{"id":109642,"date":"2020-02-12T11:25:25","date_gmt":"2020-02-12T09:25:25","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=109642"},"modified":"2020-02-12T15:04:07","modified_gmt":"2020-02-12T13:04:07","slug":"waarom-en-wanneer-word-kinders-van-ouers-gevat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2020\/02\/12\/waarom-en-wanneer-word-kinders-van-ouers-gevat\/","title":{"rendered":"Waarom en wanneer word kinders van ouers gevat?"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl sommige van mening was dat die kinders sekerlik met rede van Maryke Matthee weggevat is, was daar talle lesers wat hulle aan die ma se kant geskaar het, haar geluk gewens het en hul hoop uitgespreek het dat sy nooit opgespoor sal word nie.<\/p>\n<p>Die CMR, een van vier welsynsorganisasies in Middelburg, s\u00ea dat dit belangrik is dat die publiek weet hoe die Kinderwet werk, wat bepaal wanneer en waarom kinders uit hul ouers se sorg verwyder word.<\/p>\n<p>Middelburg is in verskeie areas opgedeel wat deur die CMR, die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie, die staatswelsyn en die Departement van Sosiale Ontwikkeling gediens word. Die area waar gesinne bly bepaal dus watter instansie die geval sal hanteer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/109603\/ma-verdwyn-met-kinders\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Ma verdwyn met kinders<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Artikel 7 van die Kinderwet bepaal wat die beste belange van kinders is terwyl Artikel 150 bepaal wanneer \u2019n kind as sorgbehoewend klassifiseer.<\/p>\n<p>Om \u2019n kind van sy gesin te verwyder is die laaste opsie. Daar word eers probeer om die gesin by te staan deur dinge soos ouerleiding klasse, om te probeer om vir die ouers werk te soek sou daar finansi\u00eble probleme wees, asook om die gesin te lei om \u2019n spesifieke kind se gedrag te hanteer. Kinders sal dan eers verwyder word sou die omstandighede nie verbeter nie.<\/p>\n<p>Drastiese omstandighede wat die verwydering van \u2019n kind regverdig is faktore soos dwelmgebruik, fisiese geweld (tussen ouers of teenoor die kind), seksuele misbruik of wanneer kinders gebruik word om te bedel.<\/p>\n<p>Indien \u2019n kind uit sy ouers se sorg verwyder word, volg daar \u2019n Kinderhofproses. Die saak moet binne 24 uur of met die eerste werksdag by die hof aangemeld word. Die maatskaplike werker wat betrokke is moet dan verduidelik hoekom die kind uit sy gesin verwyder word.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83321\/middelburg-se-eie-huis-van-gruwels\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Middelburg se eie huis van gruwels<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Daarna volg daar \u2019n minstens drie maandelange ondersoek waarin die kind se omstandighede deeglik bekyk word. Gedurende die ondersoek word alle aspekte van die kind se lewe bekyk en daar word verskeie onderhoude, onder andere met familielede en bure, gehou.<\/p>\n<p>In noodgevalle word kinders wat uit hul gesinne verwyder word, tydelik in \u2019n veiligheidshuis geplaas. Daar is twee sulke huise in Middelburg. Die eerste opsie vir plasing van \u2019n kind is gewoonlik by \u2019n familielid. As dit nie gepas is nie word so \u2019n kind by iemand geplaas wat goedgekeur is as plek van veiligheid of pleegouer. Al hierdie oorwegings word deur die hof beslis.<\/p>\n<p>Daar word gekyk na die faktore wat veroorsaak het dat die kind verwyder is. Tydelike faktore soos onstabiliteit as gevolg van werkloosheid kan verbeter word en ouers kry die kans om hulself aan die hof te bewys.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87898\/huis-van-gruwels-ma-lewenslank-tronk-toe\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">&#8220;Huis van gruwels&#8221; ma lewenslank tronk toe<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Maar, die CMR waarsku, dat as \u2019n ouer \u2019n gewoonte het om \u2019n werk vir net \u2019n paar maande te hou, voordat hulle weer werkloos sit, ouers nie na \u2019n paar weke in diens moet dink dat hulle hulself bewys het nie.<\/p>\n<p>Daar word ook op Vrydae gere\u00ebl dat ouers hul kinders by die CMR kantore kan besoek. Baie ouers versuim egter om kontak met hul kinders te behou, nadat hul weggeneem is. Dit is onwettig om enige ouer te laat betaal om hul kinders te sien.<\/p>\n<p>Die maatskaplike werker moet deurentyd aan die hof verduidelik hoe hulle die gesin bygestaan het en probeer het om die situasie te verbeter.<\/p>\n<p>\u2022 Daar is tans \u2019n groot behoefte vir mense om te registreer vir die tydelike plasing van tieners.<\/p>\n<p>\u2022 Die publiek word versoek om maatskaplike gevalle by die CMR kantore in Pleinstraat 23 A aan te meld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Ma wat deur die Christelike Maatskaplike Raad en polisie in Middelburg gesoek word nadat sy Kersdag met haar kinders verdwyn het, wat vroe\u00ebr uit haar sorg verwyder is, het skerp reaksie onder inwoners uitgelok.\u00a0<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":63494,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,6824,8494,8484,23263,12665,10376,23266,23265,23264,23267,10450,10366,23262],"class_list":["post-109642","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-cmr","tag-huis-van-gruwels","tag-kinder-mishandeling","tag-kinder-regte","tag-kinder-verwaarlosing","tag-kinderhof","tag-kinders-by-ouers-gevat","tag-kinders-in-plekke-van-veiligheid","tag-ma-verdwyn-met-kinders","tag-middelburg-huis-van-gruwels","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-waarom-word-kinders-van-ouers-af-verwyder"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","CMR","huis van gruwels","kinder mishandeling","kinder regte","kinder verwaarlosing","kinderhof","kinders by ouers gevat","kinders in plekke van veiligheid","ma verdwyn met kinders","middelburg huis van gruwels","middelburg nuus","plaaslike nuus","waarom word kinders van ouers af verwyder"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109642","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=109642"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/109642\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/63494"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=109642"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=109642"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=109642"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}