\/byna-duisende-kwyt-met-bergman-sindikaat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Byna duisende kwyt met Bergman-sindikaat<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Volgens inligting het die man kort daarna skuldig gepleit op die aanklagte en hy is gevonnis tot vyf jaar gevangenisstraf, opgeskort vir vyf jaar.<\/p>\n<p>In Desember is dieselfde diesel depot in Bela-Bela weer geteiken. Die polisie het met die tweede voorval op \u2019n trok beslag gel\u00ea wat steeds in die polisie se besit is.<\/p>\n<p>Die vrou van Pretoria, wat nie haar naam genoem wou h\u00ea nie, s\u00ea dat \u2019n Afrikaanssprekende man met die naam Gawie hulle gekontak het om diesel te bestel. Hy het ook die naam Bergman Transport gebruik en haar pa kon betyds agterkom dat daar fout is, nadat hy die naam op die internet gesoek en op berigte op\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0afgekom het.<\/p>\n<p>\u201cOns het vir hom ges\u00ea dat ons niks sal laat gaan voordat die geld nie in ons rekening reflekteer nie. Toe hoor ons net nooit weer van hulle nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022 Dit is nie die eerste keer dat Eldorado Park en die sindikaat in dieselfde asem genoem word nie. \u2019n Vorige slagoffer, wat uit radeloosheid sy eie ondersoek gedoen het, het ook by \u2019n eiendom in Eldorado Park uitgekom. Dit blyk dat die sindikaat dit elke keer reg kry om die lang arm van die gereg te ontduik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Sindikaat wat slagoffers indoen deur vervalsde betalingsbewyse te gebruik om goedere te \u2018koop\u2019 is steeds in verskeie provinsies doenig. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":85146,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[17900,1838,23325,23326,23327,10367,23328,10450,10366,6491,13609,20599],"class_list":["post-109732","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bergman-sindikaat","tag-bergman-transport","tag-bergman-sindikaat-slaan-weer-toe","tag-bergman-sindikaat-weer-doenig","tag-berman-vervoer","tag-betroubare-nuus","tag-eldorado-park","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-scams","tag-scams-in-middelburg","tag-swendelaars"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Bergman sindikaat","Bergman Transport","bergman-sindikaat slaan weer toe","bergman-sindikaat weer doenig","berman vervoer","betroubare nuus","eldorado park","middelburg nuus","plaaslike nuus","scams","scams in Middelburg","swendelaars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109732","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109732"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109732\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/85146"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109732"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=109732"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=109732"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}